vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Chris Karsten

Boos en Bisar ................ 2008
Barbaarse misdade is deel van die Suid-Afrikaanse werklikheid, en hier is tien bondige en spannende oorvertellings van sommige van die verfoeilikste gebeure nog, dikwels met ´n grieselrige en onheilspellende kinkel.
Alison glo haar oorlewing van die onbeskryflike wrede aanval deur twee (met-die-duiwel?) besetenes is aan wonderwerke te danke. Ewe boos en bisar is die optredes van die psigopatiese skroewedraaiermaniak, die pedofiel wat die skuld aan die deur van sy meervoudige persoonlikhede lê, en die sadistiese moordenaar en kannibaal wat nie eers sy eie dogtertjie ontsien nie. - graffitibooks.co.za

Verlore onskuld: Suid-Afrikaanse kinders wat moor en roof . 2007 HUMAN & ROUSSEAU


Frats ........................... 2007


Opspraak deur moord: Suid-Afrikaanse doodslag skok . 2007


Riller in die raaisel: Onopgeloste Suid-Afrikaanse misdade . 2007


Headline murders: Slayings which shook South Africa . 2007

Dodelike vroue: Wanneer passie in bloed eindig . 2007

Bad kids: South African youngsters who rob and kill . 2007

Killer women: Fatal South African females . 2007

Unsolved: No answers to heinous South African crimes . 2007


Die Jokkie Wat Met Perde Kon Praat . 1997
skakels :










