vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Van Coke Kartel .co.za
vetseunvetseunvetseun
Skop, Skiet & Donner .............................. BINNEKORT
1. Voor Ons Stof Word - mp3 by rhythm
2. Ondier kom
3. Huissiek gebede
4. Maniac
5. Man sonder missie
6. Spookhuis
7. Cocaine
8. Skadu's teen die muur
9. Bitterpil
10. Die laaste Sondag
11. Raad vanuit twee oorde
12. Algehele kontrole
13. Ondersteuning geweier
vetseun vetseun

vetseunvetseun
Waaksaam & Wakker .......... RR094 2008 RHTYHM
1. Pasief Paranois
2. Raad Vanuit 2 Oorder
3. Ondersteuning Geweier
4. Jy Weet Mos Beter
5. Pynstiller
6. Een Konfrontasie
7. Ons Moet Hardloop
8. Soek En Vind Niks
9. 27 Kluisenaars - mp3 by myspace
10. Wat Het Van Ons Geword?

VAN COKE KARTEL - WAAKSAAM & WAKKER
vetseun
Van Coke Kartel se nuwe album "Waaksaam & Wakker" is pas uitgereik. Die nuwe album gaan verras met `n intensiewe, groot produksie. Dit bied ´n progressiewe musikaal-emosionele dimensie aan die harde, rou klank wat Van Coke Kartel as `n nuwe groep gevestig het met die uitreiking van hul debuut-album in 2007.

Die nuwe liedjies bied weereens die harde waarheid, maar hierdie keer is Van Coke Kartel se sensitiewe kant meer hoorbaar met die toevoeging van `n paar meer melodieuse liedjies en selfs `n retrospektiewe ballade "Wat Het Van Ons Geword?"

Van Coke Kartel het met hierdie album hul eie musikale grense verder verskuif deur met nuwe instrumente en ander kunstenaars te werk. Wynand speel akoestiese kontrabas op 7 van die 10 liedjies. Sergio Zampolli speel akkordeon op " Wat het van ons geword." Lara Block speel tjello op "Wat het van ons geword" en "Ons Moet Hardloop" en Dave Sharp se Hammond Orrel kan gehoor word op "Raad vanuit twee oorde" en "Pynstiller."

Francois van Coke het die lirieke vir "Waaksaam en Wakker" geskryf. "Ek wil nie paranoia kweek nie, maar iemand doen dit klaar" byt reeds in die eerste liedjie.

Van Coke Kartel het baie in SA gereis tydens die skryf-proses. Gevolglik is die geografiese ervaringsveld van die album in geheel groter as bloot net Kaapstad en dit omvat Van Coke Kartel se wyer ervaringe van hoe hulle persoonlik geraak word deur dit wat rondom hulle gebeur.


Van Coke Kartel - September Fools vetseun

vetseunKOOP/BUYvetseun
Van Coke Kartel ................... RR084 2007 RHYTHM/SELECT vetseun
1. Elke Oomblik Tel - mp3 by myspace
2. September Fools
3. Duiwelspiek
4. Genoeg Is Nie Genoeg Nie
5. Evolusie
6. Buitenkant II - mp3 by myspace
7. Algehele Kontrole
8. Kettery
9. My Vriende Sukkel Ook
10. Hier Is Ons
11. Verdoof, Vergiftig, Verskoon My - mp3 by myspace
12. Tot Die Einde Kom

At the beginning of 2007 Fokofpolisiekar decided that it was time to take a break.
vetseun
The break gave us (Francois and Wynand) the time to start writing new material for a new Afrikaans rock band and Van Coke Kartel was born.

We are currently recording our debut album in Bellivlle Studios under the guidance of Theo Crouse. Theo (Springbok Nude Girls and Kobus!) will be producing, recording and mixing the album.

There will also be various other musicians joining us in the studio. Old friends Laudo Liebenberg (A King) and George van der Spuy (Taxi Violence) will be joining us on selected tracks for the album.

Our Fokofpolisiekar chom Hunter Kennedy co-wrote one of the songs on the album and will also be playing guitar and singing on that tune.

The album will be released via Rhythm Records by the end of November 2007.

Let the good times roll!
vetseunvetseunvetseun
First shows:
29 Nov - Mercury Live, Cape Town - Official CD Launch Party
7 Dec - Burn, Durban vetseun
11 Dec - Tapas Al Sol, PE

The two charismatic band members of Fokofpolisiekar - Francois Van Coke (singer) and Wynand Myburgh (bassist) - will be returning to the studio to record an album for their new three-piece Afrikaans rock outfit: Van Coke Kartel.
For the last nine months Van Coke and Myburgh have been grafting and sculpting at transforming their raw live energy into twelve new Afrikaans rock songs. Francois Van Coke will be on vocals and guitar, Wynand on bass and the third member to join the Van Coke Kartel on drums is Justin Kruger. Justin Kruger is no newcomer to the family. He stood in for Jaco "Snakehead" Venter (Fokofpolisiekar drummer) after an accident in 2006 in which Jaco broke his arm. Justin also recorded with Fokofpolisiekar on the first "Swanesang" session in March 2006.
vetseun
There will also be various other musicians joining Van Coke Kartel in the studio with the aim to add more of a collective feel to the album. Musicians like Laudo Liebenberg (A King vocalist and guitar player) and George van der Spuy (Taxi Violence vocalist) are some of the few that will be joining Van Coke Kartel ..ed tracks in the studio.

Fokofpolisiekar bandmember Hunter Kennedy (guitarist) co-wrote one of the songs on the album and will also be recording this track with Van Coke and Myburgh.

Van Coke Kartel will be in studio from 24 September 2007 to the end of October at Bellville Studio´s in Bellville. Theo Crous (Springbok Nude Girls and Kobus!) will be producing, recording and mixing the album.

-van oppikoppi/myspace...- is Francois van Coke, Valkie van Coke


skakels : myspace.com/vancokekartel : facebook










Van Coke Kartel Gig/Flyer-blad