vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Sonja Herholdt .co.za


Sing die Jeugsangbundel . SELBCD824 2009 SELECT
1. Doen Slegs U Wil Heer
2. Ons Aanvaar Jou
3. Blye Versekering
4. O Heer My God
5. Genade
6. Emmanuel
7. Hy Is Die Heer
8. Ons Is Almal Hier Tesaam
9. Gebreekte Brood
10. Here Ek Sal U Loof
11. Aan Almal Wat
12. Loof Hom Met Die Tromme
13. Die Christus Het Deur Sy Eie Bloed
KEURSPEL 1:
14. .1 Hierdie Heilige Nag
15. .2 Hoor Die Blye Eng´le Sing
16. .3 Al Was Ek Nie Daar Nie
17. .4 In Die Stad Van Koning Dawid
LOOFKEURSPEL:
18. .1 Ek Wil Die Here Loof
19. .2 Loof Die Heer Hy Is Goed
KINDERKEURSPEL:
20. .1 Ek Maak My Ogies Toe
21. .2 Twee Ogies Om God´s Werk Te Sien
22. .3 Kyk Hoedat Die Voëltjies Vlieg
23. .4 Onthou Jul Nog
24. Gees Ons Almal Een
25. Ek Was Eensaam En Verlaat
KEURSPEL 2:
27. .1 Wees Stil En Weet Ek Is Die Heer
28. .2 Praat Ek Mense Eng´le Tale
KEURSPEL 3:
29. .1 Soek Allereers Die Koninkryk (Van God)
30. .2 Sing Halleluja
KEURSPEL 4:
31. .1 Aan Jesus Koning Al Die Eer
32. .2 Aan God Al Die Eer
33. Op Hierdie Dag
KEURSPEL 5:
34. .1 Die Eis Wat Jesus Stel
35. .2 Soek In God Jou Sterkte
KEURSPEL 6:
36. .1 Ons God En Vader
37. .2 Eer Aan God Die Vader


´n Voetpad na Vrouwees / She CD/DVD . DVDSON001 2008
1. Calling
2. She
3. Scorn Not His Simplicity
4. En Jy Vloei
5. Winkelpoppe
6. The Glory Of Love
7. Songbird
8. When You Are Smilling
9. I Will Survive
10. Shine
11. Medley: Put A Little Love In Your Heart;
.................... Que Sera Sera;
.................... I Can See Clearly Now;
.................... Dream A Little Dream


Sonja - Meisie van Nigel - ´n Lewensverhaal (Carel F. Cronje) . 2007 CREATIVE GLOBAL STUDIOS
Sonja: Meisie van Nigel is die verhaal van ´n vrou - die meisie wat op Marievale myn grootgeword het, by die Goudstadse onderwyskollege in Johannesburg gaan studeer het en in 1975 die Afrikaanse musiektoneel stormgeloop en met haar vrolike, ongekunstelde stangstyl onherroeplik verander het. Die pers het haar as ´n 'blonde orkaan' bestempel en daarna het 'die grootste sukses van alle tye' aan haar behoort.
Die Meisie van Nigel is ´n plakboek, ´n movie eintlik, van Sonja Herholdt se lewe. Sonja glo dit plaas haar lewe van die afgelope 30 jaar in perspektief. "As mense met my lewensverhaal kan identifiseer, glo ek dat dit genesing en hoop kan bring."Of die lewe nou met jou gebeur of nie, dit is somtyds maar moeilik. Die lewe van Sonja Herholdt, sangeres, enkelouer en ma van ´n gestremde kind, vriendin en sakevrou, is eintlik niks meer of minder as enige ander Suid-Afrikaanse vrou nie. Dit is die verhaal van ´n vrou wat ´n lewe probeer maak te midde van terugslae, teleurstellings, hartseer maar ook vreugde en groot sukses. Dit is ´n boek vol waarhede en wyshede geskryf deur Carel F, Cronjé, iemand wat as skrywer van haar liedjies seder t"Reconstructing Alice", so naby aan Sonja gekom het om die vrou in haar te verstaan.Dit leer mens dat jy kan kies om jou omstandighede te hanteer, dit te oorkom en daaruit te leer of jy kan kies om nie meer te voel nie, nie meer om te gee nie en ook om nie meer te leef nie, maar net te bestaan sonder enige hoop in die moontlikhede wat die toekoms kan bied.Te midde van groot suksesse, wat insluit niks minder nie as agt Saries, die Papillon Rising Star Award as een van die agt top vroue in Suid-Afrika wat sukses behaal het, ´n Erkentlikheidstoekenning van die Afrikaanse Sakekamer van Pretoria en ´n optrede voor die Amerikaanse president, beleef sy ook intense laagtepunte wat insluit ´n aborsie, ´n man wat regdeur hul huwelik openlike verhoudings met ander vroue gehad het en ook ´n kind by ´n ander vrou gehad het, ´n ernstige motorongeluk,´n kind wat op twee jaar doof word, selfsekwestrasie en die ewige media, wat deur die jare positief en ook baie negatief oor haar berig het.Die verhaal is in heerlike storie-vorm geskryf, vertel in die eerste persoon en die groot sorg aan detail van gesprekke en gebeurlikhede is ´n aangename verrassing. - graffitibooks.co.za


Verhale van Vrouwees boek/CD .......... 2004
1. Inleiding
2. Die Deur
3. Hy Noem My Trudie
4. Dans Met Die Rooirok
5. Mooi Van Binne
6. ´n Persoonlike Woord
InCelebration Foundation, vertel vier ware verhale
bestel en sien alles hier

Sonjare............................ SONCD028 2003 SON MUSIEK
1. Ek Verlang Nog Altyd
2. Jantjie
3. Umfaan
4. Waterblommetjies
5. Al Lê Die Berge Nog So Blou
6. Ek Glo (Die Son Sal Wel Weer Skyn)
7. Mooi Griekeland
8. Harlekyn
9. Straattroebadoere
10. Winkelpoppe
11. Skipskop
12. Oberammergau
13. Ek Verlang Na Jou

Reconstructing Alice . MORMCD724 2000 RHYTHM
1. Calling
2. Winkelpoppe
3. From David´s Diary
4. Kantelring
5. Vertigo
6. What Do I Do Now?
7. Sound Of You Cry
8. Eternal Bittersweet
9. Nikolai
10. Criminal Logic (Malice With Alice Mix)
11. Trein Na Matjiesfontein (Millenium Mix)
12. Ek Verlang Na Jou
13. Hidden Track
Sonja Herholdt : stem - theunis engelbrecht (naaimasjiene), karel cronjé en cornell boshoff (spiral staircase) : musiekbystand
Kantelring geskryf deur karel cronjé : Trein Na Matjiesfontein gekryf deur Anton Goosen : Ek Verlang Na Jou geskryf deur jan de wet

´n Ritsel Innie Rietbos . CDVAT6054 1998 VAT VYF MUSIEK
Mooiste Kaapstad
1. ´n Ritsel Innie Rietbos
2. Tjailatyd
3. Kilimanjaro
4. Riviersonderend
5. Houding
6. Geelperskereën
7. Kaapse Nagte In Die Kaapse Reën
8. ´n Brief vir Simoné
9. Kruppelkop Gewete
10. Die Regte Ding Op Die Regte Tyd
11. Medley: Hanoverstraat; Jantjie; Waterblommetjies; Josie-Josie
produksie, Anton Goosen

Skipskop ............. CDBSP(WB)6013 1996 BSP/SONY BMG
1. Skipskop (Kramer)
2. Spaanse Kitare (Dostal, Els)
3. As Liefde Regeer (Rush, Els)
4. ´n Ster Vanaand (Siegel, Meinunger, Els)
5. Die Wiel Bly Draai (Veerman, Keiser, Tuijp, Els)
6. Eureka (Nel, Els)
7. Griekse Strande (Tol, Keiser, Els)
8. Sanbonani...Nuwe Dag! (Clark, Els)
9. Elim (Nel, Els)
10. Haia-Ho (Kupido, Els)
11. Jy Is Jy (Kupido)
12. Hillbrow (Kerkorrel)
13. Die Eerste Lenteroos (McBroom, Els)
14. Akkedisbergkloof (Nel, Els)
15. Jy Was Maar Altyd Daar (Kupido)
16. Musikant (Esterhuizen, Els)
17. Ek Dink Aan Jou (Nel, Els)
18. Sê My (Ignatiadis, Els)
19. Eugène Marais (Goosen)
20. Blye Versekering (Trad)

Môre Sal Die Son Weer Skyn ........... 1996 MARANATHA
´n Ster Vanaand ........ CDBSP2041 1994 BSP
Sê Die Engele Moet Na My Kyk . CDBSP(WB)2035 1994 BSP
Gunsteling Treffers ......... CDOA115 1992
The Warrior Is A Child LP. RPM1257 1989 RPM
Side One:
1. As The Snow
2. I Will Praise You Oh Lord
... Give Thanks
... I Lift My Hands To You
3. Power Of Love
4. Come Before His Pressence
... Enter Into His Great Love
Side Two:
1. The Warrios Is A Child
2. Jesus Medley
3. Praise Medley
4. You Are The Ons
... The Lord Is My Strength And Song
5. Because He Lives
Die Klokkespel "Vrede" LP . PAN107 1989 RPM
Tuiskoms LP .................... RPM1250 1988 RPM
Sonja Herholdt sing die Jeugbundel no. 2 LP .. RPM1253 1988 RPM/SELBCD208 SELECT
Sonja Herholdt sing die Jeugbundel LP . SELL100 1987
Dis Net Vir Jou LP ........... RPM1235 1987 RPM
met Jan de Wet
Lofsang LP ......... EMCJ(L)4116101 1985 EMI
Liefdeslig LP ................. BRS(N)458 1984 BRIGADIERS

Reflections LP ...... EMCJ(D)11579 1982 EMI
Kant Een:
1. Reflections
2. Waves Of Love
3. Who Am I?
4. Run To The Lord
5. Wedding Song
6. You´ll Never Know
Kant Twee:
1. Teach Them To Fly
2. Evening Will Fall
3. Lay Down
4. Love Lights The Way
5. I Wish You Jesus

Waarom Daarom LP .. BRS(D)446 1981 BRIGADIERS/EMI
Kant Een:
1. Sing Jou Liedjie Vir My
2. Troukoors
3. Waarom Daarom
4. Pierro
5. Maria Magdalena
6. Ek Glo
Kant Twee:
1. Mallemeule
2. Daar Sal ´n Rokie Trek
3. La Provence
4. Somberliedjie
5. Luister Na Die Wind
6. Ek Sê Ek Groet
"Maak my ´n instrument van U vrede"

Die Mense Wat Ek Lief Het CD . CDPM(WB)45
1. Ek Verlang Na Jou
2. Jantjie
3. Môre Môre
4. Mooi Griekeland
5. Umfaan
6. Jy Is My Lewe
7. Vanaand Verlang Ek Huistoe
8. Waterblommetjies
9. Die Mense Wat Ek Lief Het
10. Al Lê Die Berge Nog So Blou
11. Klein Strandkafeetjie
12. Trein Na Matjiesfontein
13. Living In Love Ain´t Easy
14. Harlekyn
15. Oberammergau
16. Straattroebadoere
17. Josie-Josie
18. Sewe Dae
19. Silwerstraler
20. The Air That I Breathe
21. Hoe Troos Ek Nou?
22. As Liefde Regeer


20 Gewildste Treffers ..... CDVAT6069 VAT VYF
1. Sonja Herholdt Trefferkeurspel
2. Skipskop
3. ´n Ster Vanaand
4. ´n Ritsel Innie Rietbos
5. Die Wiel Bly Draai
6. Spaanse Kitare
7. Ek Verlang Na Jou
8. Hillbrow
9. Elim
10. Eureka
11. Eugène Marais (Wyd Soos Die Heer Se Genade)
12. Hanswors met Simeon Hamman
13. Griekse Strande
14. Spookdorp
15. As Liefde Regeer
16. Sê My
17. Ek Dink Aan Jou
18. Sukkelgang
19. Die Eerste Lenteroos
20. As Die Suid-Oos Hartseer Waai

Grootste Treffers LP . MFP/SRSJ 9021 1980 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Jantjie
2. Trein Na Matjiesfontein
3. Ta´ Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans
4. Waterblommetjies
5. Umfaan
6. Mooi Griekeland
Kant Twee:
1. Harlekyn
2. Ek Verlang Na Jou
3. Katryn, Katryntjie
4. Hanoverstraat
5. Oberammergau
6. Jy Is My Lewe
´n Lied Vir Kersfees LP ..... BRS435 1979 BRIGADIERS


Harlekyn LP . BRS(D)434/CDBRS(WSB) 434 1979/2000 BRIGADIERS/EMI
1. Harlekyn (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
2. Blouwaterberge - 2020 (Anton Goosen)
3. Sewe Dae (Jan de Wet)
4. Oberammergau (Anton Goosen)
5. Josie-Josie (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
6. Straattroebadoere (Anton Goosen)
7. Silwerstraler (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
8. Die Lewe Is ´n Duisendpoot (Anton Goosen, Tinus Esterhuizen)
9. Ferreirakamp (Pierre Karter, Anton Goosen)
10. Pepita (Alan Dempsey)
11. Kwaaiwind (Errol Friedman, Sonja Herholdt, André Kempen)
12. Kom Huistoe (Kokomo) (S Tokura, C Nakayama, Anton Goosen)



Waterblommetjies kasset L4-BRS(N)430/LP BRS(D)480 1978 EMI/BRIGADIERS
A1. Waterblommetjies (vir Trix) (Anton Goosen)
A2. Trein Na Matjiesfontein (Anton Goosen)
A3. Die Mense Wat Ek Lief Het (Anton Goosen, Stephan Bouwer))
A4. Ta´ Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans (Anton Goosen)
A5. Kyk Hoe Dans Ek (Anton Goosen)
A6. Mary May (Anton Goosen)
B1. As Die Suid-Oos Hartseer Waai (Anton Goosen)
B2. Katastrofes (Anton Goosen)
B3. Klein Strandkafeetjie (Pierre Kartner, Anton Goosen)
B4. Katryn, Katryntjie (Anton Goosen)
B5. Disko, Disko (Zane Cronjé)
B6. Jy´s Die Mooiste Dag In My Lewe (White, Herold)
met Boet Pretorius, Zane Cronjé, Ian Martin

On Stage/In Die Kalklig LP . MFP54874/CDGSP 006 1978 MFP/GALLO/BRIGADIERS
A1. Ek Verlang Na Jou
A2. Umfaan
A3. Oh Happy Day
A4. Old Time Medley
A5. Diep In My Hart / The Air That I Breathe
B1. Jantjie
B2. That´ll Be The Day
B3. Mooi Griekeland
B4. Reprise (If We Only Have Love)
B5. Duitse Keurspel
met Boet Pretorius, Zane Cronjé, Errol Friedman, André Kempen, Pikes Cronjé, Rob Bailey, Jakkie van Rensburg
Living In Love Ain´t Easy / Sometimes I´m Lonely 7" .. EMIJ 11101 1977 EMI
Ons Eie Sonja: Grootste Treffers LP .. CEY(M) 281 1977 EMI

Sonja Herholdt LP. MFP/SRSJ 8091/BRS(D)428/CDBRS(WSB)428 1977/1999 MUSIC FOR PLEASURE/BRIGADIERS/EMI
1. ´n Bietjie Meer Tyd ("Diep In My Hart" temalied)(J de Wet, Treintjie du Toit)
2. Umfaan (Anton Goosen)
3. Pragtige Naeltjiemaan (Jan de Wet)
4. Jy Is My Lewe (Anton Goosen)
5. ´n Dag Soos Hierdie (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
6. Hanoverstraat (Anton Goosen)
7. Vanaand Verlang Ek Huistoe (Jan de Wet, Treintjie du Toit)
8. Ek Sê Dankie (Anton Goosen, Tinus Esterhuizen)
9. Mooi Griekeland (Pierre Karter, Anton Goosen)
10. Ware Liefde Is Mooi (Alan Dempsey)
11. Diep In My Hart (Errol Friedman, Sonja Herholdt, André Kempen)
12. Kokomo (S Tokura, C Nakayama, Anton Goosen)
Produksie, Boet Pretorius, Verwerkings, Pikes Cronjé, Errol Friedman, Klankingenieurs, Ian Martin, Owen Wolf, Omslagillustrasie, Nic Vosloo, Omslagontwerp FC Hamman


Sonja LP . MFP/SRSJ8041/BRS(L)417/CDBRS 417 BRIGADIERS 1976 EMI
A1. Môre Môre (Anton Goosen)

A2. Jantjie (Anton Goosen)
A3. Is Jy Eensaam? (FC Hamman)
A4. Al Lê Die Berge Nog So Blou (Tradisioneel, verwerking, Hamman, Herholdt)
A5. Skryf Dit In Jou Hart (Mayer, Buschor, Herholdt)
A6. Die Liefde (Molina, S Myburgh)
B1. Ek Verlang Na Jou (Jan de Wet)
B2. Ek Sing Van Jou Liefde (Anton Goosen)
B3. Jy (Jan de Wet)
B4. Haas Das (Anton Goosen)
B5. Waar Is Jy? (FC Hamman)
B6. Sal Jy My Nog Liefhê (Anton Goosen)
met Boet Pretorius, Zane Cronjé, Glen Pierce, Owen Wolf
Ek Glo / Sing Jou Liedjie 7" .. BR 3192 1981 BRIGADIERS/EMI
Harlekyn / Oberammergau 7" .. BR 3177 1979 EMI
Ta´ Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans / Jy´s Die Mooiste Dag In My Lewe 7" .. BR 3175 1978 EMI
Trein Na Matjiesfontein / As Die Suid-Oos Hartseer Waai 7" .. BR 3151 1978 EMI


Umfaan / Hanoverstraat ...... BR 3145 BRIGADIERS/EMI
Umfaan (A Goosen)
Hanoverstraat (A Goosen)


Jantjie / Al Lê Die Berge Nog So Blou . BR 3136 1976 BRIGADIERS
Jantjie (A Goosen)
Al Lê Die Berge Nog So Blou (Tradisioneel, Herholdt, Hamman)
Die Liefde / Is Jy Eensaam? 7" . BR3129 1976 BRIGADIERS/EMI
Ek Verlang Na Jou / Waar Gaan Jy Heen? 7" . BR3102 1975 BRIGADIERS/EMI
nog
Dis Kersfees CD ..... CDBSP(WL)2041 BSP
20 Gunsteling treffers CD . CD OA 115
ook op :
Skittersterre - Ek Verlang Na Jou
Spook kompilasie - Spookdorp
Opskop - Hanoverstraat
Skouspel 2001 - Trein Na Matjiesfontein, Winkelpoppe
Tydloos - Jantjie
Dorpe, Stede, Streke - Trein Na Matjiesfontein
Liriekeraai - What A Wonderful World
skakels :









