vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Mind Assault Flyers

vetseun

vetseun

vetseun
2008 02 29-03 02 - Ramfest 2008: Battery 9, K.O.B.U.S!, Van Coke Kartel, Taxi Violence, Fuzigish, A King, Lark, The Awakening, Hog Hoggidy Hog, Foto Na Dans, Kidofdoom, Unit-R, Mind Assault, Pestroy, Rhuts, Chromium, Gadabout, Day Turns Night, Knave, Torment, Contrast The Water, Ashtray Electric, Spindle Sect, Falling Forward, Decimation Age, Antipathy, Yossariian, Falling Short, White Buzz (UK) myspace facebook :

vetseun
2007 10 12 - Mind Assault, Contrast The Water, Creophagous, Burn Nightclub

vetseun
2007 10 05 - Wheels On Fire: Jack and Jill, Antipathy, Mind Assault, Belhamel, Worcester

vetseun
2007 09 28,29 - Witchfest 2007: Mind Assault plus vele meer, Wolmer Events Arena

vetseun
2007 09 29 - Empyrean Fest: Battery 9, Mind Assault plus vele meer, Klein Libertas

vetseun
2007 08 25 - The Summoning II: Outside Stage: Erebus (Jhb), Brazen Theory (Jhb), Chokehold (Jhb), Choking Hazard (Vdbp), Gadabout (Jhb), Clone (Dbn), Sleep In Hate (Moz), Mind Assault (CT), Psordid (Pta), FearFall (Jhb), Contrast The Water (Dbn), Warthane (Jhb), Deity´s Muse (Jhb), Sacrifist (Jhb), Agro (Jhb), Ancient Influence (Pta)
Inside Stage: ... Witchazel (Jhb), Guernica (Jhb), Unlisted (Jhb), Barely Breathing (Jhb), TonyDanza (Badsonderpropfontein), Medea Project (Dbn), ...And Winter (Nelspr), Creophagous (Dbn), ...Ing (CT), Chromium (Jhb), Undertone (Jhb), Monkey Finger (Jhb), Torment (Jhb), Elegy (Secunda), Libido (Jhb), Knave (Jhb), All Forlorn (Jhb), Autumn Sun (Jhb), Bell´s Sundowners, 11:00, R50

vetseun
2007 08 24 - Metal Alliance: Mind Assault plus vele meer, Zeplins

vetseun
2007 07 28 - The Awakening, Mind Assault, Falling Forward, Antipathy, Day Turns Night, Mercury Live, 19:00

2007 07 27 - The Awakening, Mind Assault, Falling Forward, Mercury Live, 20:00

vetseun
2007 07 14 - Mind Assault plus meer, ROAR, 21:00, R20

vetseun
2007 03 05 - Mind Assault plus meer, Cotton Club, R20

vetseun
2007 03 02-03, Nekkies Holiday Resort, Worcester, 17:00, R149 - R169 Vry 2 Maart : Rasthamie and The Warriors, Velve, The Awakening, Lark, The Real Estate Agents

Sat 3 Maart : Jubilee, Hip Hop Extravaganza: (Rhymatic, Donkermag, The League of Shadows, Spinnekop, Her Pretty Face, Scarlet Host, Horrorcast, ManInSuit, Mind Assault, 12th Avenue, Fokofpolisiekar, Battery 9, Noctivian , DJs mk89.co.za : audiomatik.co.za

2007 03 12 - Mind Assault, Mercury Live and Loud, R30

2007 01 26 - Mind Assault, Ill System, Corner Bar, Durbanville, 21:00

vetseun

2006 21 Oktober - Mind Assault, Gandalf´s, Observatory

2006 7 Oktober - The Awakening met Mind Assault, The Hidden Cellar, Stellenbosch

2006 09 09, Corner Bar, Durbanville -Mind Assault + twee ander bands
een verskriklike noordelikevoorstadsaand. almal in swart geklee, met glimlagte en bier. buite het die vreugdesvure gebrand en binne het die kitare geskree ...
geheime word skelm tussen die drinkers uitgeruil en af en toe stamp-stamp hulle aan mekaar om die geraas te beklemtoon.
twee bands lei mind assault in, ons sal hulle binnekort hier by name eer, maar genoeg om te se dat jy maar jou ekstreme probleme of onderliggende subpersoonlikheids wendinge kon bring, want daar was uiting aan alles en meer. kitaar riffs en dromritmes vergesel met een of twee skreemo vokalisering. hartstogtelike meganiese ekstase. en dan ... trrrrr
.................. ".... ek is magteloos, ek is magteloos!!! ..."
so bietjie rondskuif van dromspelers ens. en die klank is aan. die semi-moshpit word voller, en die hele plek se koppe knik ritmies saam, met sommiges wat die kore saamskree en ander wat net saam met die masiewe klank wieg.
.................. "... eee, ek gaan nou afrikaans praat ..."
opgewondenheid - soos die vlieswolkies bo ons dorpie - is aansteeklik en noudat almal die geheime weet is dit net lekker. ons hoor al die afrikaanse bydraes van "gedagte aanval", magteloos word soos ´n kreet geskree en in swart erken. Jy Is Die Een volg en met dieselfde diepintense knersende kitaarklanke en die stamp van swartskoenvoete sing ons saam. ook veroordeeld se note ruk die corner bar se fondamente en die band val net aan, sonder ophou.
.................. " ...niemand wil dit weet nie, niemand wil dit weet nie ..."
en as jy wonder hoeveel nagte het ons in swart ingery, magneties lus vir die klopklop van die bloed aan die basis van jou kop en die suis van vuiste verby jou oë in die moshpit. nie genoeg nie, dude, duidelik nie genoeg nie. agteruit val ons maar weer terug in die rondstampende massa wat besluit het om nou te gee. al saam singend aan ander se liedere van geweld teen diere en sommer net geweld.

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun

vetseun


skakels :

















DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com