Vetseun Facebook Vetseun Page Twitter Twitter (Maarman)Instagram YouTube Last.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Annette Barnard
vetseunvetseun
My Eerste Dag Op Kleuterskool LP . MFP 5778 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
Daar Is Niks Lekkerder As Om Skool Toe Te Gaan Nie
Kant Twee:
Hoe Apie Sy Gesiggie Gekry Het (Storie geskryf deur Bettie Cloete)

Saamgestel deur Emily Toerien, Jo Smit
Begeleiding deur Judy Pratt almal van Linden Kleuterskool, Johannesburg
Vertellings Annette Barnard

vetseunvetseun
Rympies, Liedjies en Resitasies LP . MFP 5777 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Opstaan Kinders!
a. Môre Oompie, Môre Tannie
2. Sonskyndag
a. Winkel Toe
3. Daar's 'n Trein Wat Loop
4. Op Die Plaas
a. Etenstyd
5. Mieliepap
6. Links, Regs
Kant Twee:
1. My Hondjie Kees
a. Die Wit Hondjie
2. Voëltjie Op Die Klip
a. Jan Pierewiet
3. Ou Tante Koba
4. Die Telefoon
a. Tingeling
5. Tiedelie-haai
6. Die Ou Horlosie

Vertel deur Annette Barnard
Liedjies deur Northcliff Kleuterkoor o.l.v. BETS MYBURGH

'n Dag in die lewe van Tannie Annette en haar kinders
"Opstaan Kinders!" sê Tannie Annette. "Wie is nog vaak? Kyk hoe hoog sit die son. As dit 'n reënerige dag was, kon julie maar verder geslaap het, maar dis 'n lekker sonskyndag en daar is sommer baie om te doen!"' Die kleinspan spring uit die bed en trek gou-gbu aan. Opgewek sing hulle "Môre Oompie, Môre Tannie" Later gaan Mammie winkel toe en klein Miempie wonder wat sy vir haar sal meebring. Miskien 'n rok of miskien 'n pragtige slaappop. As Mammie weer tuis is, vertel sy hoe hulle destyds met die trein plaas toe gery het. Almal onthou nog die lekker liedjie "Daar's 'n Trein Wat Loop", ook hoe hulle "Mieliepap" geëet het. Hierna speel almal Links, Regs,links, regs in 'n ry.
Terwyl Mammie nog stories vertel kom Pietie se pragtige ou klein hondjie Iangs hom sit. Daar is 'n mooi liedjie oor hoe hy "Die Wit Hondjie" gekry het. Mammie vertel verder van die voëltjie op die klip en leer vir die kinders om "Jan Pierewiet" te sing.
Die telefoon Iui en Sonja hardloop vinnig om te hoor wie praat. "Tingeling" - nog 'n Lekker liedjie met klokkies en 'n mooi storie.
Die dag gaan tog so gou verby en saans sit almal op die mat. Hul hoor hoe die wind buite deur die bome waai. Almal sê nag, "Tiedelie-haai". "Die Ou Horlosie teen die muur" sê dit is slapenstyd vir kinders wat heeldag soet was en sommer 'n hele klomp liedjies, rympies en resitasies geleer het. - omslag

vetseunvetseun
Annette Barnard - Brabbelliedjie / Louis van Heerden - My Tjorrie 7" . 45JV 315 1962 JUWEEL PLATE
Kant 1:
1. Brabbelliedjie - Annette Barnard (A. Rudolph)
Kant 2:
1. My Tjorrie - Louis van Heerden (A. en C. Rudolph)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)