vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
C Louis Leipoldt (1880-1947)
Driemanskap, Totius, Cilliers en Leipoldt


Stormwrack ............... 2007 CEDERBERG PUBLISHERS

The Mask .................. 2005 CEDERBERG PUBLISHERS

Leipoldt´s Cellar & Kitchen . 2005 CEDERBERG PUBLISHERS
"Leipoldt was born on 28 December 1880 and died on 12 April 1947, three weeks after the last article in this book was published in Die Huisgenoot. He was an amazingly versatile man, and it is no exaggeration to call him poet, playwright, paediatrician, botanist, journalist, novelist, cook and connoisseur of food and wine. Probably best remembered as the quintessentially Afrikaans poet, Leipoldt is also famous as the pre-eminent authority on traditional Cape cooking. His lifelong passion for food and wine, and for old recipes, prompted him to write about them extensively, and the articles translated and collected here embody a unique bredie of culinary and literary knowledge and skill. Probably the finest and without doubt the most entertaining fruit of Leipoldt´s lifelong interest in food and wine is the series of articles published under the rubric Kelder en Kombuis in Die Huisgenoot between 1942 and 1947, now published as Leipoldt´s Cellar and Kitchen. Also included is the article Bredie, which has not until now been available in English." - bluesky.co.za

Leipoldt´s Food & Wine . 2004 STONEWALL BOOKS
"This trilogy of works by Leipoldt, Cape Cookery, Culinary Treasures and Three Hundred Years of Cape Wine, is a delectable, amusing, insightful record of cultural and social history at the Cape, delightfully observed and nostalgically expressed by the pre-eminent connoisseur of Cape cookery. Leipoldt writes about food and wine expressively as a poet, authoritatively as a medical doctor and botanist, and with the humility of the expert enthusiast. The ingredients of this book spring both literally and metaphorically from the soil of South Africa, articulating and preserving wonderful facets of Afrikaans culture and heritage. This is not only a book for the cook and the connoisseur, but for everyone able to appreciate exquisite prose, for everyone interested in encountering one of South Africa´s great poets writing about something that fascinated him throughout his life - the preparation of good food and the enjoyment and value of wine. One of the reviewers of Leipoldt´s Food & Wine wrote that visitors to South Africa hosted by him had said that this book gave them an insight into South Africa, and its history, that they were unable to find elsewhere." - bluesky.co.za

Polfyntjies vir die Proe .. 1979 TAFELBERG/2004 CEDERBERG PUBLISHERS
"Kos en taal kan beskou word as belangrike aspekte van enige nasie se kultuur en geskiedenis. Die waarheid van hierdie stelling is duidelik in die geval van C Louis Leipoldt ― nie net was hy ´n digter en kenner van die kookkuns nie, maar ook ´n uitmuntende, traak-my-nie-agtige, anekdotiese, prikkelende kroniekskrywer van die ou-Kaapse kultuur en die destydse Afrikaanse lewensstyl. Die vyf-en-vyftig rubrieke wat Polfyntjies vir die Proe uitmaak, is tussen 1942 en 1947 onder die skuilnaam KAR Bonadie geskryf, en het in Die Huisgenoot onder die opskrif Kelder en Kombuis verskyn. Leipoldt het omtrent drie weke na die verskyning van die laaste rubriek op die ouderdom van ses-en-sestig jaar gesterf. Die formaat van ´n gereelde tydskrifrubriek het moontlik daartoe bygedra dat Leipoldt sy wye kennis van kos en wyn, onder andere, op ´n intieme, nonchalante gesprekstoon met sy lesers gedeel het. Geen wonder dat Fred Le Roux Polfyntjies beskryf het as "van die mooiste prosa wat ons van hom het" nie. Hierdie uitgawe sluit Bredie in, wat in 1933 in Die Huisgenoot onder Leipoldt se eie naam verskyn het." - bluesky.co.za

The Valley: A Trilogy Comprising - "Gallows Gecko", "Stormwrack" and "The Mask" . 2002 STORMBERG PUBLISHERS
red, Paul Murray, T.S. Emslie

Stormwrack: The Classic Anglo-Boer War Novel . 1980 D PHILIP/2000 HUMAN & ROUSSEAU
red, Stephen Gray
2001 - Die Laaste Aand (CL Leipoldt) (verhoog) - Hendrik Pienaar Hofmeyr
2000 - Chameleon on the gallows
1999 - Leipoldt: ´n Lewensverhaal - JC Kannemeyer
1999 - Laurika Rauch - Die Mense Op Die Bus - Die stout kat
1997 - Gordel van Smarag : ´n reis met Leipoldt - Elsa Joubert

O´Callaghan se waatlemoen - en ander verhale . 1980 TAFELBERG
1980 - Versamelde Gedigte (TAFELBERG)
1980 - Moederplig: ´n toneelstuk in vier bedrywe
1978 - Kos vir die kenner: ´n kookboek met meer as duisend goeie resepte

Vyftig gedigte van C. Louis Leipoldt . 1976
(sam) WEG Louw
1974 - 300 years of Cape wine
1961 - 4 slampamperliedjies (CL Leipoldt) (viool, klavier) - Hubert Lawrence du Plessis
1961 - Versamelde Gedigte (TAFELBERG)
1961 - Oom Gert vertel, en ander gedigte (by Project Gutenberg) (NASIONALE BOEKHANDEL)
1960 - CL Leipoldt: ´n studie in stof-keuse, verwerking en ontwikkeling - Marius Philip Olivier Burgers


Die Laaste Aand . 1960/63/7/80 NASIONALE BOEKHANDEL
- ´n toneelstuk in drie bedrywe
1957/63 - Oom Gert Vertel (NASIONALE BOEKHANDEL)
1950 - Dingaansdag

Die Laaste Aand ........ 1949 NASIONALE BOEKHANDEL
- ´n toneelstuk in drie bedrywe

C Louis Leipoldt: Eensame Veelsydige - PJ Nienaber . 1948
1948 - Die Moord in die Bosveld
1944 - (Die heks en Die laaste aand) Hertzogprys Drama
1941 - Slampamperliedjie No. 2: Eis van die vonk (CL.Leipoldt) (vokaal, klavier) - Gideon Fagan
1941 - Slampamperliedjie No. 1: Wys my die plek (CL Leipoldt) (orkes) - Gideon Fagan
1938 - Die Groot Trek
1937 - Die Dwergvroutjie
1933 - Dingaansdag (JL van SCHAIK)
1934 - Totius (Passieblomme); CL Leipoldt (Skoonheidstroos); WEG Louw (Die ryke dwaas) Hertzogprys Poësie
1929 - Geen serpentyn of lapis lazuli (CL Leipoldt) (vokaal, klavier) - Rosa Sophia Cornelia Nepgen


Die Heks: ´n toneelstuk in een bedryf . 1923/26/51/60/1/7 NASIONALE BOEKHANDEL

Skoolgesondheid .......... 1921 JL VAN SCHAIK
met P. Elias
1915 - Nasionale Pers - Langenhoven, Leipoldt, Cilliers, Totius, skool-, universiteitshandboeke
Jannie du Toit - ´n Liedjie Vir Jou - Boggom En Voertsek, wys my die plek
Daar´s nog die lang rooi wapad voor my (CL Leipoldt) - HP Barton
Die Voortrekker se vaarwel - Voortrekker feessange (vokaal, koor, orkes) - Gerrit Bonn

Oom Gert vertel en ander gedigte . 1911 JH DE BUSSY
FAK Sangbundel 2001 liedjies:
052 Al Die Veld Is Vrolik, digter
057 Ek sing van die wind, digter
068 Oktobermaand, digter
321 Op my ou ramkietjie, digter
FAK Kunsliedbundel:
Oktobermaand, digter
Wys my die Plek, digter
Eis van die Vonk, digter
Kom Dans met My, digter
skakels : wiki










