vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Vaughan Gardiner
vetseunKOOP/BUY
Wie Ek Is .............................. MZCD07 2009 MOZI RECORDS
1. VIR ALTYD (NA NA NA)
2. VER VAN JOU
3. WIE EK IS
4. GOOI JOU ARMS OM MY
5. BETER SONDER JOU
6. WAT JY AAN MY DOEN
7. KOM TERUG NA MY
8. ALTYD WAS
9. Dis Hoe Jy ...
10. NOTHING I WON´T DO
11. Sonder Jou
12. JY KAN GLO

Mozi Records het in net ´n paar jaar die Afrikaanse musiekwêreld op sy kop gekeer met twee van die suksevolste debute ooit - Bok van Blerk en Lianie May. Die nuutste ster is Vaughan Gardiner - Mozi Records se derde superster. Vaughan is 21 jaar oud en woon in Brackenfell buite Kaapstad.
Die album bevat slegs oorspronklike Afrikaanse liedjies. Van die liedjies is deur Johan geskryf, ander deur Vaughan en die res was ´n samewerking tussen die twee van hulle.
"Ek hoop hierdie album skep ´n nuwe musiekneiging. Dit is ´n unieke klank en hoewel dit na pop/rock neig, is daar tog klassieke elemente in wat dit ´n uitsonderlike klank gee," sê Vaughan. "Ek is baie tevrede met die album. Dit is wie ek is. Ek was nou betrokke van begin tot einde en kon my eie stempel daarop afdruk."


skakels :











DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)