Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Cowboy Kobus van der Vyver (Kobus van der Vyver)
vetseun
Kees Se Troue LP ........... TRL-A-3150 TROUBADOUR
Kant Een:
1. ... Se Troue
2. Solank As Die Lepel
3. Die Blou Pas
4. Mini Mode
5. Emsie
6. 'n Pad Na 'n Man Se Hart
Kant Twee:
1. Klein Kobus
2. Klein Boet
3. Ek Sal Nooit Trou
4. My Pa Is 'n Melkboer
5. Wat Maak Ou Daantjie Nou
6. Jantjie

In 'n baie kort tydjie het Kobus die held van baie duisende Afrikaners geword deur sy uitstekende langspeelplate. Ek twyfel sterk of daar baie mense in die Republiek is wat nie sy groot treffer "Aanstap Vlooie" gehoor en bewonder het nie. Nou is dit weer sulke tyd. Luister net na hierdie plaat en u sal gou besef waarom Kobus die "Held" genoem word.

Toesig: D. Botha
Ingenieur: R. Morris

vetseun
Aanstap Vlooie LP ...... TRL-A-3142 1969 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Aanstap Vlooie - MP3 >>>
2. Janientjie
3. Oupa Se Kar
4. Oupa Se Perd
5. Daar's 'n Hoender
6. Springbok Biltong
Kant Twee:
1. Daar Kom Tant Hester
2. Dam Toe
3. Lang Hare
4. Bok Se Klok
5. Pappie Se Trokkie
6. Anderkant Die Vlei

Diegene wat Kobus se vorige twee langspeelplate al gehoor het mag hierdie prag opname nie misloop nie. Op hierdie plaat het Kobus twaalf grapperige nommers gekies wat u sal laat skater. Die is besonder moeilik om enige nommers uit te sonder, want almal is eenvoudig uitstekend uitgevoer.

Toesig: D. Botha
Ingenieur: R. Morris

vetseun
Klein Maar Getrain LP ...... TRL-A 3120 TROUBADOUR

vetseun
Cowboy Kobus van der Vyver LP . TRL-A 3108 TROUBADOUR

vetseun
Ek Soek Na Die Sonskyn LP ............

vetseunvetseun
Aanstap Vlooie / Daar Kom Tant Hester 7" . TRS-A-8101 1969 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Aanstap Vlooie (Trad.) (Exempt)
Kant Twee:
1. Daar Kom Tant Hester (K. van der Vyver) (Brownhut Music)

vetseunvetseun
Onthou Tog Die Kinders / Die Ou Kraalliedjie 7" . TRL-A-891 TROUBADOUR
Kant Een:
1. Onthou Tog Die Kinders
Kant Twee:
1. Die Ou Kraalliedjie


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)