vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Valiant Swart .co.za

met Ollie Viljoen


Wild en Wakker .................................. 2010 SELECT
1. Kraaibraai
2. Hantamberge
3. Die Wyntannies
4. Wild en wakker
5. Kleingeld
6. Konsertina
7. Ruiter in die nag
8. Goudstad ligte
9. Boegoe-Baba -Roksak
10. Lang Elsie
11. Hemel en Aarde
12. Lospit Lolla
13. Bokkie, my hart is so seer
14. Ole die Boere



Vrydagaand / Saterdagaand . SWART010 2008 RHYTHM
1. Vrydagaand / Saterdagaand
2. Somer 86
3. Maybe In Slow Motion
4. Wellington
5. Kom Ons Braai
6. Just A Country Song, Baby (Don´t You Forget)
7. Spook en Diesel
8. Ballade Van ´n Kitaarslaner
9. Klein Permant
10. Heaven Hill Blues
11. In My Donker Droom
12. Goud, en ´n Blaar
13. Niks Op Die Radio
Support the SPCA with Valiant and Koos
On Sunday the 17th of February 2008 you can join Valiant Swart and Koos Kombuis for their annual SPCA Charity Show at the Oude Libertas Amphitheatre in Stellenbosch. These two music legends will entertain their audience in order to raise funds for this animal welfare organisation like every year, and all proceeds will go towards the SPCA. Buy your ticket now at Computicket for only R80 in the seated pavilion or R30 on the lawn. For more information about the SPCA, please go to www.nspca.co.za .
met Ollie Viljoen

![]()
![]()

Vuur & Vlam DVD . RR077 2007 SELECT
1. Pamela Se Ouma Woon In Boomstraat
2. Katrina Lewina
3. Die Aeroplane se vlerk
4. Vuur En Vlam
5. Jou ma se setties
6. MacSakkie
7. ´n Man wat kan
8. My Hart Verlang Na Die Boland
9. Ballade op die Dronkparty
10. Jongettjiekind
11. Boereworsie
12. My Hartjie, My Liefie
13. Fyndraai
Extras Onderhoud met Ollie Viljoen en Valiant Swart
met Ollie Viljoen




Vuur En Vlam ........................ RR077 2007 RHYTHM
1. Pamela Se Ouma Woon In Boomstraat
2. Katrina Lewina
3. Boereworsie
4. Vuur En Vlam
5. Jou Ma Setties
6. ´n Man Wat Kan
7. Die Aeroplane se Vlerk
8. Laat My Los
9. MacSakkie
10. Wals Keurspel
11. Ballade Op Die Dronkparty
12. Mona Van Marydale
13. My Hartjie, My Liefie
14. Fyndraai
15. Jongetjiekind
16. Karavaanpark Romanse
17. My Hart Verlang Na Die Boland



Horisontaal .................. SWART009 2006 SELECT
1. Waar Die Wilde Rose Bloei
2. ´n Duisend Maande
3. Jan Fiskaal
4. Vreemde Landskap
5. Horisontaal
6. Welkom In Jou Donkerste Uur
7. Soulmeid
8. Vaalhoed Se Baas
9. Zef
10. Josephine
11. Oppie Soul Ou
12. Tussen Die Lyne



Mystic Myle 1988-2005 ....... RR008 2005 RHYTHM
Disk 1:
Op die Pad
Weg Is Jy
Deur Die Donker Vallei
Sodom en Gommorra
Langs Die Goue Rivier
Ek En Jy En Die Highway
Maanhare
Jakarandastrate
Jy Is Opium
Op die paartie
Eyeshadow
Roekeloos
Liefde By Die Dam
Blues
Mama Blues
Diep in die Bos
Ek Wens Jy Was Hier 
Hartseer Stad
Disk 2:
Ballades
Die Mystic Boer
In Die Transvaal
Die Skoene Moet Jy Dra
Anyway, Alex Jay
Duisend Myl Blues
Banneling
Sonvanger
Oor ´n Koue Oseaan
Helfte van die Maan
Oos Wes Wals
Liefde In Die Suburbs
Song Vir Swakopmund
Versugting
Instrumentaal
Donkerwals
´n Jaar In Die Son
Hartseer Stad

Weg Is Jy CDS ..................................... 2005 RODEO SONGS/RHYTHM
1. Weg Is Jy
met Simon Orange, Schalk van der Merwe, Tim Rankin, Lize Beekman, Albert du Plessis, Jürgen von Wechmar, Tim Lengfield, weg.co.za


live in die Staatsteater DVD . RRDVD001 2004 RHYTHM
1. Reis Na Die Teater
2. Dis My Kruis
3. Helfte Van Die Maan
4. Liefde In Die Suburbs
5. Hawelose Lewe
6. Verdwyn
7. Jy Is Opium
8. Duisend Myl Blues
9. Donkerpad
10. Waar Die Dromers Dwaal
11. Slangdans
12. Moeilikheid Met Die Man
13. Eyeshadow
14. Roekeloos
15. Die Vloek Van Die Kitaar
16. Die Mystic Boer


Song vir Katryn klankbaan 2CD/DVD . RR063 RHYTHM
met Mel Botes


@Jinx: Song vir Katryn 2 klankbaan/DVD . RR052 2004 RHYTHM/DStv
1. Liefde By Die Dam
2. Katryn
3. Hartseer Stad
4. Die Blinde Man
5. Liefde Is Vir Altyd
6. Die Joyville Hotel
7. Versugting
8. Spoke Van Gister
9. Etikette Op Jou Koffer
10. Bonnie
11. Vlugtelinge
12. Rose Van Bloed
13. Electric e-mail Lover
14. Daar´s ´n Ster
met Schalk Joubert, Tim Rankin, Shannon Mowday, Mel Botes, Simon "Agent" Orange, Albert du Plessis, Andrew Roos, Dave Manchip, Vinnie Henrico
met Koos Kombuis



´n Jaar In Die Son ................. RR047 2003 RHYTHM
1. Langs Die Goue Rivier
2. ´n Kaartjie Van Koos
3. ´n Jaar In Die Son
4. Salaam
5. Kleinmond Koebaai
6. Liedjie Vir Marleen
7. Met My Stukkende Kitaar
8. Who Do You Sue?
9. Song Vir Swakopmund
10. Insomnia
11. Buiteperd
12. My Magic Goeie Fee
13. Diknek En Kleintandjies
14. Die Apokaliptiese Akapella
15. ´n Jaar In Die Son (Instrumenteel)
met Simon Orange, Schalk Joubert, Tim Rankin, Albert du Plessis, Sunset Studios
sien Die Melktert Kommissie



Song vir Katryn klankbaan (film/DVD imdb.com) . SWART007 RHYTHM/DStv
1. Dans Met My Baby!
2. Ek Wens Jy Was Hier
3. Jakarandastrate
4. Hawelose lewe
5. Lekker verby
6. Jy Is Opium
7. Die Sewe Af
8. Verdwyn
9. Die son sak in Danville
10. Liefde In Die Suburbs
11. Dad se vastrap
12. Hey Hey Katonkel
13. Verdwyn (Katryn mix)
14. Hawelose lewe (Sax mix)



Maanhare ......................SWART006 2002 RHYTHM
1. Donkerpad
2. horison hotel
3. maanhare
4. waar die dromers dwaal
5. helfte van die maan
6. oos wes wals
7. whisky en reën
8. Matrooslied
9. diep in die bos
10. weerskante
11. Sonvanger


Boland Punk ................. SWART005 2001 RHYTHM
1. pienk pajamas ................... (deur die donker vallei)
2. Moeilikheid Met Die Man ...................... (roekeloos)
3. Die Vloek Van Die Kitaar ............ (deur die donker vallei)
4. die son sak in durbanville .................... (roekeloos)
5. cybersakkie ............................................... (kopskoot)
6. hi fi op standby ......................................... (kopskoot)
7. Droomrivier ................................................. (kopskoot)
8. tjank stations ............................................ (kopskoot)
9. Almal Maak Haar Mal .............................. (kopskoot)
10. kake van die leeu ................................. (voetstoots)
11. dis ´n hondelewe .......................... (die mystic boer)
12. buitekant ..................................... (die mystic boer)
13. Die Mystic Boer (2001 mix)................................. (Remix) 
14. die bom kom ................................................... (nuut)
15. international maria (2001 Mix).................... (Remix)
die valiant best of ... cd. op die nuwe opwindende label rhythm records van albert du plessis, om te breyten. sonder twyfel al die treffers, van "cybersakkie" tot "hi-fi op standby" hou valiant ook die cd rustig tweetalig. asof dit nie genoeg is nie sluit hulle ook ´n nuwe een in "die bom kom", en twee nuwe remixes van "Die Mystic Boer" en "international maria" wat ´n ander meer danserige geur sal verleen.



Deur Die Donker Vallei . SWART004 1999 RHYTHM
1. Deur Die Donker Vallei
2. Duisend Myl Blues
3. banneling
4. Ek En Jy En Die Highway
5. die donker kom jou haal
6. sodom en Gommorra
7. begeer
8. Bobbejaan
9. pienk pajamas
10. Gange Van Babylon
11. Die Vloek Van Die Kitaar
12. donkerwals
13. Duisend Myl Blues (reprise)
met Vernon Swart, Simon Orange, Guy Collins, Brenda Pieterse, Nicole Holm, Rudi Dennis, Albert Frost, Catherine du Toit, Nic le Roux, Theuns Botes
.die nuutste skenking aan die klomp afrikaners honger vir valiant se rustige pyn, warm middagson drome en die hopelessness van dit alles. Deur Die Donker Vallei is dertien liedjies spesifiek oor valiant wees. almal van ons hang oopoog by die vensters uit om die vallei se hange in te suig, ek dink dis die derde noot wat mens klaar laat valiant en onthou van al die goeie tye
wat daarop al gehad is. en so baie vinnig glo mens weer die woorde wat uit sy mond stroom, al die aksente is sad en al die ou se meisies het weggegaan, "en jy ry en jy ry ...". ongelukkig kan ek nie die tweede liedjie hoor nie maar mens kan dit download van hier. serious introspection op "banneling" en nog beskuldiging van verlatenis in "Ek En Jy En Die Highway". valiant waarsku blatant "dis die waarheid wat jou laat bloei" dat self-induced-growth nie iets is wat kan wag nie, want die stryd tussen vallei en donker het nie ´n horlosie nie. ook in "sodom en Gommorra" vertel hy van die noordelike stede van ons platoland en hoe hulle daarvan hou om verkeerd te wees. sonde in "begeer" en liefde in "bobbejaan" die vrees in die "pienk pajamas". en weer terug na valiant met verstaan van alles almal se babylon en musos se vloek. om weereens al die engelse te verlei sluit die cd met instrumental boeremusiek.

![]()
Veertig liedboek ........... 1999 TAFELBERG



Roekeloos .................... SWMAX001 1998 RHYTHM
1. Roekeloos
2. Eyeshadow
3. Moeilikheid Met Die Man
4. son sak in durbanville
5. shake-a-bossie / wingerdstomp
6. Ware Liefde
met Anton L´mour, Francois Kruger, Casper Malherbe, Schalk Joubert, Dapper Jannie, Simon Orange
die beskrywing van ´n meisie met ´n mission, is die naam van die 6 song ep. en die hele ding kan eintlik so beskryf word. of randy as mens sover kan gaan, daar was baie bohaai oor die suggestie op die cover, randy is seker applicable. ek persoonlik dink die chick geniet net die vibe, seeing dat die eerste drie liedjies amper direk oor of vir hulle is. Die Son Sak In Durbanville bietjie meer applicable vir vetseun self, met altyd onderliggende waarheid in die lirieke en onafwendbare ooreenkomste met realiteit. die wingerdstomp is een van die trademark stukkies boeremusiek om nie-puriste van die spoor af te gooi.

Voetstoots TC . SWART004 1998 WILDEBEEST
A. VRYDAG
slangdans - brannewyn skoffel - Oorlede Lettie - Weeskind Van Die Weste - dis my kruis - Almal Maak Haar Mal - droomrivier - samesyn
B. SATERDAG
Sweet Stellenganga - In Die Transvaal - kake van die leeu - dis ´n hondelewe - Bloemfontein - Die Son Sak In Durbanville - Anyway, Alex Jay - ware liefde - Die Mystic Boer
Recorded LIVE at Dorpstraat Theatre Café 1997
met Koos Kombuis lirieke in kaka van die leeu, Jürgen von Wechmar opname, Junior Botha (Pyp Studios) meester, B Wildenboer en One Love ontwerp, Rodeo Songs publikasie
valiant by langkloof studios gaan kyk. hy het saam met die frost dude gejam, en klompe liedjies gespeel, daar was min mense maar die woorde het nogsteeds tussen die mense uitgekom. stil en skamerig maar hulle het saam gesing aan die liedere wat in die donkerige setting nog meer somber en agterdogtig was. alhoewel ons aangemoedig is het niemand gedans nie.
Voetstoots gekoop. being ´n live recording is die kwaliteit nie cd nie, dis TC, maar baie duidelik en ´n moet vir binnelandse reise.



Kopskoot ....................... SWART003 1997 RHYTHM
1. Cybersakkie
2. Almal Maak Haar Mal
3. Tjank Stations
4. Oorlede Lettie
5. (You can´t) Fax me your Love
6. Jacaranda
7. Slawereën
8. Mama Blues
9. Hi Fi op Standby
10. Wanda
11. Anyway,Alex Jay
12. Soos ´n Vis
13. Onna Cheek
14. Droomrivier
15. Kake van die Leeu
16. International Maria
met Anton L´Amour, Casper Malherbe, Dapper Jannie, The Detonaires (Tonia Selley, Terri Cohen), Mnr. Volume, Lucky Duvet, Martin Mitchell
en dit is presies dit, ´n kopskoot. die eerste afrikaanse internet song, cybersakkie open nog ´n cd vol smart en onthou. dan die song waarvoor geraas ´n video gemaak het "Almal Maak Haar Mal" op die video sing valiant in ´n bar en die blonde babe is orals om hom en stuff. "tjank stations" vertel van almal se agterdog.en Oorlede Lettie ´n bietjie fiksie oor verlede liefde. gevolg deur twee engelse love songs en dan. "Slawereën" om bietjie meer ernstig te word en "mama blues" oor kaapstad, almal se ma. "hi fi op standby" om nog hoop te gee en "wanda" vir iemand om na toe te gaan. maar as alles net nie uitwerk nie help dit om "anyway, alex jay" herhaaldelik en aanhoudend te sê. enige iemand wat nie deur die volgende vier liedjies convert word nie, gaan nie convert word nie: "soos ´n vis" om te wys dat mens wil, "onna cheek" om te wys mens kan, "droomrivier" om die feite na vore te bring en dan die lafenis in "die kake van die leeu", die laasgenoemde geskryf deur Koos Kombuis. en dan amper ´n afterthought een van die mooiste kitaar liedjies daar buite, alles altyd oor verlore of gebreekte liefde, "international maria".


Dorpstraat Revisited .... SWART002 1996 RHYTHM
1. Jesus Kwêla
2. How can you tune me nooit when i tune you it´s cool
3. Die Skoene Moet Jy Dra
4. Die Brannewyn Skoffel
5. Boomtown Hotel
6. Oor ´n koue oseaan
7. Troubles be gone
8. 45 Moon
9. Bloemfontein
10. Dis my kruis
11. Then away
12. Oupa´s Pace
13. Samesyn
14. Sweet Stellenganga
die akoestiese album. alle liedjies slaan hard op die cd, alhoewel nie met kitaar elektrisiteit nie. maar liewer intensiteit van die lirieke en die mooiheid van die gevoel. totale anthems soos "jesus kwela" "Die Skoene Moet Jy Dra" "dis my kruis" "samesyn" en die wêreld bekende "stellenganga" maak hierdie cd een van die top vyf, daarbo saam met "Ver Van Die Ou Kalahari", en "doolhof", "protskrog" of "beaufort".nie dat ek daarvan hou om goed so te vergelyk nie. "oor ´n koue oseaan" being een van die mooiste liefdesliedjies en met ´n paar engelse liedjies ook is dit snaaks dat mens nie die ding op mtv sien nie.dit is by uitstek ´n dink cd en miskien bietjie skoffel as die gevoel byt. ek het dit by ´n gig in die hidden cellar gekoop. koop joune nou.


Die Mystic Boer ............ SWART001 1995 RHYTHM
1. Eldorado
2. EK EN DIE VALK
3. DIE SON SE SONG
4. DIS ´n HONDE LEWE
5. MY KROON
6. Buitekant
7. In Die Transvaal
8. Ware Liefde
9. SLANGDANS
10. Weeskind Van Die Weste
11. Die Mystic Boer
"..en ons sing .."
met Amajuba Joubert, Dapper Jannie
..my inhuldiging en dit was swaar. tweede liedjie en my woorde val soos klere stukkend om my. "ek en die valk" die beskrywing van liefde vir die meisie met die "son se song". anthem materiaal in "dis ´n hondelewe" woorde wat maande lank as cliches toegepas is. die bekennning van die ultimate love in "my kroon" en dan die flipside in die blatante "buitekant" inspirasie en erkenning van oorgee van beheer."In Die Transvaal" oor hoe hard die mense dit in die vaal kry en hoe dit hulle beïnvloed. twee liedjies dan wat mens heeltemal na asem snak, "ware liefde" die icon liefdesliedjie in afrikaans en "slangdans" ook oor die absolute clarity van liefde en gemeenskap. en dan is valiant weg. vat homself van al vier hoeke van die land en eindig met die kenmerkende "Die Mystic Boer" ´n liedjie wat amper by elke show gespeel word. die valiant storie. ´n valiant storie.
Die Donkervallei Band
Soos alle bands verander die Donkervallei Band se musikante ook, ek sal hier so naby aan wat gebeur probeer kom. Maar hier is solank die reeds bekende ... Die eerste album Mystic Boer het Amajoeba Joubert bass gespeel met Dapper Jannie op die dromme, Valiant doen al die vocals, speel mondfluitjie en natuurlik kitaar. Dorpstraat Revisited is akoesties en Valiant sing al die woorde. Kopskoot het hulle in ´n meer live setup gedoen en dus speel gerespekteerde Anton L´Mour lead, Casper Malherbe bass en backing vocals en weereens D. Jannie drumming. Valiant haal weer alles uit met sy mondfluitjie-thang, vocals en rhythym. Ek het al ´n verskeidenheid mense saam met Valiant sien speel. Valiant self speel ook rond en het al saam met Springbok Nude Girls opgetree "Six Gun" en by Wingerdstok 98 het hy saam met Die Dennis Broers gejam.
ook op :
Rots 3 kompilasie
Kabous Verwoed Beenkamers en Gange
Johannes Kerkorrel - ´n Jaar Later ... in die staatsteater DVD
Rockhart kompilasie Lekker Zef
MK89 Die DVD Video kompilasie - Horisontaal
Orion klankbaan Eldorado
OK10 Rock brannewyn skoffel
Tassenberg All Stars 4 Eyeshadow
Geraas: Allesbehalwe Vol 1 Donkerpad
Vloek Van Die Kitaar Gange Van Babilon Die Vloek Van Die Kitaar
Woema Die Son Sak In Durbanville, Die Mystic Boer
Draadloos Volume 1 Die Mystic Boer (2002)
Boland Bash / Insig CD Die Nag Van Die Kitaar Die Vloek Van Die Kitaar-video (2001)
Muses op Besoek Die Skoene Moet Jy Dra
Ekslusief - Weeskind Van Die Weste
Dorpe, Stede, Streke Gange Van Babilon Sweet Stellenganga Mama Blues
Tassenberg All Stars 2 Roekeloos ware liefde Die Vloek Van Die Kitaar
Aandag: Aardklop! - Die Brannewyn Skoffel
Alternatief op sy beste Roekeloos
Om te Breyten die nag is stout
High on Blues slangdans
Koertz Kotze en die vrouekolonie shake a bossie
Oppikoppi LIVE Weeskind Van Die Weste
Oppikoppi Bushveld Blast die donker kom jou haal
Sonvanger Almal Maak Haar Mal Sonvanger
Tassenberg All Stars Die Mystic Boer All Star blad
Wingerd Rock 1 Moeilikheid Met Die Man sodom en Gommorra
SA Music Explosion Vol 1 buitekant
flyers :
2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice & the Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Café Barcelona, R150
2007 09 12-14 - Valiant Swart, Ollie Viljoen en Die Mystic Boereorkes, Die Boer, Durbanville
2006 4 Oktober - Robin Auld en Valiant Swart, Independant Armchair Theatre, Obs, 22h00
2006 1 Oktober - Valiant Swart, Kirstenbosch Restaurant, CT
2006 29 September - Valiant Swart, Stanford Voëlfees
2006 27 September - Valiant Swart, Hoenderhok Teater, Kuilsrivier
2006 26 September - Valiant Swart, Hoenderhok Teater, Kuilsrivier
2006 22 September - Valiant Swart, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2006 21 September - Valiant Swart, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2006 17 September - Valiant Swart, Die Boer, Durbanville, R90
2006 16 September - Valiant Swart, Die Boer, Durbanville, R90
2006 6 September - Valiant Swart, Erfurthuis, Stellenbosch, 19:30, R60
2006 24 Augustus - Valiant Swart Band, Café BARCELONA, 012 345-3602
2005 08 25-27, Durbanville KunskafeeValiant Swart
2005 08 19, Die Boer, Durbanville Valiant Swart VROUE ONTBYT
2005 08 04-07, Potgietersrus Kierieklapper Kunstefees, Nataniël, DNA Strings, Pieter Smith, High 5, Afrikiti, Alexa Strachan, Valiant Swart, Lucas Maree & Gerrie Jamnek (Die Sommerso Stories)
2005 07 27, Centurion TeaterValiant Swart Band - Die Mystic Myle Toer
2005 06 22, Dorpstraat Teater, Stellenbosh Valiant Swart
2005 05 24, Klein Libertas Teater, Stellenbosch, Valiant Swart
2005 04 24, Die Boer, Durbanville Valiant Swart
2005 04 20, 21, 24, VALIANT SWART (AKOESTIES)
2004 12 03, 04, Hidden Cellar, CL, R50 Valiant Swart samusic.co.za
1, 2 10 04, Dorpstraat Teater, CL Valiant Swart
30 06-3 07 04, Nelspruit Innibos, Die Laeveld Nasionale Kunstefees flyer bk met Valiant Swart, Dozi, Anna Davel, Cutt Glass, Nina Swart, Karen Zoid, Ddisselblom, Gys de Villiers, Dowwe Dolla, Die Grafsteensangers, Ollie Viljoen, Stef Bos, Anton Goosen, Prophet, Mathys Roets, Marion Holm die knoop innibos.co.za
2 -5 06 04, Dorpstraat Teater, CL Valiant Swart
10 04 04, Oudtshoorn KKNK 2004, Kaktus Op Die Vlaktes Valiant Swart, Mandoza, Ddisselblom, Koos Kombuis, Brasse Vannie Kaap, Max Normal, Fokofpolisiekar, Godessa, Kobus!, Kristoe Strauss, Bed On Bricks, The Finkelstiens sien website vir program karoofees.com
9-11 04 04, Northam Oppikoppi, Oppikoppi "I checked the level; the level is fine for me"- Easter Festival Festival met Dan Patlansky and the Mississippi Muthers, Jack Hammer, The Narrow, Valiant Swart, Prime Circle, Akkedis, Ravis Regis and Louis Mhlanga, The Finkelstiens, Piet Planter, Laurie Lavine, Duck and Cover, Peepshow, Soil 7T7, Auriel´s Habit, Stefan Dixon, Anika, Brixton Moord en Roof, Little Oblivion, Gordon´s Suitcase, Loose Cannon.oppikoppi.co.za
2003 04 25, Valiant Swart en Laurinda Hofmeyr MAGOEBASKLOOF HERFSFEES 2003
2003 04 18-21, "IF NOT TOMORROW THEN THE NEXT DAY" Easter Festival met Valiant Swart, Tweak, Slugs of War, Tidal Waves, Duck and Cover, Albert Frost, Liela Groenewald, Zef Sketse, Brixton Moord en Roof Orkes, Pestroy, Norman Chauke, Soil 7T7, The Narrow, Dan Patlansky and Tumi & The Volume, DJ Rooibok (plus meer) oppikoppi.co.za
2003 03 29-04 02, Threewater Sportsklub, Villiersdorp Tassenberg Wingerdstok Lifestyle Festival 2003 flyer The Rudimentals, Afrotone, Surreal, Plank, Anton Goosen, Valiant Swart, Frosted Orange, Kobus!, Karen Zoid, Luna, Alta Joubert, Arbor, Akkedis, Piet Botha, Soulja, Golliwog
2003 03 21-23, Lambertsbaai Kreef en Kultuur Fees Dozi, Rooies, Heinz Winckler, Valiant Swart, Etha
2003 03 03-09, CL Woordfees 2003 flyer bk 2003 sien menigde woordlesings, voorlesings ens. saam met musiek en gedigte, Valiant Swart, laurika rauch,brixton moord en roof orkes, nataniël, kobus!, Laurinda Hofmeyr, Delta Blue, hans du plessis, randall wicomb en baie meer vir net website
2002 11 28-30, Paarl, Oukraal Kunstefees, Valiant Swart, Tobi Jooste, DNA Strings, Fly, Belia Louwrens, Suzanne Rentzke, Liame Deminey, Little Babes, Afrikaanse Skrywersvereniging (ASV), "Ons harte in huggies", Johann Nel (Ou Meulteater) "Man (S.nw.)".
2002 09 24, Elgro-saal Rockspaaider finaliste... Former Super Heroes, Ivanhoe, SpringCan, Grondpad, Pienk Prinsessie, Genie en die Rampokkers. met Karen Zoid, Valiant Swart en Mr. Fat (BVK) .... wenners... Die Melktert Kommissie kykNET, JIP
skakels : valiant.co.za : Litnet
...................................................................................................................................................................































