vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Broer Matie

film VHS 100min ....... 1984 SATBEL
"Sy laaste wens konfronteer hulle met die kwellendste vraagstuk van ons tyd"
"Jans Rautenbach se aangrypende drame oor menseverhoudinge ..."
met Simon Bruinders, Paul Lückhoff, Trix Pienaar, Louw Verwey, Patrick Mynhardt, Barry Trengove, Joe Stewardson, Trudie Taljaard, Gerrit Schoonhoven, Kristo Pienaar, Michelle Bestbier, Natalie Roche, Douglas Fuchs, Johan Brewis, Chris Botha, Stephen Heyns, regisseur, Jans Rautenbach, musiek redigering Boet Pretorius
"'n Gesiene boer van die Klein Karoo sterf en bepaal in sy testament dat ´n bruin predikant sy begrafnisdiens moet waarneem. Dis 1961 en apartheid is aan die orde van die dag. Terwyl die blanke kerkraad die boer se versoek bespreek, speel ´n drama van menseverhoudings hom in die gemeenskap af." - mnet.co.za
"Matie Olivier is killed in a freak accident on his farm in the small district of Rietfontein in the early 1960s. His last wish is that the coloured missionary, Kieries van Elim, conduct his funeral service - a wish that the conservative elders of the Dutch Reformed Church have no intention of fulfilling.
Allowing a "brown" minister in the whites-only church is totally against their principles.
During a heated debate the younger members of the council advocate that God expects love for all people regardless of colour, race or creed. The secret ballot that follows ends in stalemate ensues, and on the day of the funeral the white minister has the task of casting the deciding vote.
Pietman, Matie´s son, is also confronted by a personal quandary: either to accept his inheritance and continue farming, or to follow his heart and return to Cape Town." - mnetcorporate.co.za
met Christa Steyn se Bly By My
jy wat kaalvoet grootgeword het
in ´n vreemde plek weg van my
jy wat seerlyf weggeloop het
na ´n wêreld naby my
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak
jy wat binnein gekneus is
en die seer wat jy saamdra in jou oë
jy wat stukkend en gebreek is
met hande uitgedroog en seer
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak
jy wat in ysig koue winter
onder ´n strooikaros moes slaap
jy wat toe seerlyf weggeloop het
na nêrens maar tog na my
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak
ek vra jou
bly by my
en neem my hart vir jou
ja ek vra
bly by my
sodat ek jou heel kan maak...
skakels : imdb.com










