vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Lukraaketaar .co.za facebook
vetseun
Lukraaketaar .......................... RR078 2007 RHYTHM/SELECT
1. Welsynheartvetseun
2. Tussen Murg En Been
3. Om Te Kan
4. Taranangi Junkie
5. Disillusion
6. Passievol
7. The Sun
8. Dis Joune
9. Vergifnis
10. Bitterwyn
1. Passievol Video
2. Taranangi Junkie Video
3. Om Te Kan Video

is Pierre Greeff (Die Heuwels Fantasties), Alwyn Kotzé

vetseunvetseun
Fop Genade ................... RR065 2006 RHYTHM
1. Om Te Kan - mp3 by myspace VID by tuisblad
2. Taranangi Junkie
3. Dis Joune
4.Passievol - mp3 by myspace
5. Disillusion
6. The Sun
7. Vergifnis - mp3 by tuisblad VID by MK89

is Pierre Greeff , Alwyn Kotzé
vetseun
met oorvleulende kitaarklanke het die twee manne van Lukraaketaar sommer vinnig ons helde geword. min pare pas so goed inmekaar soos die twee, nie net voltooi hulle mekaar se sinne nie, maar speel oormekaar en deurmekaar se akkoorde, alles saam.
in stellenbosch, hul tuisdorp, het nommers soos Taranangi Junkie en Om Te Kan vinnig aanklank gevind en is tot volksliedjies verhef deur die studente en die live shows is Vol
die ep het stilletjies op rakke verskyn en mense het stadig maar seker van ´n nuwe kwaliteit band begin praat, in die lyne van fkar, hulle is ook menigde maal vergelyk met Simon and Garfunkel. die musiek is lekker ritmies en groot, gelukkig en ironies depressief tergelyke tyd.
hulle het teen die tyd al die hele land oor gespeel, oa saam met die MK89-toer (The Parlotones, Fokofpolisiekar, Valiant ens.)
vetseun

Lukraaketaar - Passievoel VID


ook op :
MK89 Hoordosis Vol 1 kompilasie - Passievol
Insig Cyber-CD kompilasie (2006)
MK89 Die DVD Video kompilasie - Om Te Kan
Afrikaanse Rock Love Songs kompilasie (2006) - Dis Joune
MK89 Die DVD Video kompilasie (2006) - Om Te Kan
Kabous Verwoed - Kabous se skyf (2006)
Rots DVD kompilasie (2006) - Om Te Kan
Rots 2 : Slaan die kitaar kompilasie (2005) - Taranangi Junkie

vetseun


skakels : lukraak.co.za : myspace.com/lukraak : backstageentertainment









vetseun
2008 03 13 - Lukraaketaar, Ashtray Electric, Toyplane, Durbanville Kunskafee, R40

De Plate Kompanje : Die 2de Avontoer... facebookvetseun
Been 1: 2007 12 17 - 2007 12 22: Strandfontein, Langebaan, Hermanus
Been 2: 2007 12 26 - 2008 01 03: Stilbaai, Mosselbaai, Jeffreys, Hartenbos
Die Helde, Zinkplaat, Foto Na Dans, Die Straatligkinders, éF-éL, Van Coke Kartel, Re:aanrottweiler, The Orange Stilettos, Dikazzins plus meer
Borge: MK, Beyerskloof, Paul Bothners

2007 12 17, 18 - Die Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama´s, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Gemeenskapsaal, Strandfontein
2007 12 19, 20 - Die Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama´s, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Gemeenskapsaal, Strandfontein
vetseun2007 12 21, 22 - Die Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama´s, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Gecko Bar, Hermanusvetseun
2007 12 26 - GrootGeesFees (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama´s, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Glaskas, Monochord), Stilbaai
2007 12 27-28 - Die Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama´s, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Camelot, Mosselbaai
2007 12 29-30 - Die Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama´s, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), ???, Plettenbergbaai
2007 12 31 - Die Tweede Avontoer (Die Helde, The Orange Stilettos, Zinkplaat, Dikazzins, Foto Na Dans, Slagyster, Die Straatligkinders, Captain Stu & The Llama´s, éF-éL, Lukraaketaar, Van Coke Kartel, Die Melkterk Kommissie, Re:aanrottweiler, Monochord), Havanna, Jeffriesbaai

2007 11 09 - Lukraaketaar, Ian Hall, Durbanville Kunskafee

vetseun

vetseun

Beyerskloof Musiek Marathon
2007 03 19 - Beyerskloof Musiek Marathon: Kaleidsoskoop, Slagyster, Lukraaketaar, Gian Groen (Spinnekop), Klein Libertas Teater
2007 03 20 - Beyerskloof Musiek Marathon: Die Hartvruggies, The Orange Stilletto´s, DNA Strings, Jan Blohm, Klein Libertas Teater
2007 03 21 - Beyerskloof Musiek Marathon: Go Team!, Rastamie, Captain Stu & The Llama´s, Klein Libertas Teater
2007 03 22 - Beyerskloof Musiek Marathon: The Violent Free Piece, Gerald Clark, Southern Gypsey Queen, Boulevard Blues Band, Klein Libertas Teater
2007 03 23 - Beyerskloof Musiek Marathon: Sondag Sensasie, Foto Na Dans, Die Helde, Bed On Bricks, Klein Libertas Teater
2007 03 24 - Beyerskloof Musiek Marathon: Hanru Niemand, Koos Kombuis, Dikkazzins, Zinkplaat, Rory Eliot, Klein Libertas Teater

2007 03 20 - Granaatfees: Prime Circle, Lark, Bok van Blerk, Anton Goosen, Lukraaketaar, Enakskind, Cripton, Sassh, Rooibaardt, Oliewenhuis-kunsmuseum terrein, Bloemfontein, 12:00-24:00, R100, Anton 0836263734

vetseun

2006 13 Oktober - Lukraaketaar, Durbanville Kunskafee, R40

2006 30 September - OppiAarde, Rockspaaider wenner, Cassette, The Parlotones, Chris Chameleon, Fokofpolisiekar, Rokkeloos, The Hellphones, Lukraaketaar, Gyroscope, Johnny Clegg, Love Jones, The Narrow, Tidal Waves, Vodacom Sedgars Park Stadion, R120

2006 28 September - Lukraaketaar, Bourbon Street, Potchefstroom

2006 9 September - Lukraaketaar, Hoërskool Swellendam, Swellendam

2006 8 September - Lukraaketaar, Klein Libertas Teater, Stellenbosch, 20h00, R30

vetseun

2005 07 27, Dorpstraat Teater, CL Stellenbosch Accoustic Festival: Lukraaketaar, Endorphine, Overgraze, EmoKidJosh, Tonight we die, Sugardrive