vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Dada en die Flower
vetseunvetseunKOOP/BUYvetseun
film VHS/DVD ............ 1986 SCHOLTZ FILMS/FLIP BEZUIDENHOUT

"Dis die storie van Margate ..."

met Sydney Hart, Natanya van Heerden, Sean du Preez, Christo Niehaus, Bennet de Klerk, Cobus Rossouw, Sandra Kotze, klank, Max von Below, fotografie, Paul Marais, produksie, Bob Riley, musiek JB Arthur, verhaal, regisseur, Jan Scholtz

"´n Klompie matrieks vier hulle eindeksamen in Margate en beland in die moeilikheid as een van die meisies ontvoer word."

"Dada en die Flower is ´n liefdesverhaal vir vandag se jongmense. dis die verhaal oor ses maats se kameraderie, hul eerste 'vrye' vakansie saam in Margate, hul eerste 'wegbreek', hul eerste volwasse liefde.
´n Fliek so lekker soos roomys oor ´n somervakansie wat lewenslank deel van die groepie jongmense se mooiste herinneringe sal wees."


skakels :














DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)