vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Parliament
..... mp3s by africasgateway.com
Abra Kadabra
Wie´s die Bende Nou?
Amerikaap ...........................almal vanf Amerikaap

Amerikaap ........................................... 2002 STEEL
1. intro - bai
2. abra kadabra - biskit, pit, judah, xcaly wag
3. wies die bende nou - judah, opaque, bai, xcaly mp
4. amerikaap - biskit, pit, judah

5. die liewe - pit, judah
6. local is lekker - biskit, judah, xcaly wag
7. interview - parliament
8. live freestyle - biskit, bai, opaque, jareece, judah,...
9. if the mic was the stage - pit, biskit, judah
10. all for my destiny - judah, xcaly wag
11. i´m from c.p.t. - judah, xcaly wag
12. packed my bags - biskit
13. no time to die - bai, xcaly wag
14. who´s to blame - biskit, pit, judah
15. parliament is hier - xcaly wag, biskit, opaque, pit,...
16. die tuin - xcaly wag
17. why does it hurt - biskit, pit, judah, xcaly wag
sit asseblief jou sitplekgordel aan, maak jou oë toe en byt op jou tanne... 17 klank bomme van die kaapse platstuk... parliament in die huis, met pit biskit en die iri-man-king, in die huis sit jou vingers in die ore wat rrrring.
parliament fire!!! positiewe voel en woorde miljoen van uit vier (soms meer) monde vol asem en realistiese bewustheid. met lirieke en informsie wat hul grootword en wees beskryf en laat rym en met ´n dik hip-hop beat danserig maak en plus dit nog toepaslik word deur die gevoelens uit jou maag, vanaf snit 1 tot 17 rondskuif en vinnig dink, notas maak maar as jy wil onthou wat hulle gesê het... gaan plekke.


flyers :
2005 07 22, Zula Bar, CT Groove Project #1 Lark, Parliament, Hamma, Microstripe, com.it, Niskerone
2005 05 20, Zula Bar, CT , R20 Bootleg Drive-By
2004 06 03, Duneside Primary Mitchell´s Plein, vanaf 12h00 Park Jam met Parliament en verskeie DJs die sel
2003 11 08, Westridge, agter 711, Park Jam: Parliament, ,Ready D, Lionz of Zion, Graffitti + Breaking REDBULLMUSICACADEMY, hier
20020727wondergig
20020717africanhiphopindabaahhidjmc
ook op :
Die Groot Trek DEMO
Silvertab Harambe Dope Sessions kompilasie
Heal The Hood Vol 2 kompilasie
skakels : afribeat.com : africasgateway.com











