vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Marianna Brandt
vetseunKOOP/BUY
Die avonture van Magrietjie swaaiboude . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Tanja Joubert

"Toe Magrietjie Swaaiboude ´n paar jaar gelede ´n nasionale kompetisie, op kykNET Kwela, vir die oulikste hond in Suid-Afrika wen, was daar geen keer aan haar bekendheid nie, veral in die skilderagtige Oos-Kaapse dorp, George, waar sy en haar baas, Phillip Kotzé en haar kokketielvriende, Samuel en Blondie gereeld die dorp op horings het. Hulle is reeds een van George se beste toeristeaantreklikhede. Verbeeldingryke stories oor die interessante karakters se manewales wat soms skreeusnaaks, soms deernisvol en soms dramaties is." - loot.co.za

vetseunKOOP/BUY
Die Stoutsterte: Poot Aan Wal . 2006 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Tanja Joubert

vetseunKOOP/BUY
Hoekom is die see swart? . 2004 KAGISO

vetseunKOOP/BUY
Om die wêreld ................... 2004 KAGISO

vetseunKOOP/BUY
Markus Stermuis: Op die Sojoes 321 . 2003
illustrasie, Tanja Joubert

vetseunKOOP/BUY
Marcus Star Mouse on the Soyuz 3 2 1 . 2003
illustrasie, Tanja Joubert

vetseunKOOP/BUY
Die Stoutsterte .................. 2002 HUMAN & ROUSSEAU
illustrasie, Tanja Joubert

vetseunKOOP/BUY
Die geheim van die toringkamer . 2000 HUMAN & ROUSSEAU

"Die verhaal speel af in Namibië teen die eksotiese agtergrond van Swakopmund en omgewing. Bart en Martin is twee maats wat hard gewerk het op die plaas gedurende hul vakansies om hierdie één vakansie te kan bekostig - see toe met die luukse Dessert Express. Maar gou kom hulle agter dat iets op die roete nie pluis is nie, veral nie met die stasie op Bokkoppies nie, "waar die vrou in die toring hang . . ." volgens een van hul medepassasiers. Toe hulle noodgedwonge op Bokkoppies moet stop, raak dinge gou warm, en die twee seuns en ´n medereisigertjie se avontuur om die geheim van die toringkamer op te los word heerlike leesstof vir seuns en meisies. Die tweede boek in Human & Rousseau se avontuur-reeks vir jong lesers." - storiewerf.co.za

1999 - Rimpelstories: Kalahari toe..., Die towermengsel, Die koningin en die winterkombers, Dis die klippie.

vetseunKOOP/BUY
Mealie-Cob Doll ............ 1998 TAFELBERG

1998 - Die Mieliestronkpop ATKV prys
1993 - Poppie-Dot by die Grootrivier (TAFELBERG)
1985 - Poppie-Dot van die Kaap (TAFELBERG)

vetseunKOOP/BUY
Die Towermengsel .......... KAGISO


skakels :












DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)