vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Winterstasie
vetseunKOOP/BUY
Antimaterie ......................... CDLME012 MAROELA MUSIEKvetseun
1. Die beter kant
2. Kontaminasie beleid
3. Slaap
4. Moedelose gebrek
5. Wie is jy
6. Skuldgevoelens
7. My wereld
8. Outokrasie van die hart
9. Met bouwer bosch
10. Swartskaap

Winterstasie se musiek handel oor die gevoelens en emosies van misvertroue en mispersepsies in lewe en liefde. Alhoewel ons ons musiek lig en vloeiend probeer hou, is daar agter elke sin wat gesing word n baie swaar waarheid wat tien-teen-een al met elkeen wat hier lees gebeur het, of dit nou ´n teleurstelling is in liefde of ´n vriend wat oorlede is, ons skryf ons musiek om mense wat dit hoor se pyn meer verdraagbaar te maak deur om die boodskap deur te gee dat hul nie alleen is nie. In elke liedjie is daar ´n deel wat die persoon daarin verligting en uitkoms kry, en sodoende word die probleem wat ondervind word aan die luisteraar oorgedra as ´n probleem wat wel ´n oplossing het.


skakels :




DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)