Vetseun FacebookFacebook 2Vetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloudKalahari.comKlout.....
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Die Beste Van Die Liedboek - Vols. 1 & 2
vetseunKOOP/BUY
kompilasie ..................... MARD 483 2010 MARANATHA

40 Gewildste Liedjies - Liedboek Van Die Kerk - Volume 2 (Liedboek)
vetseunKOOP/BUY
kompilasie ..................... FANCD155 2007 FANTASTIC MUSIC
1. Waarom Stig Volke Opstand? - Ps. 2
2. O, Here God, U Naam Is Groot Op Aarde - Ps. 8
3. By God Sal Ek Beveilig Wees - Ps. 11
4. Heer, Bewaar My Dig By U - Ps. 16
5. Ek Het U Baie Lief, O Heer - Ps. 18
6. Here, Ek Smag Na U Wat Lewe - Ps. 42
7. O Jesus, Kom Tog Nader - Lb 153
8. Loof, Loof Die Here - Lb 156
9. Jesus, Bron Van Al My Vreugde - Lb 167
10. Heilig, Heilig, Heilig - Lb 172
11. Lofsing Die Here - Lb 184
12. Kom Alle Volke - Lb 185
13. Kom, Dank Nou Almal God - Lb 188
14. U, O God, Wat Ewig Op Die Troon Is - Lb 195
15. Wonderbare Koning - Lb 197
16. God Is My Lied - Lb 198
17. Lofsing Die Heer, Buig Voor Hom Neer - Lb 201
18. Ek Wil Die Here Loof - Lb 208
19. Loof Die Heer, Hy Is Goed - Lb 212
20. Besing Die Lof Van Jesus Saam - Lb 215
21. Heilig, Heilig, Heilig - Lb 231
22. Ek Wat Vergifnis, Heer, Ontvang Het - Lb 245
23. Ons Vader Wat Woon In Die Hemel - Lb 266
24. Here, Redder, Groot En Magtig - Lb 280
25. Jesus Roep Die Kindertjies - Lb 294
26. Neem My Lewe, Laat Dit, Heer - Lb 308
27. Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad - Lb 331
28. Kom, Kinders, Besing Met 'n Vrolike Stem - Lb 349
29. In Die Stad Van Koning Dawid - Lb 350
30. Die Heiland Is Gebôre - Lb 353
31. Al Was Ek Nie Daar Nie - Lb 355
32. Herders Op Die Ope Velde - Lb 364
33. Juig, Juig In Hom - Lb 400
34. Jesus, Ons Eer U - Lb 417
35. O Heilige Gees, O Heilige God - Lb 434
36. Helder Skyn U Lig Vir Die Nasies - Lb 488
37. Genade Onbeskryflik Groot - Lb 510
38. Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer" - Lb 519
39. Bly By My, Heer Terwyl Die Skemer Daal - Lb 582
40. Die Met Helder Witte Klere - Lb 597

Liedboek Van Die Kerk - Vol. 2 - 40 Gewildste Liedjies
vetseun
2CD kompilasie ............ SELBCD436 SELECT

Die N.G. Kerk het in 2001 'n liedboek saamgestel wat die bestaande Psalm- en Gesangboek sowel as die sangbundel vervang het.Hieruit het die album "40 Gewildste Liedjies - Liedboek van die Kerk - volume 1 " voortgespruit wat net voor Kerstyd uitgereik is. Die eerste album was baie gewild en op aanvraag het Select Musiek besluit om 'n tweede CD uit te reik. Hierdie album bestaan weer eens uit twee CD's. CD nommer een bevat byvoorbeeld twintig bekende Psalms en liedere uit die Liedboek. Bekende Psalms soos Psalm 2 "Waarom stig volke opstand" en Psalm 11 "By God sal ek beveilig wees" en bekende Liedboek-liedere soos Liedboek 184 "Lofsing die Here" en Liedboek 198 "God is my Lied" kan op die CD gehoor word. CD nommer twee bestaan ook uit twintig liedere uit die Liedboek waaronder "Heilig, Heilig, Heilig Here", "Jesus roep die kindertjies" en "Ons Vader wat woon in die Hemel."Hierdie dubbel CD is baie handig vir samesang - tuis of in die kerk. Deon Roberts het die vorige CD se produksie sowel as die verwerkings behartig. Deon en Melody Bracey behartig die sang op albei albums.

Liedboek Van Die Kerk - Volume 1 - 40 Gewildste Liedjies
vetseunKOOP/BUY
kompilasie ..................... FANCD154 2007 FANTASTIC MUSIC
1. Die Here Is My Herder
2. Sing Juigend
3. Here Jesus, Ons Is Saam
4. Bring My Na U Woning, Here
5. God Is Hier Teenwoordig
6. Soos 'n Wildsbok
7. Ons Is Almal Hier Tesaam
8. Heilige Jesus
9. Heilig, Heilig, Heilig
10. Heilig, Heilig, Heilig
11. Heilig, Heilig, Heilig, Here, God Van Mag
12. Majesteit
13. Halleluja! U Is Koning
14. Jesus Groot Bo Almal
15. Dona Nobis Pacem
16. Grote God Aan U Die Eer
17. U Goedheid, Heer, Kan Ons Nie Peil Nie
18. Prys Hom, Die Hemelvors
19. Loof Die Here, Al Wat Lewe
20. Bring Lof Aan Die Vader
21. Eer Aan Die Vader
22. Here, Ons Sal U Loof
23. Aan Jesus, Koning, Al Die Eer
24. U Het Die Brood Gebreek
25. Spreek Heer
26. My Enigste Troos
27. Jesus Neem Ons Kleine Kinders
28. Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad
29. God Is Liefde! Juig Ons Harte
30. O, Christus, Ons Verlange
31. Aanskou Die Heiland, Sien Die Kruis
32. Die Heer, Die Heer Het Opgestaan!
33. Vader, Seun, Heil'ge Gees
34. Vader, Ons Eer U
35. Loof, Heel Die Skepping, Loof Die Heer
36. Al Sou Dan Ook Die Vyeboom Nie Bot Nie
37. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?
38. Praat Ek Mense, Eng'letale
39. Alle Volke, Klap Jul Hande
40. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

40 Gewildste Liedjies - Liedboek Van Die Kerk
vetseun
2CD kompilasie .............. SELBCD414 SELECT
1. Die Here Is My Herder
2. Sing Juigend
3. Here Jesus, Ons Is Saam
4. Bring My Na U Woning, Here
5. God Is Hier Teenwoordig
6. Soos 'n Wildsbok
7. Ons Is Almal Hier Tesaam
8. Heilige Jesus
9. Heilig, Heilig, Heilig
10. Heilig, Heilig, Heilig
11. Heilig, Heilig, Heilig, Here, God Van Mag
12. Majesteit
13. Halleluja! U Is Koning
14. Jesus, Groot Bo Almal
15. Dona Nobis Pacem
16. Grote God Aan U Die Eer
17. U Goedheid, Heer, Kan Ons Nie Peil Nie
18. Prys Hom, Die Hemelvors
19. Loof Die Here, Al Wat Lewe
20. Bring Lof Aan Die Vader
21. Eer Aan Die Vader
22. Here, Ons Sal U Loof
23. Aan Jesus, Koning, Al Die Eer
24. U Het Die Brood Gebreek
25. Spreek Heer
26. My Enigste Troos
27. Jesus Neem Ons Kleine Kinders
28. Want So Lief Het God Die Wêreld Gehad
29. God Is Liefde! Juig Ons Harte
30. O, Christus, Ons Verlange
31. Aanskou Die Heiland, Sien Die Kruis
32. Die Heer, Die Heer Het Opgestaan!
33. Vader, Seun, Heil'ge Gees
34. Vader, Ons Eer U
35. Loof, Heel Die Skepping, Loof Die Heer
36. Al Sou Dan Ook Die Vyeboom Nie Bot Nie
37. Voel Jy Soms Of Die Here Te Ver Is?
38. Praat Ek Mense Eng'le Tale
39. Alle Volke, Klap Jul Hande
40. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

Die Beste Van Die Liedboek - Volume 2
vetseunKOOP/BUYvetseun
2CD kompilasie ................... MARD 324 MARANATHA
1. Besing Die Lof Van Jesus Saam
2. Ek Weet Verseker
3. Heilig, Heilig, Heilig
4. Welkom, O, Stille Nag Van Vrede
5. Kom, Dank Nou Almal God
6. Lofsing Die Here
7. Heilige Jesus
8. Jesus Groot Bo Almal
9. Laat Ons Sing Van Ons Verlosser
10. Leer My U Wil Heer;
...... Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer"
11. Ons Is Almal Hier Tesaam
12. Ons Vader Wat Woon In Die Hemel
13. "Praat Ek Mense, Eng'letale"
14. Soek Allereers Die Koninkryk Van God
15. "Lofsing Die Heer, Buig Voor Hom Neer"
16. U Goedheid, Heer, Kan Ons Nie Peil Nie
17. U Het Die Brood Gebreek
18. Vader In Die Hemel
19. Aan Jesus, Koning, Al Die Eer
20. Vaste Rots Op Wie Ek Bou
21. Ek Sien 'n Nuwe Hemel Kom

met Jan de Wet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Piet Smit

Die Beste Van Die Liedboek - Volume 1
vetseunvetseun
2CD kompilasie .................. MARD 314 MARANATHA
1. Daar's Vissies In Die Water
2. Op Berge En In Dale
3. Onthou Jul Nog
4. Jesus Neem Ons Kleine Kinders
5. Praat Ek Mense, Eng'letale
6. Jesus, Ons Loof U!
7. Twee Ogies Om Gods Werk Te Sien
8. Loof Die Heer, Hy Is Goed
9. Ek Is Bly Ek Ken Vir Jesus
10. Soos Die Voëltjies Van Die Hemel
11. Alle Volke, Klap Jul Hande
12. Jesus Nooi Die Kindertjies
13. Soos 'n Wildsbok
14. Liewe Vader, Ek Sê Dankie
15. Here Jesus, Ek Is Klein
16. Jesus Kom Na Jerusalem Toe
17. Ek Weet Jesus Lewe
18. 'n Man Was Van Jerusalem
19. Tien Meisies, Met Hul Lampe
20. Jesus Roep Die Kindertjies
21. Ons Bring Aan U, Heer Jesus
22. As Hy Weer Kom, As Hy Weer Kom
23. Heer Jesus, U Was Self 'n Kind

met Jan de Wet, Wanda de Kock, Lisbé Visser, Piet Smit

Die Beste Van Die Liedboek - Volume 1 Met Trax
vetseunKOOP/BUY
2CD kompilasie ................. MARD 305 MARANATHA


skakels :













DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)