Vetseun FacebookFacebook 2Vetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloudKalahari.comKlout.....
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Aspoestertjie
vetseunKOOP/BUYvetseun
film DVD 48min .............. 2005 IMPACT

Aspoestertjie is 'n pragtige jong meisie wat saam met haar gierige stiefma en twee selfsugtige stiefsusters woon. Hulle laat haar al die huishoudelike take doen en verbied haar om die Prins se koninglike bal by te woon. Die aand van die bal word Aspoestertjie deur 'n peetmoeder-fee besoek.
Sy verander haar verwaarloosde klere in 'n pragtige aandrok, haar houtskoene na glas skoentjies, en 'n doodgewone pampoen in 'n luukse koets. Die voorwaarde is dat Aspoestertjie die bal teen middernag moet verlaat, want dan gaan die towerspel verdwyn en alles sal weer terug verander na wat dit was. Aspoestertjie het skoon vergeet van die fee se opdrag, en toe die klok middernag slaan het sy net-net uit die kasteel ontsnap en een van die glas skoentjies agtergelaat. Die prins beloof om die meisie vir wie die skoen pas, sy bruid te maak.

Liedjie ook gesing deur Cora Marie
Storie ook vertel deur Esmé Euvrard; Joanie Combrink

Storiehuis: Aspoestertjie
vetseun
film VHS ..... SLVV-015 NEXT VIDEO

Otto en Krokkie kan nie glo hoe sleg Aspoestertjie se stiefma haar behandel, wanner haar pa oorsee is nie. Arme Aspoestertjie moet in die as by die vuur slaap. Sy moet al die huiswerk self doen en nou mag sy ook nie na die prins so dans toe gaan nie.

vetseun
Storiehuis: Rooikappie / Aspoestertjie . SLVD-004 NEXT VIDEO

Aspoestertjie / Yankee Doodle
vetseun
film VHS ........................ 2004 FLIP BEZUIDENHOUT

vetseunvetseun
Aspoestertjie / Yankee Doodle / Alice in Sprokiesland DVD 96min . 2004

Afrikaanse Kinderstories
vetseunvetseun
kompilasie DVD ............. 2004
Robinson Crusoe / Die Gestewelde Kat
Peter Pan in Kammaland
Rooikappie
Sneeuwitjie
Alice in Sprokiesland
Aspoestertjie / Yankee Doodle

vetseunKOOP/BUYvetseun
Storiehuis: 8 Stories 2 3DVD 200min . SLVD-BOX 3 2007 NEXT VIDEO
* Rooikappie
* Aspoestertjie
* Sneeuwitjie
* Raponsie
* Die Skelm Baas
* Getroue Jan
* Die Gestewelde Kat
* Broer En Suster


skakels :













DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)