vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Henry Ferreira (Stoff)


Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo . 2009 LAPA
Die speletjie se naam is Rebel. Die man by die speletjiewinkel se dis die speletjie van alle speletjies. Daar is ´n vampier-spinnekop, aaklige monsters en hope aksie. Hanno en Ian kan nie wag dit te speel nie! Maar iets is fout, want vreemde dinge begin skielik by die skool gebeur, en dit is presies dieselfde dinge wat in die speletjie gebeur.
skakels :










