vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Piet Botha .com Jack Hammer .co.za

"nou kyk daar is geen verskoning vir alles wat ons doen"

gaan asb. ook na PietBotha.com
gaan asb. ook na JackHammer.co.za

Jack Hammer
vetseun
Road Works - 1984-2009 ................ 2009

Jack Hammer
vetseun
Highway 13 ......................................... 2008
1. Eden´s Lost
2. Mr. Midnight
3. Highway 13
4. Rear View Mirror
5. This Song Is Old Now
6. The Haunting
7. Don´t Let Your Love Fade Away
8. Pharaoh´s Blues
9. Carmelita
10. Stay At The Wheel
11. Broken Promises
12. Jozi Town met Tidal Waves

Jack Hammer
vetseunvetseun
Tuks Fm Sessions ............................ 2006 WOLMER
1. Highway To The Sun
2. Mozambique
3. Lonely Hearts
4. Morrison Hotel
5. Sail Away
6. Slowly Towards The North

Piet Botha
vetseunvetseun
Piet Botha / Gypsies And Ghosts - A Virtual Collection MP3 Album ... 2006 RHYTHM
1. Russian And Chips - Wildebeest
2. Pofadder - Wildebeest
3. Good Friend Of Mine - Jack Hammer
4. January´s Son (original 1987 version) - Jack Hammer
5. Gypsy Wind met Billy Bob Thornton - Jack Hammer
6. Keep On Missing You - Jack Hammer
7. Street Of Love - Jack Hammer
8. The Fisherman - Jack Hammer
9. Sarajevo - Jack Hammer
10. Death Of A Gypsy - Jack Hammer
11. Goeienag Generaal (5fm Session) - Piet Botha & Jack Hammer
12. Suitcase Vol Winter (live 2000) - Piet Botha
13. Blues Vir Louise (live 2000) - Piet Botha
14. Donkermaan (live 1999) - Piet Botha & Jack Hammer
15. Fort Lauderdale (1999 re-recording) - Jack Hammer
16. Man In Die Maan (demo) - Piet Botha
17. Vandat Jy Weg Is (demo) - Piet Botha
18. Kitchener (demo) - Piet Botha
19. Did You Know? (demo) - Piet Botha
20. Far Far Away (demo) - Piet Botha
21. River Of Love (demo) - Piet Botha
22. Man Met Kitaar - Piet Botha
23. Jacob Klipkop - Piet Botha
24. Die Mamba - Piet Botha
25. Morrison Hotel (2006 recording) - Jack Hammer
26. Mozambique (2006 recording) - Jack Hammer

Imaginary CD: compiled by Brian Currin
vetseun
War Stories ......................................... 2006
1. Bossies - Wildebeest
2. Van Tonder, Deel 1 & 2 - Piet Botha
3. Staan Saam Burgers - Piet Botha
4. Jakob Klipkop - Piet Botha
5. Goeienag Generaal - Piet Botha
6. Kitchener - Piet Botha
7. Sarajevo - Jack Hammer
8. Codename Ruby - Jack Hammer
9. Liberty - Jack Hammer
10. Gypsy´s Lament - Jack Hammer
11. Welcome To Azania - Jack Hammer
12. Bye Bye My Darling - Piet Botha
13. Headlines - Jack Hammer
14. Al Die Stede - Piet Botha
15. Slagtersnek - Piet Botha

Piet Botha
vetseun
Live and Rare MP3 Album ............... 2005 PIETBOTHA.COM
1. Goeienag Generaal (live 2000) - Piet Botha & Jack Hammer
2. Sien Jou Weer (live 2003) - Piet Botha & Jack Hammer
3. Suitcase Vol Winter (live 2003) - Piet Botha & Jack Hammer
4. Landudno Blues #13 (live 2003) - Piet Botha & Jack Hammer
5. Wheel of Fortune - Raven
6. Bossies - Wildebeest
7. Fort Lauderdale (original 1990 version) - Jack Hammer
8. Die Son Kom Weer (demo) - Piet Botha
9. Bok En Spring (demo) - Piet Botha
10. Kitty (demo) - Piet Botha
11. Kitchener - Piet Botha
12. Die Mamba (demo) - Piet Botha
13. Man Met Kitaar (demo) - Piet Botha
14. Skielik Somer (demo) - Piet Botha
15. Headlines (demo) - Jack Hammer
16. Russian And Chips (demo) - Jack Hammer
17. Souls Of Africa - Southern Gypsey Queen met Piet Botha

hele album in mp3s by www.pietbotha.com

kompilasie deur Brian Currin

Jack Hammer
vetseun
The Pilgrim ...................... F1000408 2005 BOWLINE
1. G8
2. The Pilgrim
3. Headlines
4. Morrison Hotel
5. Lady Amber
6. Rock Steady
7. Russian And Chips
8. Bury Me When
9. Mozambique
10. Tribal Fence

19 Augustus 04, Dorpstraat Teater, Stellenbosch flyer
dit raak mos maar vinnig donker hier by ons, en die paaie tussen plekke raak al hoe korter na baie ry. met die knus hitte van dorpstraat teater se kaggel as destinasie, raak die koue skaduwees in die maanskyn ons nie, daar gaan musiek wees ...
met yskoue bier word ons gegroet deur die sonbrilman homself, bacchus nel speel sy perfekte folkrocksongs, ´n regte gelukskoot om hom en ook drie jan blohm songs raak te loop, hulle het vroeër die week daar opgetree, maar toe was ons elders. ernstigheid en kitaarslaan bring ´n perfekte kalmheid voor die storm ...
Piet Botha, jonathan martin, schalk x, kitaar in 360 grade klank. daar word nommers van die nuwe Live at the Nile album ens., met engelse treffers van doerie dae tussenin. die eerste, voor jy nog kan hande klap, as jy weg is ...
Sien Jou Weer volg ´n engelse nommer, en Suitcase Vol Winter en helouise, so saam met die kitaartreffers wat jonathan in engels sing. die afrikaanses kom amper meer vol en akoestiese gevoel oor met die bas en backup kitaar wat ´n band se klank "genereur". sag, maar ernstig dreunend.
´n Herinneringe trek aan die snare bring ´n skree uit die skare en Sweet Child Of Mine van die amerikaanse rockers guns´n roses bring ´n bietjie van ´n pouse, vir verversings.
britte, rolling stones word die inleiding tot die kulttreffer Goeienag Generaal, (wanneer het hulle jou die eerste keer ... geskied?). met Piet Botha nou ook op klavier is die klank meer gerond, maar nog net so ´n emosionele avontuur, en die reis word vergemaklik met net nog ...
"... loop en wonder ..." en "... daar sit jy nou ..."
daar is nog meer gewees, maar êrens het die notaboek en die notas saam met die amstel begin vloei. genoeg om te sê dat dit net meer van daai goeie goed was, oorgenoeg.
kry jou kopie van Die Mamba/ LIVE at the nile nou
rock.coza pietbotha.com

vetseunvetseunKOOP/BUY
LIVE at The Nile ............... F1000292 2004 BOWLINE
Disk 1:
1. Liberty
2. Sien Jou Weer
3. Russian And Chips
4. Die Mamba
5. Last Fair Deal
6. The Fisherman
7. Blues Vir Louise
8. G8 Manifesto
9. Landudno Blues #13
10. April
11. Good Friend Of Mine
12. Bye Bye My Darling
Disk 2:
1. Sarajevo
2. Goeienag Generaal
3. RSVP
4. Bordello
5. Dead Flowers
6. Man Met Kitaar
7. Headlines
8. Station
9. Wish You Were Here
10. Kitty
11. Suitcase Vol Winter
12. Riders On The Storm

Imaginary CD: compiled by Brian Currin
vetseun
Gypsies & Ghosts: 25 Years of Piet Botha ... 2004
1. Wheel of Fortune - Raven
2. Russian And Chips - Wildebeest
3. Bossies - Wildebeest
4. January´s Son - Jack Hammer
5. Street Of Love - Jack Hammer
6. Sarajevo - Jack Hammer
7. Sien Jou Weer - Piet Botha
8. Goeienag Generaal - Piet Botha
9. Blues Vir Louise - Piet Botha
10. RSVP - Jack Hammer
11. Riemtelegram - Piet Botha
12. Fort Lauderdale (1999) - Jack Hammer
13. Vandat Jy Weg Is - Piet Botha
14. Die Mamba - Piet Botha
15. Jacob Klipkop - Piet Botha
16. Kitty - Piet Botha
17. Morrison Hotel - Jack Hammer
18. The Pilgrim - Jack Hammer

Piet Botha
vetseunvetseunvetseunKOOP/BUY
Die Mamba .......................... RR 024 2003 RHYTHM
1. Warm Heuning
2. Bye Bye My Darling
3. Man Met Kitaar
4. Die Mamba
5. O My Heiland
6. Al Die Stede
7. Skielik Somer
8. Die Gemmerbroodman
9. Bordello - mp3 by 24
10. Bosveldpad
11. Herfsgedagtes
12. Kitty
13. Jacob Klipkop
14. Jeffreysbaai

Paul van de Waal, Tertius de Plessis, Jonathan Martin, Nina Swart, Lize Beekman, Leon van Zweel, Mervyn Davies, Danie, Lanie van der Walt, Albert du Plessis

Piet Botha
vetseunKOOP/BUY
Die Hits ............ CDEMIM(WLM)010 2001 EMI/WOLMER
DIE NUWE HITS:
1. Vandat Jy Weg Is
2. Wind En Weer
3. Slagtersnek
DIE OU HITS:
4. Klein Bietjie Reën
5. Die Kind
6. Suitcase Vol Winter
7. Sien Jou Weer
8. Marilyn Monroe
9. Kankerreën
10. Staan Saam Burgers
11. Blues Vir Louise
12. Donkermaan
13. Loftus Versfeld
14. Van Tonder
15. Jan Skopgraaf
16. Laat Die Wiele Rol
DIE BONUS HIT:
17. Verslag (ook op om te breyten)

Piet Botha & Jack Hammer
vetseunvetseun
Bootleg CD ......................................... 2001 POFADDER/ RHYTHM
1. The Game (1998)
2. For Annette (1998)
3. Child (live 1998)
4. Fort Lauderdale (live 1998)
5. Blues Vir Louise (live 2000)
6. Northern Sky (live 2000)
7. Klein Bietjie Reën (live 1999)
8. Goeienag Generaal (5fm Session)
9. Liberty (5fm Session)
10. Midnite Angels (5fm Session)
11. Suitcase Vol Winter (live 1999)
12. Van Tonder (live 1999)
13. Tangerine (live 1998)
14. Welcome To Azania (5fm Session)
15. Runaway Train (live 1999)
16. Donkermaan (live 1999)
17. Cocaine Blues (live 1998)

´n kompilasie wat hoogtepunte uit al die Jack Hammer en Piet Botha cds. die perfekte inlyf cd vir die wat nog ´n nuwe luisteraar is.

Jack Hammer
vetseunvetseun
Anthology ........................... WILD020 2000 WILDEBEEST
1. Fort Lauderdale (1999 re-recording)
2. January´s Son (original 1987 version)
3. Sarajevo
4. For Annette
5. The Fisherman
6. Codename Ruby
7. Keep On Missing You
8. RSVP
9. Street Of Love
10. Good Friend Of Mine
11. April
12. Station
15. Welcome To Azania
16. Gypsy Wind met Billy Bob Thornton

Piet Botha
vetseun
Jan Skopgraaf ................... WILD019 1999 WILDEBEEST
1. Jan Skopgraaf
2. Haiku Vir Rooijan
3. Blues Vir Louise
4. Loftus Versfeld
5. Kankerreën
6. Slawereën
7. Allesverloren
8. Van Tonder Deel II
9. Boomstraat
10. Laat Die Wiele Rol
11. Riemtelegram

saam met jonathan martin paul van der waal tertius du plessis brenda pieterse Simon Orange anri serfontein
nog dieper as van tevore maar ook meer gelukkig, maar altyd, onmiskenbaar Pretoria. icon Pretoria.
Slawereën kom van Valiant Swart af en kan ook op "mystic boer" gevind word.

Piet Botha
vetseun
Suitcase Vol Winter .......... WILD005 1997 WILDEBEEST
1. Donkermaan
2. Sien Jou Weer
3. Marilyn Monroe
4. Suitcase Vol Winter
5. Van Tonder
6. Die Kind
7. Goeienag Generaal
8. Klein Bietjie Reën
9. In Die Transvaal
10. Staan Saam Burgers
11. Gipsy In Jou Oë
12. Kom Huistoe

met die hulp van jork minnaar jason phillips jonathan martin Valiant Swart (In Die Transvaal) Koos Kombuis (Gipsy In Jou Oë) en brenda pieterse is die cd in 1997 deur wildebeest uitgegee.
vergelyk dit met Koos Kombuis se "Ver Van Die Ou Kalahari" en jy sal nogal heel spot on wees. Piet Botha se eerste afrikaanse cd, is somber sonder om morbied oor te kom, defnitiewe ernstigheid skyn deur, alhoewel.

skakels : nebulabos

Jack Hammer
vetseunvetseun
Death Of A Gypsy ............. WILD001 1996 WILDEBEEST
1. Codename Ruby
2. Big Six Blues
3. January´s Son (1996 re-recording)
4. Ancient Heart
5. Gypsy´s Lament
6. Sarajevo
7. Saint Adrian
8. Death Of A Gypsy
9. For The Turnstiles
10. Child
11. Cocaine Blues
12. Time
13. Big Six Blues (alternative version)

Jack Hammer
vetseunvetseun
Ghosts On The Wind ...... INH160CD 1994 INHOUSE
1. Street Of Love
2. Welcome To Azania
3. Midnite Angels
4. Someone Who Looks Like You
5. The Fisherman
6. One Train Running
7. Start All Over Again
8. Same Old Stranger
9. Keep On Missing You
10. Someone To Love
11. Who Will Feed The Lion

Jack Hammer
vetseun
The Judas Chapter LP ......... BL714 1990 GMP
1. Bourbon Street
2. The Master´s Call
3. Jack Of Hearts
4. Good Friend Of Mine
5. Must Have Been Dreaming
6. Mr. Riley
7. Fort Lauderdale (Ballad of André Stander)
8. Kingston Bay
9. Orion

Jack Hammer
vetseun
Jack Of All Trades .............. 3EE100 1987 THIRD EAR
1. January´s Son
2. Love You More
3. Gypsy Wind met Billy Bob Thornton
4. Lupatlana
5. Cameron Road
6. Babylon
7. Station
8. White Dove
9. Running For Shelter
10. Good, Good Feeling

Wildebeest
vetseun
Super Maksi-Solus ... WILD001/12 WILD(C)001 1983 WILDEBEEST/GRAFFITTI
1. Bossies
2. Hottentotsgot
3. Horings Op Die Stoep
4. Mynhope In Die Bosveld

die begin van die Jack Hammer WILDEBEEST Piet Botha musiek verhaal.

met Piet Botha, Boet Farber, Colin Pratley

Wildebeest
vetseunvetseunKOOP/BUY
Bushrock 1 ....................... WILD022 1981 WILDEBEEST
1. Tribal Fence
2. Bokslaai
3. Russian And Chips
4. The Horseman
5. Pofadder
6. Living Drummers
7. Here We Go Again
8. Hottentotsgot
9. No Time In The City

3 foto´s van oppikoppi 2000:jaques scheepers (gone)

saam met Koos Kombuis en Valiant Swart word Piet Botha as een van die "groot drie" van afrikaanse musiek gesien.met aandele in die band "Jack Hammer" wat al ´n paar cds uitgegee het, sing piet engels en afrikaans.

deel van die ontwaking van die afrikaanse alternatiewe musiek beweging het Piet Botha menigte nuwe en established sangers beïnvloed. ook oorsee het hy vriende gaan maak met meer rock en roll amerikaners, wat die dieper kitaar gevoel aan meeste Piet Botha cds verleen.

piet en jonathan toer altyd die hele land vol indien moontlik gaan kyk. live is die invloed van die situasie meer intens omdat die groot bebaarde man met die eeue diep oë en sterk ferm handdruk kan mens op die sagste maniere laat hoendervleis kry. liedjies soos spesifiek "Kankerreën" wys dat piet se pen en kitaar nie vinnig gaan opdroog nie.

lees alles oor piet by PietBotha.com
mooi Jack Hammer foto´s by greyskies

ook op :
STRAB 2006 DVD kompilasie
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
OK10 Rock - Jack Hammer - For Annette
Tassenberg All Stars 4 - Jack Hammer - Russian And Chips, Suitcase Vol Winter
Spook kompilasie - Piet Botha - van tonder
Musiek met "feel" 2 - Piet Botha - Vandat Jy Weg Is
Musiek met "feel" - Piet Botha - Suitcase Vol Winter
Vloek Van Die Kitaar - Piet Botha - Goeienag Generaal
Woema - Piet Botha - Slagtersnek
Draadloos Volume 1 - Piet Botha - Blues Vir Louise
Oppikoppi Tuned - Jack Hammer - blues for louise
Om Te Breyten . Piet Botha - verslag
Tassenberg All Stars . Piet Botha - Blues Vir Louise
Alternatief Op Sy Beste . Piet Botha - Suitcase Vol Winter
Oppikoppi Bushveld Blast - Jack Hammer - Suitcase Vol Winter
Aandag: Aardklop! - Piet Botha - Gipsy In Jou Oë
High On Blues . Piet Botha - Blues Vir Louise - Suitcase Vol Winter
Trip - Is . Piet Botha - Staan Saam Burgers Piet Botha en neil van der spuy - hammer interlude - The Game
Afrikaans Kan Dans 2 . Piet Botha - Sien Jou Weer
Gabi le Roux - ´n Bietjie Dieper - lirieke, mondfluitjie
Tassenberg All Stars 2 . Piet Botha - Staan Saam Burgers; Jack Hammer - Sien Jou Weer
Alternatief Op Sy Beste 2 . Piet Botha - Staan Saam Burgers
Prophet - Ban Hom uit die sinagoge
Houtstok Rockfees - Jack Hammer - Bourbon Street

flyers :vetseun
2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice & the Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Café Barcelona, R150
2007 12 31 - Smaak My: Tidal Waves, Jack Hammer, SciCoustic, Amber Supper Club
vetseun2007 11 06 - Piet Botha, Jonathan Martin, Bar Zonder Naam
2007 10 26 - Rocktober ´07: No Quarter, Bad Habits, Jack Hammer, Albert Frost Trio, Steak´n´Ale, 19:00
2007 10 06 - Rock´n´Rave: Jack Hammer, Die Kombikraal Blues Band, 7StukkeSilwer, Balzak Str, SwartSkaap, plus meer, Magaliesberg Holiday Resort, Hartebeespoortdam
2007 10 04 - "I Support War" Charity Event: Piet Botha, Beeskraal, Mel Botes, Radio Suid-Afrika, Steak´n´Ale

2007 09 16 - Piet Botha & Jack Hammer, Lord Nelson Hotel
2007 09 15 - Piet Botha & Jack Hammer, Flaming Fox, Tableview
2007 09 14 - Piet Botha & Jack Hammer, Akkedis, Botrivier Hotel
2007 09 13 - Piet Botha & Jack Hammer, Durbanville Kunskafee
2007 09 12 - Piet Botha & Jack Hammer, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2007 09 09 - Piet Botha & Jack Hammer, Die Plaasteater, Kuilsrivier
2007 09 08 - Piet Botha & Jack Hammer, Die Boer, Durbanville
2007 09 06 - Piet Botha & Jack Hammer, Grietjie´s Gat Kombuis, Grabouw
2007 09 05 - Piet Botha & Jack Hammer, Fogey´s Railway House, Muizenberg 0217883252
200620 Oktober - Piet Botha, Steak´n´Ale, Pretoria
2006 18 Oktober - André Swiegers en Piet Botha, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2006 17 Oktober - André Swiegers en Piet Botha, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2006 12 Oktober - André Swiegers en Piet Botha, Steak´n´Ale, Pretoria
2006 11 September - Piet Botha Akoesties, Dorpstraat Teater, Stellenbosch, R70
2006 6 September - Piet Botha & Jack Hammer, Durbanville Kunskafee, R70
2006 24 Augustus - Piet Botha en André Swiegers, Steak´n´Ale
2006 11 Augustus, Vrydag, Piet Botha, Amber Restaurant, Garsfontein, R120
vetseun Catch Piet Botha in studio on Thursday, 26 July 2007, between 8:00 and 9:00am on Radio 2000´s Rise and Rock Breakfast Show. Jack Hammer´s 'The Pilgrim' is the featured album of the week! One copy of 'The Pilgrim' will be given away every day next week!
2006 12 02 - Stean ennie Crank-shafts, Not My Dog, RhütZ, SciCoustic, Tidal Waves, The Abbots, Mrs. B, Ménage à Trois, F*CK, Gordon´s Suitcase, Jack Hammer, Bottervlieg, Wolmer Events Arena +
2005 08 19, 20, Dorpstraat Teater, CL Piet Botha
2005 03 09, Dorpstraat Teater, Stellenbosch Piet Botha
19, 20 08 04, Dorpstraat Teater, CL Piet Botha flyer rock.coza pietbotha.com
2004 03 19, Café Barcelona, Pretoria, Jack Hammer
2004 02 27, Café Barcelona, Pretoria, Jack Hammer
2003 03 29-04 02, Theewater Sportsklub, Villiersdorp Tassenberg Wingerdstok Lifestyle Festival 2003 flyer The Rudimentals, Afrotone, Surreal, Plank, Anton Goosen, Valiant Swart, Frosted Orange, Kobus!, Karen Zoid, Luna, Alta Joubert, Arbor, Akkedis, Piet Botha, Soulja, Golliwog
9, 11 02 Blue Crane Restaurant, New Muckleneuk Koos Kombuis en Piet Botha
2000 09 29 : Frank Opperman, Michael Maxwell, Piet Botha en Jack Hammer; Battery 9


skakels : PietBotha.com














vetseun

vetseun




DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com