Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Boeties Twee (Albert Fincham; Rowland Fincham)
vetseun
Ou Oom Klasie Het 'n Plaas LP ..... 1969 UNIKA
Kant Een:
1. Ou Oom Klasie Het 'n Plaas
2. Klein Jan Skiet Die Kat
3. Hoë Polvy
4. Jakkals En Wolf
5. Daar Onder In Die Kaap
6. Groen Koringlande
7. Fiedeljy Fiedeljou
Kant Twee:
1. Rieksha Booi
2. Die Spook
3. Donker Wolke
4. Seeman
5. Blonde Matroos
6. Saam Met Die Wa

vetseun
Gat In Die Grond LP ............................... UNIKA
Kant Een:
1. Gat In Die Grond (Trad. Arr. R. Bornman)
2. Het Plekje Bij Den Molen (Trad. Arr. R. Bornman)
3. Tahiti (Verre Land) (.../Anton de Waal)
4. Aanstap Aanstap (J.P. du Toit)
5. Oom Kosie Se Rusbankie (Trad. Arr. R. Bornman)
6. Die Heidelied (Olaf Andresen)
Kant Twee:
1. Die Padda (Rose van Tonder)
2. Die Ou-Kraalliedjie (A.J. de Villiers)
3. Aanstap Vlooie (Trad. Arr. R. Bornman)
4. Die Vrolike Musikant (.../Wilhelm Muller)
5. Die Kappie (Arr. P. McLachlan)
6. Trekliedjie (...;...)

BOETIES TWEE - Albert en Rowland Fincham is twee "OP EN WAKKER" knapies afkomstig van Douglas se wêreld.
Hierdie is hul heel eerste plaatopname. Wanneer u klaar geluister het, sal u ook saamstem dat "Groepie Tweetjie" 'n meer paslike naam sou gewees het.
Albert het reeds op die jeugdige ouderdom van 5 jaar aan talantkompitisies begin deelneem. 'n Paar jaar daarna was boetie Rowland ook by om skouer aan die wiel te sit.
Een konsert na die ander het gevolg (selfs sover as NUNIPUT - 'n klein dorpie op die grens van Suidwes Afrika - 400 myl van Douglas af) en oral waar "BOETIES TWEE" opgetree het was die sale stampvol.
Vol selfvertroue, na hul eerste plaatopname, was die S.A.U.K. die volgende aan die beurt. Geweldig baie mense het hulle gebel en persoonlik kom gelukwens, na hul eerste uitsending gedurende die program "SATERDAGAAND VERMAAK".
Ook geen wonder dat hulle so suksesvol is nie, want hulle het wee wakker bestuurders agter hull - die identiese BEKKER tweeling broers, ook van Douglas. Sekerlik die enigste keer in die wêreld dat so iets gebeur. - REGARDO BORNMAN - omslag


vetseunvetseun
Gat In Die Grond / Aanstap Vlooie 7" . SSU.650 1968 UNIKA
Kant Een:
1. Gat In Die Grond (Trad. Arr. R. Bornman)
Kant Twee:
1. Aanstap Vlooie (Trad. Arr. R. Bornman)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)