Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Bootleg Drive-By
vetseun
2005 05 20, Zula Bar, CT, R20
Terror MC, Ben Sharpa, Parliament, DJ Sinus, DJ Nasty Ed, DJ B-Side, VJ Mustafa Maluka
daar's baie draaie as jy loop str toe ry, maar ons is reguit in en bom-bom-boom-tik begin kort daarna. hierdie is 'nxstrawaganza, 'n showcase, 'n hiphop statement eintlik. van Mitchell's Plain, Ravensmead en die suidelike voorstede word verteenwoordig, plus DJs (tik-bom-boom, soos ons sê..en hierdie is hip-hip-hiper hop, superhop met kwaai ouens wat oor alles gaan, en meer. daar's min te kies en te keur, dis boom-boom hier en brrr-brrr daai kant, so dis maar kop knik en trippel, want die mics word rondgepass en terror mc word met back-up sommer vinnig aan die woord gestel, en stil bly hy nie!! voor jy kan volg wat gesê word is die eerste een verby en pappegaai jy die koor:
..........................."...sal jy sien hoe vlak die vlaktes is.."
na mnr Ben Sharpa (ben sharpe Ben Sharpaa!) met saamsing hiphop kom parliament...>>

vetseun
Bootleg Hip Hop kompilasie .......... 2005
mix DJ B-Side, met almal hip-hop


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )