vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
WA de Klerk - Willem de Klerk

1989 - Terwyl dit om ons brand
1984 - Kleinben drink die bitterbloed
1979, 88 - The Thirstland (BOK BOOKS INTERNATIONAL)

vetseun
The Puritains Of Africa . 1975 PENGUIN

1971 - Drie Vroue (NASIONALE BOEKHANDEL)
1968 - Buite die Raamwerk (NASIONALE BOEKHANDEL)
1966 - Die Twisappel, verhaal van ´n verbode vrug: ´n blyspel
1966 - Die jaar van die vuur-os
1965 - Die Skarlaken Eskader: ´n vliegverhaal
1964/8 - Die Laer (NASIONALE BOEKHANDEL)
1964 - Die belydenis van Nelia Bell (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Poens. Die Swerfjaar . 1964

1964 - Poens. Die Penkopjare
1964/71,3 - Die Uur van Verlange. Synde annale van die Agterberg (TAFELBERG)
1963 - Vlamme oor La Roche (NASIONALE BOEKHANDEL)
1963 - Vermaak se Kind (NASIONALE BOEKHANDEL)
1963 - Die wolkemaker
1962 - Die Verste Blou Einder
1962 - Drie Vroue (TAFELBERG)
1962 - Die Belydenis van Nelia Bell (NASIONALE BOEKHANDEL)
1962 - Die Jaar van die Vuur - Os (NASIONALE BOEKHANDEL)
1962 - Vermaak se Kind (NASIONALE BOEKHANDEL)
1961/80 - Die Soekende Mens: twee verhale uit ons tyd (NASIONALE BOEKHANDEL)
1959 - Die Wolkemaker (NASIONALE BOEKHANDEL)
1958/65 - Die Uur van Verlange. Synde annale van die Agterberg (NASIONALE BOEKHANDEL)
1958 - Adam en Eva (NASIONALE BOEKHANDEL)
1958 - (Die Skarlaken Eskader, Die vallei van die rooi gode, Die gésel van Namaland, Agtien man en ´n meisiekind) (almal AFRIKAANSE PERS BOEKHANDEL)) Scheepersprys vir Jeugliteratuur
1957 - Drie Vroue (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
´n Swerwer op die sonpad . 1957/8/9/64 NASIONALE BOEKHANDEL

1956 - Adam en Eva (NASIONALE BOEKHANDEL)
1955, 76 - Die Gésel van Namaland
1955 - Die Skarlaken Eskader: ´n vliegverhaal (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun
Die Twisappel, verhaal van ´n verbode vrug: ´n blyspel . 1955/64 - NASIONALE BOEKHANDEL

vetseun
Agtien Man en ´n Meisiekind . 1955/8/64 NASIONALE BOEKHANDEL

vetseun
Komedie onder die eike . 1955 AFRIKAANSE PERS-BOEKHANDEL

vetseun
Drie Swerwers oor die Einders . 1952,55,61 NASIONALE BOEKHANDEL, 1962

1952 - (Die Jaar van die Vuur-os, Drie vroue, Drie dramas en Vlamme oor La Roche) Hertzogprys Drama

vetseunvetseun
Die Jaar van die Vuur-os (drama) . 1952/60/71 NASIONALE BOEKHANDEL

"DIE GENERAAL:
... Maar die ongeluk is dat ons mekaar nie begryp nie, Em. Elkeen klou maar net naarstiglik vas aan sy ou stukkie van die Waarheid en verbeel hom dis die AL... Dis ons menslike las, Em - ons bly so geslote vir mekaar..." - 'voorwoord'

"Die Jaar van die Vuur-os is in 1951 met ´n eerste prys bekroon in die nasionale dramaprysvraag uitgeskryf deur die Afdeling Opvoeding van Volwassenes van die Departement van Onderwys, Kuns en Wetenskap.
Die eerste opvoering daarvan het plaasgevind op 11 Maart 1952 by geleentheid van die opening van die Van Riebeeck-Dramafees in die Hofmeyr-teater, Kaapstad. Die opening is waargeneem deur mev. (dr.) DF Malan.
Die aanbieding was deur die Nasionale Toneelorganisasie wat daarna ´n landsreis met die stuk onderneem het.
Die volgende spelers het aan die eerste opvoering deelgeneem:
Die Generaal ................. Jan Bruyns
Gillian Hammond ......... Roma Reilly
Emma ............................. Elma Krynauw
Pieter ............................... Danie Smuts
Martin ............................... Louw Verwey
Alexis ............................... Daan Retief
Eerw. Kemp ................... Eghardt van der Hoven
Kapt. Vermeulen ........... Dawid van der Walt
Die regie is waargeneem deur Hermien Dommisse

Die stuk word met groot waardering aan hierdie persone opgedra.
- Die Skrywer - 'voorwoord'


1949 - Buite die Raamwerk (NASIONALE BOEKHANDEL)

vetseun vetseun
Drie Swerwers in Suidwes . 1947, 53

vetseun
Die Skarlaken Eskadril: ´n Vliegverhaal . 1941/5 NASIONALE PERS


skakels : stellenboschwriters.com...















DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)