vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Esta Steyn


Kinders Van Die Sabbatsee . 2007 TAFELBERG
"Lyla versorg haar sterwende stiepfa, Stefus Serdyn. As hy sterf, is hierdie stukkie grond op Nonniesbaai Lyla se enigste tuiste."


Die grafte jubel: Kroniek van pyn en genesing na die dood van ´n kind . 2000 LUX VERBI
"´n Terapeutiese boek vir almal wat die hartseer ken van om ´n kind of broer aan die dood af te staan, en diegene wat met verlies en harseer van allerlei aard te kampe het. Dit kan ook as literêre werk gelees word."


Meeulanders ........... 1996/2008 QUEILLERIE
Ryna van Rensburg vlug weg van haar verlede na Meeuland, ´n eiland aan die Weskus. Daar is dit Attie Langhans wat haar weer soos ´n vrou laat voel - al lyk hy op die oog af maar stuurs.
En gou blyk dit dat die eiland se lief en leed nie los staan van die dorpslewe op die vasteland nie. Waar ontrou en menslikheid, geldgierigheid en goedheid deureengevleg is in ´n vertelling van twee gemeenskappe, wit en bruin. Twee verhale wat uiteindelik hand aan hand loop. - graffitibooks.co.za


Vlindervlug ................... 1996 TAFELBERG
skakels :










