vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Azure
film 26min ................... 2002
regisseur, Meg Rickards
´n inheemse ware verhaal van ´njeugdige se ervarings in die dwelm- en bendelewe waarvan te veel kan getuig.
die filmwoorde is aangepas uit K Sello se Thirteen Cents, 2000 en die produksie is deur jon savage en margot moses behartig.
ook die klankbaan bring ´n kombinasie van mense bymekaar vir die floreer van die projek-film. local hero´s en musikale ontloters, BVK kollaboreer met Los Angeles gebaseerde Christopher Tim om ´n nuwe smaak te maak.
"Based on the story 'Thirteen Cents' by K. Sello Duiker and adapted by Meg Rickards, this is an exquisite piece about life on Cape Town' streets. Between the postcard mountain and the sea exists a world of homelessness. Azure sleeps on the beach and washes cars during the day in order to survive. But his life changes when he is conned by a local gangster into getting involved in illegal activities. The film is a collaboration between people on the street, real gangsters and homeless kids, and the filmmakers, and it is a commendable collaboration." - lib.uct.ac.za
skakels : ntva.org.za : sa film site info










