vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Melk

Dis tyd vir ´n Ongesonde liggaam huisves ook ´n gees-toer. Kapenaars hou vas hier kom ons. Ek en meneer Piet Van Wyk de Vries (enige idee hoe donners moeilik dit is om sy naam vinnig te tik??!!) slaat Maandag die N1 in die alombekende suidelike rigting. Ek tree om die beurt saam met hom, die pragtige dames van Melk en my sielkundige vriend meneer Hanru Niemand op. Saam met my (op sy kitaar) is daardie Louis Esterhuizen, voorheen van die Betlehemse Supergroep Rooibaardt. Hoop om jou en al jou vrinne by een (of dalk selfs meer?) van die beoogde vertonings raak te poetry (bier?).

2008 11 19 - Piet Van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Dorpstraat Teater
2008 11 20 - Melk, Kabous Verwoed, Plaasteater, Kuilsrivier
2008 11 21 - Piet Van Wyk de Vries, Kabous Verwoed, Skiba´s, Ceres
2008 11 22 - Kabous Verwoed, Hanru Niemand, 99 On Beach, Strand

vetseun
Suur ........................................................

is Jacqueline Brits, Liezl Spies

sien Groenflam, Kokkelolwol


skakels :

















DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com