Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Armand Hofmeyr


Armand Hofmeyr - Nodig VID >>> (2021)


Armand Hofmeyr - Jägerbombs VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/03/19


Armand Hofmeyr - Afrikaner VID >>> (2020)


Armand Hofmeyr - Hartjie met Simoné VID >>> (2020)


Bevok - Jou Kop Op (My Maat)met Afrikaans Wil Dans & Armand Hofmeyr VID >>> (2019)

vetseunLAAI AF
Bevok - Jou Kop Op (My Maat) met Afrikaans Wil Dans & Armand Hofmeyr CDS . 2019


Armand Hofmeyr - Suid-Afrika VID >>> (2019)


Armand Hofmeyr - Spring Van Die Dak Af VID>>> (2017)

vetseun
10 Jaar ............................. DGR1997 2019 DAVID GRESHAM
1. Suid-Afrika
2. Engel Noem
3. SMS
4. Liggies
5. Spring Van Die Dak Af
6. Hart In Twee Wil Deel
7. Lekkerlyf
8. As Ek Jou Gaan Soen
9. Kitty
10. Pa En Seun met Steve Hofmeyr
11. My Liefling
12. Koue Bier En Warm Girls
13. As Jy Wil
14. Margate Toe
15. Bekkie


Armand Hofmeyr - Liggies VID >>> (2014)

vetseun
#Lekkerlyf ........................ DGR1931 2014 DAVID GRESHAM
1. #Lekkerlyf
2. Koue Bier En Warm Girls
3. Liggies
4. Speeltyd
5. My Liefling
6. Een Soen
7. Maar Hey! met Geraldene
8. To Love A Woman met Steve Hofmeyr
9. Kitty
10. Tokkie
11. Margate Toe
12. Give Me Some Time


Armand Hofmeyr - SMS VID >>> (2012)

vetseunvetseun vetseun
Rug Teen Rug ............ CDEMIM 455 2012 EMI
1. As Ek Jou Gaan Soen
2. Dingetjies En Datjies
3. Rug Teen Rug
4. SMS
5. Dis In My Kop
6. As Dit Reën
7. Cupid Stupid met Megan
8. Liefies Vir Jou
9. Hey Jy
10. Alldays
11. Please Say You Love Me
12. New Girl In Joburg
13. Buy This Guitar
14. Dis Als Ok
15. Pa En Seun met Steve Hofmeyr

Armand Hofmeyr se debuutalbum Foto's En Briewe was een van die opwindendste verrassings van die vorige musiekjaar! Nou bied hy sy bewonderaars en nuwe belangstellendes 'n uitklop-opvolgalbum: Rug Teen Rug. Die splinternuwe album is weer 'n toonvenster van dié talentvolle jong man se vaardigheid. Sy eie, oorspronklike nuutskeppinge is dikwels spieëlbeelde van sy hart en siel; byderwets ritmies. Armand vertolk sy werk in'n wydtreffende country-popstyl, wat ruimskoots met "rock" geanker word. Elke liedjie is gestempel met treffergewildheid. Daar is lekker danstreffers, (SMS, As Ek Jou Gaan Soen en Dingetjies En Datjies), 'n humorsnit (Cupid Stupid, met Megan Pereira), om die hartsnare te pluk (Liefies Vir Jou), ballades (Please Say You Love Me) en akoestiese werk (Dis Als Ok) - en selfs stewige werk in die countrystyl (Te Lank Alleen Gelos). Armand se album sluit ook die duet - Pa En Seun - met sy pa, Steve, in. Tussen die talle juwele hierop is die liedjie Alldays, gevul met nostalgie en gestempel met 'n sjarme wat dit een van daardie tydlose gunstelinge gaan maak. Saam met die liedjies As Dit Reën, Dis In My Kop en die radiovriendelike Engelse snitte - New Girl In Joburg en Buy This Guitar - is dié eerlike, oopkop-kitaargedrewe album - gerat om treffersparades te moker en Armand welverdiende goueplaatstatus te besorg! Dit is volwasse, kontemporêre goedvoelmusiek!

vetseunvetseun
Hey Bokke CDS ................................ 2011 EMI
1. Hey Bokke - Armand Hofmeyr & Nicholis Louw


Armand Hofmeyr - Engel Noem VID >>> (2011)


Armand Hofmeyr - Hart In Twee Wil Deel VID >>> (2010)

vetseunvetseun vetseun
Foto's En Briewe ....... CDEMIM 367 2010 EMI
1. As Jy Wil
2. Bekkie
3. Hart In Twee Wil Deel
4. Engel Noem
5. Silly
6. Fluister
7. Pouse
8. Vergewe My
9. In My Skadu
10. Dis Als Okay!
11. Onverwags Droom Ek Van Jou
12. Foto's En Briewe

Son of the great Steve Hofmeyr also stepping into the music industry now with his own music and his own style. The most impressive part of this album is that Armand wrote the whole album himself! This is sure to be a huge success as all media is focusing on Armand.
Armand's tour with Steve started Saturday (26 JUNE 2010) and will continue until next year.


skakels : https://www.youtube.com/channel/









2020 12 16 - Geloftedag Vir die Boere: Armand Hofmeyr, Franja du Plessis, Juanita du Plessis, Jay, Bok van Blerk, Ruan Josh, Steve Hofmeyr, Dr. Ettiene Marais, Heartfelt Arena, 12:00, iTickets.co.za
vetseun



bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)