Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dorpe, Stede & Streke
vetseun
kompilasie ............................ RR007 2001 RHYTHM RECORDS
1. Victoriabaai - Lucas Maree
2. City / Stad - Anton Goosen
3. Die Wilgerboom - Herbie & Spence
4. So Long Skipskop - David Kramer
5. Blommetjie Gedenk Aan My - Anton Goosen
6. Montagu - David Kramer
7. Waar Heidelberg Hang Aan Die Suikerbosrand - Sias Reinecke
8. Gange Van Babilon - Valiant Swart
9. Graaff-Reinet - Randall Wicomb
10. Laeveld Liedjie - Murray Lubbe
11. Sweet Stellenganga - Valiant Swart
12. Begrafnistyd Op Zeerust - Anton Goosen
13. Wie't Daai Blomme Geplant In Namakwaland - Zirk Berg
14. Boesmanland - Worsie Visser
15. Niks Hang So Rooi Soos 'n Wingerdblaar By Hexrivier - Annalise Wiid & Helena Conradie
16. Mama Blues - Valiant Swart
17. Trein Na Matjiesfontein - Sonja Herholdt

'n kombi-toer deur die vlaktes van suid-afrika, met die gebruik van teer- en grondpaaie. musiekemoniemeester, Albert du Plessis, van Om Te Breyten en Mondmusiek (woordfees) faam, skenk aan ons nog 'n tydlose kleurvolle samevatting deuntjies. enige iemand wat al rondgery het en tussen Radio advertensies in die verte gekyk het sal verstaan dat daar ruimtes is wat soos vrouens besing kan word. Lucas Maree, David Kramer, Valiant Swart, Randall Wicomb, Anton Goosen en sias reinecke deel die CD met zirk bergh, Sonja Herholdt en ook die allersaamsingende "Boesmanland" van Worsie Visser.
so, beplan die oornag en slaapplek, en pak die kombi, piekniekmandjie en kinders in, sit voet saggies in die hoek en terwyl jy die CD player rewind, volg die aftellende bordjies orals heen.


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )