Vetseun FacebookFacebook 2Vetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloudKalahari.comKlout.....
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Willim Welsyn .co.za
vetseun
Dis Vreemd MP3 ............................... 2013 SOUNDCLOUD

vetseunKOOP/BUY
Smeer Die Weerlig ... NEXTCD 280 2011 NEXT MUSIC
1. Smeer Die Weerlig
2. Friek Yt
3. Jannie Kanker (En Die Koue Voete)
4. Die Kind
5. Steek
6. Spooktong
7. Slakke Op Hoe Hakke
8. Uit Spring Die Duiwel
9. Koorsdroom
10. My Pa
11. Oom Stanley Se Liggie
12. Slang In Die Gang

vetseunKOOP/BUYvetseun
Maanplaas ................ NEXTCD 172 2009 NEXT MUSIC vetseun
1. Die Wolwe Het Belowe
2. Die Verlede Lees
3. Miskien Is Dit Jy
4. Lyke Om Die Tafel
5. 'n Mondvol Jy
6. Die Verlange
7. Dan Slaap Ons Laat
8. In 'n Droomblou Duvet
9. Die Middagmens
10. Die Man Met Die Gram

Willim Welsyn en die Sunrise Toffies
vetseunKOOP/BUY
Kompos en Kraaie ... NEXTCD 097 2008 vetseun NEXT MUSIC
1. Die Mooiste Van Dit Alles vetseun
2. Liewe Kobus
3. 'n Monster Soek Sy Meester
4. Parkie Vol Geraamtes
5. Stilte Voor Die Storm
6. Glipsluk
7. September Vensters
8. Hierdie Winter
9. Langbome Toe
10. Elektriek Jan
11. Soos 'n Skoolhoof
12. Huisgenoot

Willim Welsyn on tour in March

Willem Welsyn & Die Sunrise Toffies, originally from the Route 62 town of Ladismith, will also hit the road in March to tour up north. These guys have just released a brand new album called Buikspraak, which is really worth checking out. Catch Willim and his band at one of the following venues:

·4 Mar: Waenhuisteater, Bethlehem, 058-303 5885, R30 p/p
·6 Mar: McGinty's, Hatfield, 012-362 6500
·9 Mar: Back2Basix, Melville, 011-726 6857, R40 p/p
·10 Mar: Cool Runnings, Bloemfontein, 051-430 7364, R20 p/p

en die Sunrise Toffies
vetseunKOOP/BUY
Buikspraak ................ NEXTCD 098 2006 NEXT MUSIC/RHYTHMvetseun
1. Intro
2. Die Backtrackseun
3. Jy Weet Niks
4. Die Stormverhaal
5. Elektriek Jan
6. Toastersport
7. Coca Cola Sunrise
8. Stuyvesant Storie 2
9. Elke Dame
10. Goodbye 2
11. Sprinkaan
12. Om Te Begin By Die Begin

Na so bietjie intro, is Die Backtrackseun aantuigings met kitare sonder doekies omdraai die ding wat jou voorkop tref soos niks voorheen. Willim-hulle se Feromoon Rose was maar net 'n aanduiding waarmee hierdie ouens nog vorendag gaan kom. Die Backtrackseuns moet maar die een 'n mis gee, want daar's niks kareokerigheid hierso nie dude.
........ " .. Jy kan wees wie jy wil, jy kan sing wat jy moet ..."
In dieselfde ernstig harde kitaar en skoppende beat is Jy weet niks nog so halfaantuigend aan die mense aan die ander kant van die skermutseling. Indien jy nog nie in Backtrackseun gesien het nie wys Jy weet niks sommer maklik hoe die mense met woorde kan toor. Enige sin word kreetagtig deel van die rym, niks oortollige mooihede of verwysing nie, net die nodige. Lanklaas drie lyne aangehaal, jammer ...
...... " ... Meng jou murg met myne
...... " ... Plant my in jou tuine
...... " ... Knoop ons vel se veters aanmekaar ...", maar ek bedoel, sjoe ...
Dit bring jou dan by 'n stadiger een, maar net so vir 'n rukkie voor die voetstamp oorneem, en die tweede vers soos vegvliegtuie verbygaan vetseunmet verbysterende spoed en so lekker aangepasde liriek net vir die locals. Stormverhaal teen 6:56 en jy is kniediep in die moelikheid, want Buikspraak raak "te veel, ons almal het verdwaal", loshande ma! Natgesweet en uitasem oor die bar hang en headbang, onbewus van die mense om jou wat wonder waar die geraas vandaan kom nie ...
Elektriek Jan hou voet by stuk en dis net knieë hoog lig en probeer om nie om te val en vertrap te raak deur die skare nie ... Op plekke laat dit Stormverhaal stadig klink, asof moontlik, en druk dan weer 'n koor in jou bewussyn in soos 'n lem, en as die manne akoesties skaterlag, weet jy hoekom.
Vir ingeval, hulle is internasionaal, Toastersport het lank op MK waves gemaak, en verseker dat Willim Welsyn en die Sunrise Toffies op verskeie groot fees/gig-plakkate gesien is, saam met die bestes in die live scene op die oomblik. Vang hulle vir nog 'n ruk in die Noorde voor hulle weer die Kaap slat. (2007 02). Indien jy partykeer soos 'n straatmens vir reën die lug in skree ...
En hier begin mens seker vloek, maar ons gaan probeer om mooi te bly, Coca Cola Sunrise is so verspreid en verskuiwend in klank dat as jy nie teen "my hande voel verbode teen die vlamme van jou vuur" oplet nie, sal "Ek soen jou swart rose" dit doen. Stadig opbouend en lui deur die rym, tot dit met 'n verblindende crescendo breek tot 'n mal aanslag van selfstandige naamwoorde en beskrywings wat teen die spoed van lig verbykom en jy sal ongetwyfel aan die einde aanvaar dat
...... "... Vryheid is die Ware Noord ...."
Nommer 8.. sjoe. Miskien net die regte ritme om die reguit lirieke te kan vang sonder te veel inspanning, maar dit los jou stomgeslaan anyway ...'n Voorstad song, wat die ooglopende uitlig en besing, met heuning lirieke van orals, speel hom weer. Nogsteeds rondspring, maar so
...... "... Rizzlas in die rainbows, munchies op die maan ..."
bietjie meer bewus as toe ons by Elektriek Jan die lessenaar omgegooi het ... Bly asseblief gehidreer, strek miskien so bietjie, sit alle glase neer, en verloor dit grasieus, want die mense sal jou sekerlik weer regop help indien enige iets ernstig gebeur.
Die Elke dame klanke verlig dromend en in nog 'n pragtige draai aan die CD kom klavier note en enkel kitaar snare saam met die verliefde lirieke in 'n verstommend mooi lovesong. Aaaaa!!! Net vir konteks, kom ons sê Bicycle Sonder Slot goed, en Sandkasteel, en van die ander op die De Plate Kompanjie se label.
Goodbye is bietjie ernstiger en harder aan die gang oor die neulendes onder ons, en motiveer met daai mal kitaar van vroeër, en nog rym ... Springkaan sal jou kop laat spin met versteekte bedoelings, voor dit Om te begin by die begin is en harmonie oorneem. En vir 'n laaste keer die woordordes skommel en met dinge uitkom wat, oor die growwe kitaar, ongekende hoogtes behaal, en teen die tyd wat die klavier bo-oor alles vermaak, is die repeat klaar gedruk ...

Die Toastersport VID vanaf youtube


vetseun
Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies: LIRRIEKS
Om Te Begin By Die Begin
Goodbye 2
Coca Cola Sunrise
Kaapse nooi
Elke Dame
Jy Weet Niks
Toastersport
Electriek Jan
Die Backtrackseun
Stuyvesant Storie
Oils op jou arms
Goodbye 2
Die Stormverhaal
Springkaan
Blond Bloed Blues
Luister Vir Lennon

vetseun
Feromoon Rose ...................... CD-R 2004
1. Luister vir Lennon - mp3 by myspace
2. Oils op jou arms
3. Stuyvesant Storie
4. Soos 'n skoolhoof
5. Alles gaan oraait wees
6. Nommer ses
7. Kaapse nooi
8. Beeld Braak
9. Sonder Jou
10. Malbalans
11. Blond Bloed Blues
12. Goodbye
13. ...

met Jo Ellis, Panna Dekker (Jo Ellis), SJ Pienaar


Willim Welsyn - Soos 'n Skoolhoof VID vetseun

17 September 04, Dorpstraat Teater, Stellenboschvetseun
"Feromoon Rose" CD LAUNCH

drywende reën. en in 80kmh ligte lyk dit soos starwars stellenbosch toe. maar "die goeters is goed" en hierdie skiereiland is partykeer 'n oester".
net nog van daardie "opstyg" akoestiese kitaar klanke en die passievolle skree van die sanger teen die lead kitaar vyand, klank veg klank. en in dorpstraat se "knus" is kitare miskien bietjie hard en die willim miskien bietjie ernstig, maar van die eerste "..soos 'n skoolhoof ..." tot die ligte aangaan en die mense uitstap bly dit net so ...
met volksmusiek in al sy rockglorie met reguit willim lirieke wat saamsing en geluk aanmoedig, trek hierdie mense sonder kwalings jou hartsnare maklik.
daar word ook 'n seance-agtige improv gedoen saam met puleng-reënkind en van haar ritmiese vriendjies, wat bg. "opstyg" in hoe sirkels verewig en die koppe voor die stage laat swaai. djembe's en biejties perkussie saam met willim se welsyn ...

vetseun
5-Song Demo ...................................
1. Kaapse Nooi
2. Butch Blues
3. Lerm Lepel
4. Koppie-Song
5. Elke Dame

ook op :
ons kerk se mense kompilasie
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - Toastersport


skakels : willimwelsyn.co.za : facebook








vetseun
vetseun
vetseun

vetseun

vetseun
vetseun
2009 03 14 - Geraas Oppie Plaas III: Klankgrens, Valskerm, Skuim, Die Seisoen Na Somer, Die Etienne Terblancbe band (Dikazzins), Willim Welsyn, Olinosterfant, Plaasteater, Hazendal facebook

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun


2007 02 08 - éF-éL met Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies

2008 02 20 - Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies, Mercury Lounge, Kaapstad

2008 02 13 - Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies, Gandalfs, Obs

2008 02 08 - Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies, Plaasteater, Brackenfell

2008 02 06 - Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies, Dorpstraat Teater, Stellenbosch

2008 02 01 - Willim Welsyn en Die Sunrise Toffies, Ou Meul Teater, Paarl

2007 09 28-30 - Opening van Die Withuis: Afrocentric, 7StukkeSilwer, Die Mavrick, All Will Fall, Swartskaap, LA Cobra, Sonsteek, Aphonia, Wysdiman, Guernica, Ben Dover, Brazen Theory, Rooibaardt, Few and Proud, Kombikraal Blues Band, Foco, GString, Die Withuis, R30-R120

2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: JOHANN BOTHA) Runica, Ménage à Trois, (MC: MARLON ROELOFSE) Pipe Bong, éF-éL, (MC: MICHELLE AIDEN) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: MELT SIEBERHAGEN) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N,vetseun Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: HANNES BRUMMER) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: IVAN ZIMMERMAN) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: IZAK DAVEL) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: JACQUES BLIGNAUT) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: DORETTE POTGIETER) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100

vetseun

vetseun
2007 09 15 - Dag Na Gister, Sonsteek, Willim Welsyn & Die Sunrise Toffies, Castillions, 21:00, R15

vetseun
2007 09 08 - Sonsteek, Willim Welsyn & Die Sunrise Toffies, Die Straatligkinders, Namuh, Prevail, Scenery, Thrashers Skate Park, Pretoria, 16:00

vetseun
2007 06 22 - Willim Welsyn en Die sunrise Toffies, Skuim, Gecko Bar, Hermanus

vetseunvetseun

2007 02 22 - Willim Welsyn en Die sunrise Toffies, Steak'n'Ale

2007 02 21 - Willim Welsyn en Die sunrise Toffies, Café Barcelona

2007 02 16 - Willim Welsyn en Die sunrise Toffies, Maloney's, Hatfield

vetseun
2007 02 15 - My Dooie Valentine: Bacchus Nel, Plank, Willim Welsyn & Die Sunrise Toffies, Zanzibar, R30 flyer (Oos-Pretoria. Die samekoms van Brixton en Ladismith se bestes.)
En almal en almal se Dooie Valentine is daar.

vetseunvetseunvetseun

vetseun
17 09 04, Dorpstraat Teater, CL Willim Welsyn"Feromoon Rose" CD LAUNCH

vetseun
2004 11 26,27, Kicks Backpacker (1km van Ladismith) JAM Rock Akkedis, Alta Joubert, Bed On Bricks, Boulevard Blues Band, Delta Blue, Fathers of Invention, Fokofpolisiekar, Gian Groen Band (Spinnekop), Ivanhoe, Jesse Jordan Band, Myburgh, Neptura, New Porn (Arno Carstens), SkallaBrak, Southern Gypsey Queen, Willim Welsyn kophou.co.za

10-12 09 04, FUNNY FARM, Vanwyksdorp Veldskoen Rally Weekend alles van quad bikes tot trekker resies en wet t-shirt kompetisies, plus Willim Welsyn & Father of inventionsen Johan van Zyl veldskoenrally.coza

31 07 04, Detour, Wellington flyer 2 Bandit Battle of the Bands flyer Willim Welsyn (ipv Ivanhoe), Plofmot, Trompie Is Dood!, Doringdraad redcollarmovement.co.za plofmot.i8.com

vetseun
29 05 04 , Skrop, CL Skropjam flyer Hex, Alex Omega, Willim Welsyn, Puleng Reënkind, Bronwyn Bowner, Johan Kotze -band





DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)