vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Lee-Ursus
Lee-Ursus - Niks Minder Niks Meer ....................................................... GRATIS

Die man is so koel soos mens net in die Kaap kan wees, vervleggende woorde word op verskriklik mooi maniere gerym en saamgeflans.
............. "As skills klere was, was jy kaal..."
Alles rym hier en woorde word amper soos lesse voorgelê, en ons leer lekker. Min mikrofone word so mooi hanteer, miskien Jits, maar gewoonlik is HH hard en opbouend... hierdie HH is insiggewend, kalmerend en ... wel befok.
NB. en hoe kan ons nou sukkel met so ´n drukkie? ....... "Lee-Ursus is ek."

School Of Thought: Lessons to Learn .
Niks Minder Niks Meer met DJ Azuhl
My Woorde
Siklus/Sieklus...
ook op:
Ubuntu Project: I Have a Dream kompilasie - Talk It Out (2008)
skakels : schoolofthought.org.za : facebook









