Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Chet Atkins
Jim Reeves, Floyd Cramer, Chet Atkins
vetseun
South African Tour Hits LP . 31.654 1964 RCA/VICTOR
Side One:
1. I Love Paris - Bill Walker and his Orchestra with Gene Petersen
2. Sweetie Baby - Floyd Cramer
3. Partners - Jim Reeves
4. Wheels - The Blue Boys
5. Let's Go - Floyd Cramer
6. The Peanut Vendor - Chet Atkins
Side Two:
1. El Cumbanchero - Chet Atkins
2. I'm Gonna Change Everything - Jim Reeves
3. Honky Tonk - The Blue Boys
4. Swing Low - Floyd Cramer
5. Danny Boy - Jim Reeves
6. Yankee Doodle Dixie - Chet Atkins

vetseun
Guitar Country LP . RD-7617/LPM-2783 1964 RCA/VICTOR
Side One:
1. Freight Train (Albertina)
2. A Little Bit Of Blues (Reed)
3. Nine Pound Hammer (Travis)
4. Dobro (Atkins; Cohen)
5. Kentucky (Davis)
6. Vaya Con Dios (James; Pepper; Russell)
Side Two:
1. Winter Walkin' (Reed)
2. Guitar Country (Robison; Mercer)
3. Sugarfoot Rag (Garland; Vaughn)
4. Gone (Rogers)
5. Copper Kettle (Beddo)
6. Yes Ma'am (Reed)

vetseun
Travelin' LP .................... LSP-2678 1963 RCA/VICTOR
A1. Wheels
A2. Calcutta
A3. La Dolce Vita
A4. Exodus
A5. Baubles, Bangles And Beads
A6. Naboomspruit Polka (Taffy Kikillus)
B1. Muskrat Ramble
B2. Warm Patat (Nico Carstens)
B3. Volare
B4. Mossie Se Moses
B5. Sweetness
B6. The World Is Waiting For The Sunrise

Jim Reeves, Floyd Cramer, Chet Atkins
vetseunvetseun
In Suid-Afrika LP .................. 31.630 1962 RCA/VICTOR
- Afrikaanse gunstelinge uitgevoer deur Amerika se wenspan op plate -
Kant Een:
1. Die Ou Kalahari (Danie Pretorius) - Jim Reeves
2. Kaapse Draai (D. Bosman) - Floyd Cramer
3. Outa In Die Langpad (C. du Toit-Neels Steyn) - Chet Atkins
4. Ek Verlang Na Jou (G. Gibson) - Jim Reeves
5. Zambezi (Carstens-De Waal) - Floyd Cramer
6. Marie (Taffy Kikillus) - Chet Atkins
Kant Twee:
1. Tahiti (W. Berking-P. Strom-Anton de Waal) - Jim Reeves
2. Boereseun (D. Bosman) - Floyd Cramer
3. Mossie Se Moses (Nico Carstens) - Chet Atkins
4. Bolandse Nooi'ntjie (Beautiful Dreamer) (Theo Jandell-Stephen Foster) - Jim Reeves
5. Bloemfontein Se Rose (T. Roering) - Floyd Cramer
6. Westewindjie (C. du Toit) - Chet Atkins

JIM REEVES is 'n naam wat geen bekendstelling nodig het by Afrikaanse gehore nie. Deur middel van trefferopnames soos ,,He'll Have to Go" en ,,Adios Amigo" (om maar slegs twee te noem) is sy naam reeds bekend van die Limpopo af tot aan die Kaap . . . en daarby is hy natuurlik een van Amerika se gewildste name in the platewêreld. Op hierdie opname gebeur daar egter iets wat geskiedenis maak: Jim Reeves sing in AFRIKAANS! Die liedjies wat hy gekies het vir hierdie groot gebeurtenis, is die alombekende ,,Bolandse Nooi'ntjie", ,,Tahiti", die gewilde ,,Die Ou Kalahari" van Danie Pretorius en ,,Ek Verlang Na Jou", 'n nuwe komposisie deur skrywer-komponis Gilbert Gibson.
Ons kan maar sê dat Jim Reeves die aangewese sanger in Amerika was om hierdie liedjies aan te pak, want hy is wat ons sal noem ,,'n Amerikaanse boerseun" aangesien hy op 'n plaas in Texas gebore is en daar groot geword het. En 'as u nog wonder hoe 'n ,,Amerikaanse boerseun" sing . . . hier is die antwoord-en hierdie werklik unieke onderneming het reeds 'n versamelaarsitem geword!

FLOYD CRAMER is vandag sonder enige twyfel die wêreld se gewildste pianis. Meer mense het reeds van sy langspeelplate gekoop as die van enige ander klavierkunstenaar en sy opnames met die titel ,,Last Date" en ,,On the Rebound" (albei deur homself gekomponeer) het reeds die miljoenkerf in verkope verbygesteek. Hy is maar slegs 29 jaar oud, maar Cramer het die afgelope paar jaar 'n aandeel gehad in een kwart van Amerika se grootste treffer-plate. Dit is as gevolg van dié feit dat hy as begeleier opgetree het vir die meeste van Elvis Presley en Jim Reeves se treffer-opnames!
Die skugter en nederige Floyd is natuurlik in die eerste plek op sigself 'n ster wat nou drie Afrikaanse komponiste die groot eer aangedoen het om hul nommers in Amerika op te neem. Een van hierdie komponiste is wyle Danie Bosman van wie ,,Kaapse Draai" en ,,Boereseun" hier gehoor word . . . soos Floyd Cramer dit hoor! Daarby is daar ook Tommy Roering se ,,Bloemfontein Se Rose" en Nico Carstens se welbekende ,,Zambezi". Inderdaad 'n groot gebeurtenis in ons musiekwêreld!

CHET ATKINS se uitmuntende ghitaarspel het reeds sy naam wyd en syd bekend gemaak in Suid-Afrika en nou het Chet sy dankbaarheid jeens sy baie Afrikaanse bewonderaars bewys deur vier bekende Afrikaanse nommertjies op te neem en hulle te speel soos wat alleen Chet Atkins hulle kan speel. Die nommers wat Chet vir hierdie besondere geleentheid gekies het, is Taffie Kikillus se mooi wals, ,,Marie", Nico Carstens se lewendige en alombeminde ,,Mossie se Moses", Chris du Toit en Neels Steyn se ,,Outa In Die Langpad" en Chris du Toit se meesleurende ,,Westewindjie". Dit is inderdaad 'n geskiedkundige gebeurtenis die as ons daaraan dink dat Chet Atkins Amerika se bekendste en suksesvolste ghitaarkunstenaar is -- hy het reeds die bynaam van ,,Meneer Ghitaar" daar verower - boonop is hy ook in beheer van RCA-Victor se ateljees in Nashville, Tennessee, waar die meeste van Elvis Presley se treffers onder sy persoonlike toesig geskep word.
Met hierdie unieke opname behoort Chet Atkins se gewildheid in Suid-Afrika nog verder toe te neem!

JIM REEVES certainly needs no introduction to South African audiences. Hit recordings like "He'll Have to Go" and the current "Adios Amigo" have made him a top favourite in South Africa. Jim is, in fact, South Africa's third biggest seller today. With the four numbers featured on this disc, he pays tribute to South Africa and his record-buying public here by singing in AFRIKAANS - and this fact will certainly turn this long-player into a collector's item. Jim Reeves' background -- he was born on a farm in Texas andgrew up as a typical farm boy - makes him eminently suitable for his role as "a South African singer" and the four numbers chosen for this historic disc should reach new heights of popularity. First of all, there is the Afrikaans version of "Beautiful Dreamer" by Stephen Foster, known here as "Bolandse Nooientjie", He also sings the very popular "Tahiti" and "Ou Kalahari" by Danie Pretorius and a new number (it could have been specially created for Jim!) by writer-composer Gilbert Gibson, entitled "Ek Verlang Na Jou".
Welcome to South Africa and our own music, Jim!

FLOYD CRAMER is without a doubt the world's most popular pianist judging by his record sales alone. Apart from the staggering success of his "On the Rebound" and "Last Date" (both of them written by Floyd himself and both of them million sellers !), Floyd also had a hand in one-fourth of all the hit records produced in America in the last several years. This astounding feat was made possibleby the fact that Floyd and his pianistic genius provided the tasteful backing for many RCA-Victor best sellers like "Four Walls" by Jim Reeves and Elvis Presley's "Good-luck Charm", "It's Now or Never" and "Heartbreak Hotel"-- to mention but a few.
America's best-selling pianist has now applied his musical genius to four original South African tunes. They are "Boereseun" and "Kaapse Draai", both by the late Danie Bosman, "Bloemfontein se Rose" by Tommy Roering and Nico Carstens' "Zambesi", The release of this long-player is indeed a great occasion for the Afrikaans world of light music . . . and a wonderful musical souvenir of their iirst visit to these shores during this year of 1962!

CHET ATKINS, America's own "Mr. Guitar", is equally popular in South Africa and with this special long-player he certainly forges a stronger link between himself and local audiences by featuring four popular and well-known South African tunes on his famous guitar. And they certainly have never sounded quite like this before! Recorded in the Nashville, Tennessee, studios of RCA-Victor in America, Chet's unique talent has added new lustre to numbers like "Mossie se Moses", by famed South African composer and orchestra leader, Nico Carstens. The rest of the South African numbers chosen by Chet for this historic occasion are the ever popular "Outa in die Langpad" and the hauntingly beautiful ballad, "Westewindjie", both by Chris du Toit. Finally, there is a striking waltz composed by Taffy Kikillus, "Marié".
Being America's most consistently selling guitarist is not enough for Chet. He is also Artist and Repertoire Manager for the RCA-Victor studios in Nashville, Tennessee. His records have also sold hundreds of thousands of copies in South Africa and this special recording of Afrikaans tunes is indwd something we can feel very proud of. It should make more friends for Chet Atkins in this country than ever before. - omslag

vetseun
The Most Popular Guitar LP . LSP 2346/31.516 1961 RCA/VICTOR

vetseun
Teensville LP ............................. 31.329 RCA/VICTOR

Chet Atkins met Dennis Farnon and His Orchestra
vetseun
Chet Atkins In Hollywood LP .. 31.317 RCA/VICTOR

vetseun
Chet LP ................................. CDS 1014 CAMDEN

vetseun
Outa In Die Langpad / Kaapse Draai 7" . 41.537 1962 RCA/VICTOR
- Van hulle sensasionele langspeelplaat van Suid-Afrikaanse liedjies -
- From their sensational LP of South African songs -
Kant Een:
1. Outa In Die Langpad (Du Toit-N. Steyn) - Chet Atkins
Kant Twee:
1. Kaapse Draai (Bosman) - Floyd Cramer

vetseun
Warm Patat 7" EP .................. EPC 093 RCA/VICTOR
Kant Een:
1. Tamatie En Kerriesous (Boonzaaier-Carstens)
2. Naboomspruit Polka (T. Kikillus)
Kant Twee:
1. Daar's 'n Wind Wat Waai (Carstens-De Waal)
2. Warm Patat (Nico Carstens)

vetseun
Finger Lickin' Good LP ........................... RCA/VICTOR


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)