vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Raaskopleef .co.za
vetseun
Live: Worcester 15 Mei 2009 ........... 2009
1. Die Bus
2. Eye
3. Paranoia
4. Breinskade

The Whisky sessions - Die Rooi Stoel (Chris Wait)

sien The Uninvited - Elektrisiteit (tuisblad)

vetseun
DEMO ................................................... 2004
1. Die Rooi Stoel - VID by youtube
2. Die Sjokolis
3. Somtyds
4. Kapiekinnersvetseun
5. Lewe In Die Fastlane
6. Oom Boet
7. Waterkoppie
8. No Vocals
9. Hy Skop ´n Kak Hou
10. Elektrisiteit

is Louis Duvenhage, Almuir Botha, Pierre Tredoux, Aalwyn Jordaan, Johan "Sol" Rosseau

Mama Mia. stom vasgeloop in ´n uitkenningsparade, en dus hierdie cd ontvang. afrikaans!!!
afrikaans met heerlike diep bas kitaar kolke. afrikaans in los ongestruktueerde gedigte en afrikaans met ssshhh sssshhhh grrrr grrr kkkk. hierdie cd gee jou alles (soos allbran). tong in die kies grapppige verwysings en siniese uit mekaar trek van goed word gemeng en aangebied met ´n groef en ritme wat subtiel aansteeklik is.
´n bloot rustige mal stellenbosch band. dele van Raaskopleef speel (het) in Delta Blue, besoek Afrimusik vir meer info oor Delta Blue. sien ook Almuir Botha, Trippy Grape

flyers :vetseun
2008 03 08 - Raaskopleef, Forces of Rock, Organandy, WTF, Driven2Drink, Kleine Vallei Plaas, Wellington
vetseunGIG GIG GIG: Saterdag 7 Julie 2007, Breytenbach Sentrum Wellington
Draai uit Hoofstraat, oorkant die Pick ´n Pay, in by Malherbestraat, langs K Mark Drankwinkel, die sentrum is 300 m in die pad af.
19H00 BONGO DRUMMING SESSION, 21H00 DAWID DE V van JEREMIAH BRIMSTONE FAAM, 22H30 Raaskopleef

2004 09 04, Mystic Boer, Stellenbosch
..........."...´n gig sonder oogkontak..."vetseun
twyfel geen. deur die misreën wat teen spoed geen verskil met normale reën toon nie, stellenbosch. opgesoopde sportdrankie en ander nodiges reg, alles in voorbereiding vir die eerste Raaskopleef gig in jare (wat ons sien). geen twyfel, vonkelwynogies en opgewonde...
jou normale mystic boer groet met ´n prag Raaskopleef poster, polities onkorrek en later heel half kontroversieel, maar altyd angswekkend. bier en geselsies dwaal, en sonder baie gewag begin die warm-up act ages. hul kombinasie van harde kitaar en poppy vocals gee hulle ´n intieme gevoel wat hulle songs en verduidelikings help.
20040904raaskopleef 2
19981109raaskopleef
1998 06 19, Ruby in the Dust, Obs flyer
1998 04 24, The Shack, CT tweedereen kooskombuis
vetseunvetseun
.....eerste uitgewing van Koos Kombuis se nuwe gedigte bundel, tweede reën het omtrent 50 liedjies... dit was baie cool, daar was nie baie mense nie maar almal was into hulle raaskoppe, eerste gig in ´n lang tyd wat drie dubes uitgehou het. ek dink hulle het of glad nie of vier breaks gevat, maar het net aangehou speel, in hierdie klein bedompige witgeverfde klein spasie, mal.
1998 03 27 - 29, Antoniesvlei, naby Wellington wingerdstok 98 saam met akkedis, valiant, piet, benb en baaie bier en baie wind by so swembad lapa ding...
1998jolkol
1998 02 11, Zero´s Cocktail Bar, Stellenbosch flyervetseun
eenkeer by ´n heeltemal leë plek zero´s in stellenbosch gesien saam met virus. die twee bands het totaal afgegaan en die plek soos in afgebreek, die virus dude het aan die einde van hulle set sy kitaar geallie, dit was ´n eerste vir my. die amper Pretoriaanse Raaskopleef sanger het die amok daarna net vererger. sien getikte statement wat uitgehandig is

ook op :
Vloek Van Die Kitaar - Elektrisiteit
VIDEO: Work
Wingerd Rock 2 - Elektrisiteit, Permanente Breinskade



skakels : raaskopleef.co.za : valiant.cozaCompilations : wavescape.coza(1, 2) : litnet.cozareviewVvdK : afrimusik.comskemerdeuntjies : kobusmusic.cozalyrics :














vetseun vetseunvetseunvetseunvetseun


DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com