Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Treffersparade
vetseunvetseun
kompilasie TC/kompilasie LP . L4 MW(AB)70059 1982 MUSIC FOR PLEASURE/MUSIC WAY
Kant Een:
1. Gee Vir My 'n Bietjie Country - P. Britz
2. Dra My Goue Hartjie - Kalla Bremer
3. Boemelaar - J.D. Loudermilk, H. Engelbrecht
4. Royal Hotel - D. Kramer
5. Sien Jou Môre - Alida White
6. Jean-Marié - Sias Reinecke
Kant Twee:
1. Sarah de Jager - Jan de Wet
2. Sproetjies - Whipple, G. van Tonder
3. Sewe Sakke Sout - Ruben Lennox
4. Huise Van Glas - H Holtzhauzen
5. Gee Haar 'n Roos - P. Britz
6. Kinders Van Die Wind - Koos du Plessis

Treffersparade
vetseunvetseunvetseun
kompilasie TC/kompilasie LP . L4 MW 70004/MW 70004 1980 MUSIC WAY
Kant Een:
1. Harlekyn (Anton Goosen)
2. Sproetjies (Whipple/G. van Tonder)
3. Neem My Saam (Neuenhauser/Voice/Tinsey/H. Engelbrecht)
4. Oraka (Chautereau/Dahan/Pezian/H. Holtzhausen)
5. By Die Opsit Kers (A. Goosen)
6. Huis Toe (Siegel/Holm/Korsten)
Kant Twee:
1. Trompie (Anton Goosen)
2. Vergeet Om Te Vergeet (A. Goosen)
3. Shongololo (Anton Goosen)
4. Dra My Goue Hartjie Om Jou Nek (K. Bremmer)
5. Ma Di Wo Do (P. Snoey/Mariza)
6. Ferreira Kamp (A. Goosen)

Treffersparade
vetseunvetseun
kompilasie LP ............. MFP 55010 1979 MUSIC FOR PLEASURE/MUSIC WAY
Kant Een:
1. Kinders Van Die Wind (K. du Plessis)
2. Die Kaap Is Weer Hollands (A. Goosen)
3. Doemeroem (H. Holtzhausen)
4. Pinocchio (Svoboda/Cusano/Grové/Brink)
5. Kruidjie-Roer-My-Nie (A. Goosen)
6. Vanaand Gaan Die Poppe Dans (A. Goosen)
Kant Twee:
1. Bye Boerwa (A. Goosen)
2. Boy Van Die Suburbs (A. Goosen)
3. My Kleine Meisie (S. Reinecke)
4. Liefling Rosie (Pierce/Sovine/Van Jaarsveld)
5. My Beminde (Puschman/Frankfurter/Krisch)
6. Gerrie Seerhandjies (A. Goosen/L. Schuster)

Treffersparade - 12 Oorspronklike Treffers saamgestel deur Edwill van Aarde
vetseunvetseun
kompilasie LP .............. MFP 54942 1979 MUSIC FOR PLEASURE/MUSIC WAY
Kant Een:
1. Ta' Mossie Se Sakkie Sakkie Boeredans
2. Nicolene
3. Waterblommetjies
4. Welkom Tuis
5. Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oë
6. Ek Kom Huis Toe
Kant Twee:
1. Trein Na Matjiesfontein
2. Kaalvoet In Die Reën
3. Bay Bay Fraulein
4. Vergeet My Nie
5. Grenswag
6. Dalk Is Jy Ook Vanaand Alleen

Treffersparade 6
vetseun
kompilasie LP .............. MFP 54818 1977 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Wees Lief Vir My
2. Hy! Gaan Jy Mee?
3. Jantjie
4. Silwermaan
5. Gaan My Nie Verby Nie
6. Vanaand Verlang Ek Huis Toe
Kant Twee:
1. 'n Honderd Jaar
2. Mooi Griekeland
3. My Hart Sing Van Liefde
4. Ek Dink Nog Aan Jou
5. Umfaan
6. Klein Karoo

Treffersparade 5 - Suid-Afrika Se Grootste Gunstelinge
vetseunvetseun
kompilasie LP ...... MFP/SRSJ 8006 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Ramaja (Harding-Simone-St. Regal)
2. Sonder Jou (De Wet)
3. Mooi Is Die Lewe Nou (White-Van der Westhuizen)
4. Tesame (Jody Wayne)
5. Hou Jou Soentjies Vir My (Hiller-Sheridan-Lee-Venter)
6. Verlange (Ray Chord)
Kant Twee:
1. My Kleine Witte Duifie (Bouwens-M. Venter)
2. Die Liefde (Molina-Myburgh)
3. Bel My Op (M. Bradley-C. Vermaak)
4. Jy (Jan de Wet)
5. Ek Verlang Na Daardie Dae (Bowling-Van Tonder)
6. Bly By My (Holtzhausen)

Regisseur: Sias Reinecke

Hier is die twaalf fantasties Afrikaanse treffers wat die hele Suid-Afrika aan die saamsing het. Gedurende die afgelope twaalf maande was hierdie die liedjies wat derduisende mense se verbeelding aangegryp het. En nou, bied MFP sy eie fantastiese TREFFERSPARADE aan. Op een, wonderlike plaat kan u die TWAALF GROOTSTE TREFFERS VAN DIE JAAR hoor. Hier's waarde... en hier is fantastiese vermaak. - omslag

Treffersparade 4 - Suid-Afrika Se Grootste Gunstelinge
vetseun
kompilasie LP . STEREO MFP/SRSJ 7073 1975 MUSIC FOR PLEASURE

Treffersparade 3 - Suid-Afrika Se Grootste Gunstelinge
vetseunvetseun
kompilasie LP .............. MFP 54573 1974 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Haai Casanova
2. Jy Kom Terug Na My
3. My Enigste Een
4. Vriende In Die Son
5. Nog Steeds Verlief Jou
6. Jy Is My Meisie
Kant Twee:
1. Hello Lief
2. Lieflike Droom
3. Liefde Is My Nooi Se Naam
4. Lied Van Die Boland
5. Net 'n Droom
6. Pens En Pootjies

Treffersparade 2 - Suid-Afrika Se Grootste Gunstelinge
vetseunvetseun
kompilasie LP ... MFP/SRSJ 7050A 1973 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Solank Ek Lewe (Gabriel, Loose, Viljoen)
2. Sing Van Liefde (Siegel, Behrle, M. Steyn)
3. Ek Is Baie Lief Vir Jou (Siegel Jr., Behrle, A. Viljoen)
4. Die Wilgerboom (D. Pretorius)
5. Jy Is Die Sonskyn (R. Black, L. du Plessis)
6. Maar In Amerika (V. Tallavinci, G. Mesco)
Kant 2:
1. Die Lewe Sonder Jou (Ferland, Shaper, Viljoen)
2. Jy's My Liefling (Frazier, Owens)
3. Ek Verlang Nog Altyd (K. Netze, M. Grové)
4. Hier Is 'n Mens (Dovern, Halvey, Roodt)
5. Elkeen Kan Liefde Gee (Tradisioneel, Toerien)
6. Ek Is Lief Vir Die Wêreld (Moroder, Kunze, Van Tonder)

Hier is twaalf fantastiese Afrikaanse treffers wat die hele Suid-Afrika aan die saamsing het. Gedurende die afgelope twaalf maande was hierdie die liedjies wat derduisende mense se verbeelding aangegryp het. En nou, vir die heer eerste keer in suid-Afrika, bied MUSIC FOR PLEASURE sy eie fantastiese TREFFERSPARADE aan. Op een wonderlike plaat kan u die TWAALF GROOTSE TREFFERS VAN DIE JAAR hoor.
Hier's waarde... en hier is die fantastiese vermaak. - omslag

Treffersparade - Suid-Afrika Se Grootste Gunstelinge
vetseunvetseun
kompilasie LP/8-Track . MFP 54523 1972 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Liefste Madelein
2. Daar's Niks Soos Ware Liefde
3. Hello-A
4. Liefling
5. Dankie
6. Dink Jy Darem Nog Aan My?
Kant Twee:
1. Die Hartseerwals
2. Linda
3. O Rosanna
4. Algoabaai
5. Ahoi Madagaskar Ahoi
6. Ek Is Verlief Op Jou


skakels :













bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)