vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Rooibaardt .co.za
vetseunKOOP/BUY
Increase Da Peace ........ F1000616 2005 BOWLINE
1. Thaba Busiu
2. Pula
3. Zuvuya
4. African Queen
5. Tax
6. Mereana
7. Siyaya
8. Irish Ting
9. Mango
10. Rainbow Reggae
11. Falling
12. Iswidi njenga Ulamula
13. Increase Da Peace
14. Clandestino (Manu Chao) BONUS
15. Desaparecido (Manu Chao) BONUS

is Hensie van Staden, Denzl Keenan, Louis Esterhuizen, André du Plessis

bont staan, en kop knik. met heerlik aansteeklike ritmes en tikkel-tokkel kitaar snare, klap jy gemaklik hande na die eerste snit. na snit nommer twee, "reën" is jy voorberei, maar later word elke snit met erkennende opstaan-ovasie beëindig.
Rooibaardt is miskien ´n avontuurlustige klank-voertuig waarin mense kan klim, en dans en geniet. want hierdie is ritmiese musiek, of dit nou ´n afrika ritme is met elektriese kitaar en panfluit, of ´n suid-amerikaanse ritme met banjo, of spaanserige ritmes, so dat jy amper senoritas sien dans in daardie bontrokke, of rastas wat bong tussen grashutjies en lowergroen, op daardie reggae een.
maar dis oorwegend ´n mengsel van alles denkbaar. met denzl keenan aan die eenkant - elke twee minute met nog ´n instrument (of twee) - en pure genieting op bass en hensie se verskillende tale verken op mic en lead. engels, afrikaans, spaans, in kore, en sagte ryme en die titelsnit ´n totale rocker., meer ´n avontuur, soos ons sê, as ´n cd. ps. as jy weet wat Rooibaardt is, dan klink dit so.
van harde kitare en skree tot lui afrika landskap rock ... kry een nou!!

2005 05 09, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Rooibaardt CD LAUNCH
hnnn, hnnn, "knus in herhaling" ons stellenbosch toe, heel rooskleurig, weereens. effens meer stiptelik die keer though.
jammer vir die meisie vir wie ek gehoot en beskree het oor daai goed (heid), maar ek het eintlik geskrik, jy´s pragtig!!! jammerk.
anyway, Rooibaardt. dorpstraat is vol, en die afwagtende crowd kan eintlik nie hul opgewondenheid verskuil nie, en min probeer. bier in koue glase ... of ´n bietjie rooiwyn teen die koue ... enige so iets kan net die atmosfeer verbeter voor die musikale sirkus genaamd Rooibaardt.
met een honderd instrumente en ´n paar tale, is die band aaneenhoudend vervormend en verander die klank en setup amper sonder ophou. maar sonder onderbreking of pouse gelukkig en strelend. vang die band op hulle Kaapse Toer, en maak seker daar is dansplek vir die meisies.
2005 04 Rooibaardt Cape Tour dophou@kophou.co.za dragontattoos.co.za Rooibaardt.co.za

flyers :vetseun
2007 12 07 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Cool Runnings, Bloemfontein
2007 11 28 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Café Barcelona, 20:00, R40
2007 11 09 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, The Bohemian, Richmond, 20:00, R30
2007 10 26 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Archer´s, Kempton Park, 20:00
2007 10 19 - Ruan Xen, Rokkeloos, Rooibaardt, Cool Runnings, Melville, 20:00, R30
2007 09 28-30 - Opening van Die Withuis: Afrocentric, 7StukkeSilwer, Die Mavrick, All Will Fall, Swartskaap, LA Cobra, Sonsteek, Aphonia, Wysdiman, Guernica, Ben Dover, Brazen Theory, Rooibaardt, Few and Proud, Kombikraal Blues Band, Foco, GString, Die Withuis, R30-R120
2006 13 Oktober - Rooibaardt, Bohemia, Stellenbosch
2005 9 Oktober - Rooibaardt, Durbanville Kunskafee, R40
2005 24 September - Hermanus Walvisfees Musiek Fees met Die Baardskeerdesbos Band, Elzane Rinquest, Rivertones Reggae Band, Ibuyambu (Amapondo), Akkedis, Southern Gypsey Queen, Valiant Swart, Rooibaardt
2005 20 September - Rooibaardt, Durbanville Kunskafee, R40
2005 08 10-21, Westelike Provinsie Rooibaardt TOER Rooibaardt TOER
2005 08 10, Die Boer, Durbanville
2005 08 12, Hidden Cellar, CL
2005 08 13, Bohemia, CL
2005 08 16, Die Kunskafee, Durbanville
2005 08 18, Hoërskool De Kuilen, Kuilsrivier
2005 08 19, Att´s Pub, Malmesbury
2005 08 20, Botrivier-hotel
2005 08 21, Die Boer, Durbanville
2005 08 26, DurbanKolligfees
2005 06 19, Die Blou Hond, Linden, Rooibaardt
2005 05 28, Picadilly´s, Paarl Rooibaardt
2005 05 26, Radio Interview - Matie FM -19h10!!! Rooibaardt
2005 05 27, Belgium Beer Pub, Stellenbosh Rooibaardt
2005 05 25, Cool Runnings, Cape Town Rooibaardt
2005 05 21, Botrivier Hotel, Botrivier Rooibaardt
2005 05 20, Sirocco´s, Gordan´s Bay Rooibaardt
2005 05 19, Durbanville Kunskafee, Durbanville Rooibaardt
2005 05 18, Mystic Boer, Stellenbosch Rooibaardt
2005 05 15, Independent Armchair, Cape Town Rooibaardt
2005 05 14, Cancune Lounge, Stellenbosch Rooibaardt
2005 05 12, Bohemia, Stellenbosh Rooibaardt
2005 05 11, Cool Runnings,Cape Town Rooibaardt
2005 03 25, Northam, PTA OppiKoppi "Dust on my Meerkat" Easter Festival Airship Orange, Albert Frost, Bafo Bafo (Syd Kitchen, Madala Kunene), Blow the Band, Brixton Moord en Roof Orkes, Cutting Jade, Fake Leather Blues Band, Gordon´s Suitcase met Greg Georgiades, Hog Hoggidy Hog, Karma, Old Mol, The Parlotones, Paul Hanmer, Pestroy, Plank, Prime Circle, Rokkeloos, Rooibaardt, Skwatta Kamp, SLT, Southern Gypsey Queen, Stock-X-Change, Tal Bachman (CAN), Tidal Waves, The Narrow, Trike, Trio Amsallem (FRA) oppikoppi.co.za
2005 03 24, Cats Pajamas Melville Rooibaardt Rooibaardt.co.za
2005 03 19, Rustlers Valley, Ficksburg Rooibaardt Rooibaardt.co.za
2005 03 09-KKNK,Rooibaardt gigs Rooibaardt.co.za 10 Café Barcelona, PTA ; 11 Bohemiam Melville JHB; 12 Steak´n´Ale, PTA ; 13 Things and Times, Hatfield, ; 19 Rustlers Valley, Ficksburg; 24 Cats Pajamas Melville; 25 Oppi--Koppi; KKNK, Oudtshoorn Rooibaardt.co.za


skakels : Rooibaardt.co.za




vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun vetseun