Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Riku Lätti .co.za (Die Marktunes Band, Radio Lava, Kingston and the Rasta, 12Hz) (Victor S. Wolf)

2021 05 08 - Onder Die (Wag)boom: Danie Marais, The Buckfever Underground, Die Wasgoedlyn (Churchil Naudé, Riku Lätti, Jackie Lätti), Hanru Niemand, Durbanville, R200
vetseun


Bacchus Nel - Waar Die Dice Val met Riku Lätti VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/04/113


Riku Lätti - Transformeer VID >>> (2021)
- LIED VAN DIE DAG 2021/04/02


Riku Lätti - Engel By Die Venster (Live) VID >>> (2021)
- LYN VAN DIE DAG 2021/02/27 - " ...die wil om te glo is diep ingeent, dieper as denke maar die rede moet wen .... "

2021 02 05 - Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti CD LAUNCH
vetseun

In 2010 het ons musikale kragte saamgesnoer om ‘n reeks konserte aan te bied by onder andere kunstefeeste en verskeie teaters in Suid-Afrika. Daar was egter nooit ‘n opname van die samewerking beskikbaar nie. Dit wil sê tot nou toe, want die grendeltydperk het veroorsaak dat daar genoeg tyd was vir Riku om die ou, gestroopte opnames, wat reeds in 2010 gemaak is, met sy besondere aanvoeling bietjie af te stof en op te poets tot dit lekker klink. So hier is dit nou,10 jaar later. Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti. Kry dit vir jou. Sommer nou. - Laurinda Hofmeyr

Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti
vetseunLAAI AF
Die Wasgoedlyn bied aan: Laurinda Hofmeyr & Riku Lätti . 2021
1. Dagboek - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
2. As tyd kon tik - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
3. Anyway - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
4. Hoofstroom - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
5. Op reis na die Suide - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
6. Who do you love? - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
7. Op die maan - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
8. Nuwe Maan - Die Wasgoedlyn, Laurinda Hofmeyr
9. Deesdae - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti
10. Nothing in the sun - Die Wasgoedlyn, Riku Lätti


Riku & Jackie Lätti - Lewendig, Tinnenpot Teater, België VID >>> (2021)


Die Wasgoedlyn - Nothing In The Sun VID >>> (2021)


Kristoe Strauss - Die Trane Loop met Riku Lätti VID >>> (2021)
- VIDEO VAN DIE DAG 2021/02/04


Riku Lätti - Op Die Rotse VID >>> (2021)


Riku Lätti - Hoop Daai Boom Is Oukei VID >>> (2021)


Chris van Niekerk - Die Hemel Se Hekke (Jeanne Goosen) met Riku Lätti VID >>> (2020)


Janko de Beer + Radio Lava - Strate (Vernie Plaatjies) VID >>> (2020)


Riku & Jackie Lätti - Medisyne Mens VID >>> (2020)
- LYN VAN DIE DAG 2020/10/28 - " ... en sou jy dink dat jy die see kon drink, en sou jy voel als wat Goed bedoel, en jy beland speeksel in die sand ... "
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/10/28


Riku Lätti - Ware Rykdom VID >>> (2020)
- Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom >>>


Riku Lätti - Raaisel VID >>> (2020)
- Hoekom Altyd (Original Soundtrack) >>>

vetseunLAAI AF
2020 09 20 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Deel 2 "Die Here-is-ook-goed-vir-sy-stout-kinders-konsert" met Dana Snyman, Deniel & Frazer Barry, Jackie & Riku Lätti, Louis Awerbuck, Hein Swart, 12:00 , facebook.com/Wasgoedlyn

vetseunLAAI AF
2020 09 16 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: "Die Here-is-ook-goed-vir-sy-stout-kinders-konsert" met Dana Snyman, Deniel & Frazer Barry, Jackie & Riku Lätti, Louis Awerbuck, Hein Swart, 20:00 , facebook.com/Wasgoedlyn

vetseun
2020 09 09 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 2 met Piet Botha, Anton Goosen, Willim Welsyn, Churchil Naudé, Tribal Echo, Akkedis, Die Pastoriekinders, Die Kaalkop Waarheid, Die Mark Tunes Band, Jackie & Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 21:00, facebook.com/Wasgoedlyn - Donasie details: Wasgoedlyn Produksies - FNB Besigheids Tjek, Somerset Mall - 62622723353

vetseun
2020 09 02 - Wasgoedlyn Woensdae Waaibs: Afrikaans Isja: Oppirokki Finale - Deel 1 met Piet Botha, Churchil Naudé, Valiant Swart, Die Kaalkop Waarheid, Tribal Echo, Akkedis, Albert Frost, Anton Goosen, Willim Welsyn, Riku Lätti vanaf Backsberg, Stellenbosch, 20:00, facebook.com/Wasgoedlyn


Riku Lätti - Hoofstroom VID >>> (2020)


Jackie & Riku Lätti - Al In Die Rondte VID >>> (2020)

vetseunLAAI AF
Jackie en Riku Lätti - Veels Geluk, Ou Vriend CDS . 2020


Riku Lätti - Laat My Wees Soos Ek Is VID >>> (2020)
- VIDEO VAN DIE DAG 2020/07/28


Riku Lätti - In Die Woud VID >>> (2020)


Riku Lätti - 'n Ding Soos Die VID >>> (2020)


Radio Lava - Afgrond VID >>> (2020)


Riku Lätti - Krokodil VID >>> (2020)


Riku Lätti - As Die Son Op Kom VID >>> (2020)

Skemerson
vetseun>>>vetseun
klankbaan ........................................... 2019
- Oorspronklike klankbaan deur Riku Lätti


Riku Lätti - My Amerika met Frazer Barry VID >>> (2019) --wasgoedlyn--


Riku Lätti - Op Die Maan met Jonathan Crossley VID >>> (2019) --wasgoedlyn--


Riku Lätti - Kom Saam Met My met Die Mark Tunes Band VID >>> (2018)


Riku Lätti - Wen! Wen! Wen! met Die MarkTunes Band VID >>> (2018)

vetseun
Hoop Daai Boom Is Oukei .............. 2018
1. Die Son
2. Hoop Daai Boom Is Oukei
3. Kom Saam Met My
4. Dans Is Al
5. As Tyd Kon Tik
6. Transformeer
7. Waai
8. Wen! Wen! Wen!
9. Oomblik En Ewigheid
10. Kersfeesvader
11. Krokodil
12. Heilig
13. Neem My Saam

vetseun
Janneman in die Diereryk ............... 2018
1. Stoomtrein
2. Janneman
3. Oupa Uil
4. Koning Leeu Se Partytjie
5. Skilpad En Haas
6. Skilpad In My Hangmat
7. Vir Die Voëls
8. In Die Woud
9. Ver Weg Van Die Huis
10. Elke Dier Het Sy Dag
11. Swaeltjie
12. Ding Soos Die
13. As Al Die Sterre Stukkend Val
14. Droomland

Hoekom Altyd
vetseunLAAI AF
klankbaan ........................................... 2018
- Deur Riku Lätti


Riku Lätti - As Tyd Kon Tik VID >>> (2017)


Riku Lätti - Tussen Sterre En Planete VID >>> (2017)


Riku Lätti - Blom VID >>> (2017)

vetseunLAAI AF
Jaco Botha, Neil Sandilands & Riku Lätti - Port St. Johns CDS . 2017
- LIED VAN DIE DAG 2020/07/30


Riku Lätti - Hier Kom Die Son VID >>> (2016)


Riku Lätti - Die Son VID >>> (2015)


Riku Lätti - Neem My Saam VID >>> (2015)

Abraham - Die Oorspronklike Klankbaan
vetseunvetseun
klankbaan ........................ VONK317 2015 VONK MUSIEK
- Deur Riku Lätti


Riku Lätti - Paksaam VID >>> (2013)

vetseunLAAI AF
Riku Lätti, Dokter Kapnoudis & Eddy Edwinblood - Disguise CDS . RYMKLETS REPUBLIEK


Riku Lätti - Somer (Johannes Kerkorrel) VID >>> (2011)

vetseunvetseunvetseun
Janneman in die Diereryk . LAVACD 005 2011 RADIO LAVA
1. Stoomtrein
2. Janneman
3. Vertelling: In Die Takke
4. Oupa Die Uil
5. Vertelling: Waar Gaan Al Die Diere Heen?
6. Koning Leeu Se Partytjie
7. Slaap, Hasie, Slaap
8. Skilpad In My Hangmat
9. Vir Die Voëls
10. Vertelling: 'n Slang In Die Stad?
11. In Die Woud
12. Ver Weg Van Die Huis
13. Elke Dier Het Sy Dag
14. Swaeltjie
15. Vertelling: Janneman Gaan Huis Toe
16. 'n Ding Soos Die
17. Vertelling: Hoekom Moes Janneman Weggaan?
18. As Al Die Sterre Stukkend Val
19. Droomland

met Riku Lätti, Dorette Potgieter, Lina Luna Li Lätti, Arnaud van Vliet, Bacchus Nel, Cindy Swanepoel, Hilda Cronjé, Lochner de Kock, Neil Sandilands


Riku Lätti - My America VID >>> (2010)

Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom
vetseunvetseunvetseun>>>vetseun
klankbaan .................... CDRPM 2051 2010 RPM
- Musiek deur Riku Lätti

vetseunvetseun
Tussen Kontinente 3CD . LAVACD 001 2009 RADIO LAVA
Disk 1: Riku Lätti - Akoesties (Solo)
Disk 2: Säom (Live in Antwerp) - Een avond in de Buster
Disk 3: Riku Lätti & Chris van Niekerk - Die Burg van Hertog Bloubaard


Riku Lätti - Somer (Johannes Kerkorrel) VID >>> (2009)

Riku Lätti - Somer (Johannes Kerkorrel) VIDEO ...................................... GRATIS

Een van koning Kerkorrel se beste liedjies, deel van die oortuiging vir ons tot 'n groot mate. Hier deur President Lätti in superminimalistiese prag. Daarmeesaam hierdie keer word stilfoto's deur Jacqui van Staden gemanipuleer deur een van ons videomesters, Neil Sandilands.
....... "Dae soos heuning, heerlik en lou..."
Kry Riku se Tussen Kontinente 3CD stel by hom, 'n hoop melodieë as inleiding, of uitbreiding van jou Riku Lätti voorraad. PS. Geluk julle twee!

vetseunvetseunvetseunLAAI AF
Akoesties ..................... MWCD 3031 2007 MUSIC & WORDS
1. Hoofstroom
2. Ysbeer
3. Pakpoort
4. Afgrond
5. Somer
6. Blom
7. Voor Jou Oë
8. Aubade II
9. Stertrap
10. Strate
11. Sunday's Like This
12. My Amerika
13. Onder Jou Asem
14. Op Die Maan met Jelle Amersfoort

Man en instrument. Meer intens kan jy nie kry nie. Riku wissel tussen klavier en kitaar, saam met treffers vanaf die voorafgaande vier/vyf albums. Klaviernote vervang die reuse produksie van Hoofstroom op nommer een, die perkussie net in jou bewende knie. (En jou arms swaaiend in die lug.)
........... " ... ek stuur my lyf op reise ... "
Soos 'n laatmiddag reënbuitjie is die mission hier duidelik, rustigheid, en baie daarvan. (Hoofstroom) Vanaf Radio Lava, 'n klankstukkie op sy eie reg (gee hom 'n luister vir opgerevde Riku).
Daar word allerhande kitaarrerige klanke voortgebring, en Ysbeer, wat bietjie nader aan sy Radio Lava weergawe is, is amper evangelies rustig en mooi. Miskien as inleiding vir die timetravel wat voorlê.
................ " ... mal soos 'n ... "
Pakpoort vanaf 'n Pleister Vir My Nerwe was nog altyd 'n wenner. Die effense leë akoestiese eggo maak die "jammer oor al die bloed" soveel meer van toepassing. Stadium-, teater-, bar-, voorkamertreffer.
................. " ... as ek aan jou dink ... "
'n Grote wat afgestrip is tot net sy chassis, en mens kan die stof onder die seuntjie op die cover se voete voel, en die manier wat die wind aan sy hemp pluk... Die koor is ook op geskribbel, of deel daarvan. Radio Lava blaas die een jou siel in...
...................... " ... sonder jou ... " ................... Riku deel ook hier een van sy
...................... " ... is die son weer blou ... " .. gewilde liedjies in die
...................... " ... en ek sing ... " .................... Laaglande, Johannes se
...................... " ... speel ... " ............................. Somer. Dit het natuurlik ook
...................... " ... maar wil jou met my deel ... " deel uitgemaak van die Tribute wat hy saam met Stef Bos laasjaar daar opgevoer het. Hierdie enetjie is nog nie uitgegee nie... Die kitaar word ingespan om 'n verskeidenheid geluide te maak wat die herrinneringe som(m)er vinnig laat terug vloei. (Waar is die somer though?) 'n Treffer vir meeue en bomwerpers.
Lava, wat met elektrisiteit en diepte musiek tot nuwe horisonne beweeg het, word weer hier besing, in Blom. Klavier begelei die "seergemaakte" stem. 'n Laidback ballade aan jou. Hier meer mooi as mooi.
.................... " ... wel verskyn ... "
En dit is miskien meer 'n rooiwyn CD, met 'n vuur as jy het, en 'n hammock. Ons is nog in die rooi, Voor Jou Oë. Onuithoudbaar naak, amper sonder instrumentasie, 'n fluisterende gedig ontvou stadig oor hoë note.
.................... " ... net jou spoor het oorgebly ... " (skepe gee nou mee)
Bewolkte dag en koffie werk though. Ons begin nou wye draaie gooi, en asof daar nog gô oor was is ons nou in die Burg, Henning Pieterse se teks, verhoogstuk met Chris van Niekerk, Riku op musiek. Ons kry vetseuntweetjies vanaf Die Burg van Hertog Bloubaard, Aubade II en Stertrap. Die verhoogstuk is amper skokkend hard en amper abstrak uitmekaar gesit, met note en woorde wat opwek en meesleur. Stertrap miskien een van die radiosnitte daarvan af... Sien ondertoe ...
...... " ... in die kelders ... "
... " ... 'n vreemdling sê hy het van jou gehoor ... " whoooohoooo!!
Strate is al lankal 'n crowd favourite en mens kan mosh hierop as mens regtig wil. Hier sagter en minder snyend as op Lava, maar nogsteeds liries. Herhalende note wat glimlagte en klinkende glase veroorsaak.
En Engels ook. .......... " ... why do sundays always feel like this ... " vir ingeval jy oorsee is en Engels moet leer, of as dit reën en jy ry ver, 'n hartseer liedjie, ma mooi.
Met nie 'n beat vinniger as stilstaan nie, is ons weer jare terug, Sterre, My Amerika, nou tien teen een meer van toepassing as ooit ...
.... " ... ek stap met met masjiengeweer ... " (um'shini wam)
So heerlike politiese twist aan die stukkie plastiek, "vir almal".
....... " ... ooo, lei my na jou ... "
Op die naat van jou rug in die reën nou, klavierfluisteringe en millenium gedagtes van toe die dubbel CD met regiete kleurskakerings en musiek uit die boonste rakke 2001 gekenmerk het.
Nie net 'n akoestiese kykie na een van Suid-Afrika se kunstenaars nie, maar meer as dit 'n deursnit van sy musiek oor die laaste paar jaar. Die laaste snit is Op Die Maan, wat saam met Laurika Rauch rock op Sterre, hier met Riku en Jelle Amersfoort. Saam maak hulle 'n akoestiese klankgreep. " ... reg oor oor die aarde, ek en jy ... " ... wat 'n foto is van wat Riku in Europese lande vermag, 'n lieflike stukkie musiek, hoendervleis ens... So biekie aanhou kry jou by Jelle se Nederlandse vertaling van Hoofstroom, Dood Spoort, 'n vars stukkie verassing.. http://www.jelleamersfoort.nl/


Riku Lätti - Ysbeer VID >>> (2013)


Radio Lava - Weet Van Beter, Hekkie, Hoofstroom, Om En Om VID >>> (2014)

vetseunLAAI AF
Radio Lava ....................... NEXTCD 073 2007 NEXT MUSIC
1. Afgrond
2. Strate
3. Eenling Is Die Mens Gebôre
4. Hekkie
5. Hoofstroom
6. Om En Om
7. Onthou Jy Nog?
8. Blom
9. Ysbeer
10. Die Cool Wat Deur Die Kerk Is
11. Sneeuwitjie Se Partytjie
12. Voor Jou Oë
13. Weet Van Beter
14. Jeané Se Partytjie
- ALBUM VAN DIE WEEK 2020/12/08

met Riku Lätti, Arnaud van Vliet, Jahn Beukes, Scullmonkeystudios, meng, Jasper Williams (Lapa Studios), en Huyser Burger, Jeané van Tonder

En daar'sy!! Na so bietjie se wag mag ons nou afgaan oor die Radio Lava CD wat alle winkels geslaan het. Miskien so bietjie biased en defnitief in die nou die keer, is elke paar minute van die dertien snit CD 'n belewenis, 'n trip, klankmanna ...
Afgrond maak die deure oop, eers net stem en dan met kakofoniese ritmes en elektroniese klanke vanuit die ruimte. Dit skep 'n goeie idee van waantoe ons gaan, onbeperkte oormusiek met woorde en melodie.
Liedjies wat in die binnesak van jou skoolbaadjie pas en die ongeluk verdryf met 'n binnekantoe geregenereerde glimlag, want jy weet ..
Strate, of die hoendervleis liedjie, is 'n balladelike nommer oor kabbelende kitaar en die mesmerizing gerym van Riku, wat intimiteit soos sigarette uitdeel, en teen die tyd wat die ritme sy verskyning maak oor die strings, is alles net reg vir 'n wyle.
later meer ... (fkn ESKOM)

Chris van Niekerk en Riku Lätti
vetseun KOOPvetseun
Die burg van hertog Bloubaard ...... 2007 RIKU LATTI
1. Raga
2. Bloubaard Verwelkom Sy Vrou
3. Welkom In My Kasteel
4. Oorloë En Gerugte Van Oorlog
5. Ek Het Deur Talle Nagte
6. Liturgie Van Kristal
7. Vliergrond
8. Liturgie Van Kristal (slot)
9. Stertrap
10. Die Ring
11. Die Bye En Die Hart
12. Vlerk
13. Aubade II
14. Artisjok
15. Can'to
16. 'n Monnik Bieg
17. Van 'n Kind
18. M. Butterfly
19. Sel
20. Tuin
21. Epitaaf
22. Séance
23. Wat Van Ons Oorbly
24. Padlangs
25. 'n Lied Van Milarepa
26. Mapungubwe (III)

vetseunvetseun
Die President se keuse . NEXTCD 046 2006 NEXT MUSIC
1. Superman (vanaf Aan't sterre tel)
2. Suit (vanaf 12hz se Nou)
3. Pakpoort (vanaf 'n Pleister Vir My Nerwe)
4. Saamstaan (vanaf 12hz se Nou)
5. Osama Bin Laden met Paul Riekert (vanaf Aan't sterre tel)
6. Waar Is Jy? (vanaf Aan't sterre tel)
7. Jas (vanaf 'n Pleister Vir My Nerwe)
8. Oorlogtyd (vanaf Aan't sterre tel)
9. Op Die Maan met Laurika Rauch (vanaf Aan't sterre tel)
10. Onder Jou Asem (vanaf 'n Pleister Vir My Nerwe)
11. Laughing
12. Deesdae (vanaf Aan't sterre tel)
13. In 'n Droom
14. Soms met Liela Groenewald (vanaf Aan't sterre tel)
15. Eiland In Die Son (vanaf 12hz se Nou)
16. Smoorverlief (vanaf Aan't sterre tel)
17. Struikel (vanaf 'n Pleister Vir My Nerwe)
18. Medisynemens met Steve Hofmeyr (vanaf Aan't sterre tel)
19. Sterre
20. Jeané se partytjie

joe blog se review

vetseunvetseun
Opgesom ............................................ 2006 BLAFHIK

vetseunvetseunvetseun
Aan't sterre tel ........... SELBCD505 2004 SELECT
1. Oorlogtyd
2. Medisynemens met Steve Hofmeyr
3. My Amerika
4. Op Die Maan met Laurika Rauch
5. Staar
6. Superman
7. Smoorverlief
8. Waar Is Jy?
9. Soms met Liela Groenewald
10. Anders
11. Osama Bin Laden met Paul Riekert
12. Deesdae

met rory gaddin, peter auret, cesaré cassarino, jonathan crossley

sjoe. met vuil hande op die stowwerige keyboard ... en ek weet ek gaan dit weer deur en deur speel en ...
en ek weet hoekom ek die goed doen wat ek partykeer ook dan verkeerd verwoord, maar hier is ons en luister asseblief die musiek ... dis musiek, dis gedigte en geluk. en as jy 'n oor daarvoor het sal die CD jou heerlik verras. so lekker vol kitaar hitte en lui ritmes en saamsing kore.
"...soms,"
en of jy gewaarsku, gerus, toegerus of 'n terroris is sal die ritmes jou gelei, sal die woorde jou "skuil" en sal die kore jou hoesie streel, en as jy weet dat jy op afrikaans moet dans en nie moet wag nie, dan sal jou gym kaartjie nou heel doelloos rondlê en 'n paar tissues en social issues dit verplaas ... (ouch)
"..en sou jy .."
en sonder grense is dit mos heel maklik om name soos Steve Hofmeyr, vars van supernasionale suksesse af, Laurika Rauch, ek bedoel Laurika Rauch ..., liela groenewald, underground queen "in 'n rizzla", en Paul Riekert van "just about alles" faam. elk een in amper sy eie "musiek soort", "hier is ons verlore, sommer so gebôre"
die aanhaling hierbo is uit die osama bin laden snit wat in elektroniese vlakke niks vir verkeerd verstaan oorlaat nie.

vetseunLAAI AFvetseun
'n Pleister Vir My Nerwe ................... 2001
1. Sterre
2. Pleister
3. Rooirok
4. Pakpoort
5. Onder Jou Asem
6. Jas
7. Vyand Van Die Staat
8. Struikel
9. Waar Is Jy?
10. Max's Moment
11. Agter My Rug
12. Laughing
13. Die Drama In Die Valley
14. Valley
15. Verander
vetseunvetseun
Woknawyf ........................................... 2001
1. Slaap
2. In Die Begin
3. Reeën
4. Moet Nooit Die Belangrikheid Van Goeie Mondhigïene Onderskat Nie
5. Slaap Maar Weer

Geraas Musiek Toekennings 2001 Beste Alternatiewe Album vetseun

digitalcupboard.co.za, promoters van manne soos oom en brixton moord en roof orkes, of by offisiële blad.met "Pakpoort" 'n meer reënerige, hartseer tog effens humoristiese song, kom ons sê verliefde folkrock.en "Vyand Van Die Staat"wat afskop met'n rustige dub ritme en riku se stem: "hy was die seun van die Vyand Van Die Staat" kry mens letterlik rillings albei hierdie liedjies is 'n moet, daar sonder sal verstaan van die situasie van eerstens liefde en tweedens die sosiale tendens van mense om verlore te raak nie verstaan word nie. dus as jy verlief of verlore is luister dit, as jy nie een van die. twee is nie maar iemand ken wat verlief of verlore is luister dit, as jy niks met niks te doen wil hê nie, luister dit nou. klassifiseer saam met: bloudruk, doolhof, madiba bay, dorpst., suitcase

ook op :
STRAB 2006 DVD kompilasie
MK89 Hoordosis Vol. 1 kompilasie - Waar Is Jy?
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
Orion klankbaan - Pakpoort, Smoorverlief, Afgrond
MK89 Die DVD Video kompilasie - Oorlogtyd
Woema - "Pakpoort"
Afrikaanse Reggae - "Vyand Van Die Staat", (12hz)"Eiland In Die Son"
geraas musiek toekennings 2001 - "sterre"


skakels : offisiële blad (bestel cds hier) : zimdollar.co.za : wiki : digitalcupboard.co.za : music.co.za









Riku Lätti Gig/Flyer-blad


bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )