vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Koos Kombuis (skryf)



Koos Kombuis .................... KKCD03 2009 SELECT
1. Suid van Capricorn
2. Geel September
3. Ek is ´n Brug
4. The Faith Song
5. Lisa Se Klavier
6. Net ´n Bietjie Stilte
7. Bicycle Sonder Slot
8. You Built the Wall
9. Onder in my Whiskeyglas
10. Die Laaste Dag van die Fees
11. Lady Van Die Bo-Dorp II
12. Resessie-Blues
13. Atlantis in jou Lyf
14. Ek Wens ek was Daar
15. Slaan Daai Dromme
16. Almal wil ´n Huisie by die See Hê
17. Swart September
18. Pinotage Song
19. Hidden Track

Bloedrivier .......................... KKCD02 2008 SELECT
1. Die Fokkol Song
2. Hoe Lank Moet Ons Nog Sorry Sê?
3. Oumense Moenie In Die Water Mors Nie
4. Reconciliation Day
5. Mercy Me
6. Fat Cat Piete
7. Baas Jack
8. Die Einde Van Die Reënboog
9. Katrina - The Aftermath
10. Johnny Is Nie Dood Nie
11. Waar Is Mandela?
12. Matjiesfontein
13. Anderkant Die Longdrop
14. Hidden Track
met Schalk Joubert, Willem Möller, Melissa van der Spuy, Kevin Gibson, Hanepoot van Tonder, Adriaan Brand, Nicole Holm, Francois Blom, Anton Goosen, Stef Bos, Gert Vlok Nel, Brenda Burnit, Lente Louw, Hilandi du Toit, Gerald Clark, Schalk van der Merwe, Vernon Swart, Rick Stander, Pietman Geldenhuys, Robin Auld, Michael Horn, Michelle van Dyk, Natalie Chapman, Phillip Pretorius, Werner van der Hoven, Rocco de Villiers, Brendan Hollins
Koos Kombuis - Reconciliation Day
, 24.com
Kry Die Fokkol Song by 24.com
met Valiant Swart

´n Jaar In Die Son ................. RR047 2003 RHYTHM
1. Langs Die Goue Rivier
2. ´n Kaartjie Van Koos
3. ´n Jaar In Die Son
4. Salaam
5. Kleinmond Koebaai
6. Liedjie Vir Marleen
7. Met My Stukkende Kitaar
8. Who Do You Sue?
9. Song Vir Swakopmund
10. Insomnia
11. Buiteperd
12. My Magic Goeie Fee
13. Diknek En Kleintandjies
14. Die Apokaliptiese Akapella
15. ´n Jaar In Die Son (Instrumenteel)
met Simon Orange, Schalk Joubert, Tim Rankin, Albert du Plessis, Sunset Studios
KOOP : 



Equilibrium ............................. RR033 2002 RHYTHM
1. Picasso Se Song
2. Wrapped Around The Moon
3. Sestien Jaar Met ´n Vals Kitaar
4. Kerke Van Die Nag
5. Skadugirl
6. Equilibrium Met Lithium
7. My Apologie ...
8. Luierliedjie
9. African Skyline ....
10. Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie .....
11. Lalie Dub Remix
12. Oorlog Van Die Lem
13. Op Die Plaas
14. Ou Mense Wil Nie Ruk-En-Rol Nie
15. Bach By Die Voortrekkermonument
KOOP : 

met produksie deur albert du plessis van rhythm records, (om te breyten, mondmusiek en lady one), opneem en meng jürgen von wechmar van wilde als faam en bg breyten uitgawes, mastering tim lengfield....die band saam met wie koos opgeneem het is die spasieuse benguela, sien hulle ook saam met Kalahari Surfers by WOM2. kry meer informasie by kooskombuis.coza oor elke liedjie spesifiek, dit kan by oneworld bestel word.
nie net ´n Koos Kombuis cd nie maar een wat spog met ´n cover deur die wêreldbekende bitterkomix-man conrad botes, en soos met die tweede reën digbundel-cover verleen dit defnitief ´n inheemse bekende inpas gevoel aan die cd ... asof dit nodig is om enigsins uit te brei oor enige-iets koos, deurlopend. as die idee of sieningspunte en melodieuse koor vertellings hier teen nommer 4 of so nog nie inslag vind nie sal 5 en 6 se absorbering deur 7, 8 verhoog word en net as jy dink jy het dit, 10 en ´n nuwe ou een Lalie geremix en dan 12 vanaf blou kombuis kompilasie wat met trefkrag die taak verrig. 13 en 14 (met heerlike impressionisme van begeleiding) is teksboek Koos Kombuis gedigte en saam met 15 is die cd immergroen en heel sonies tydloos saam met die ander wat deesdae verteenwoordig. as jy nie verstaan of verset toon nie, hierdie cd sal help, verwys na kobus cd vir kamer opwekking ...
skakels : kooskombuis.coza : oneworld.coza

London Video
´n LIVE opname van gig in Londen

Greatest Hits ................ GWVCD 30 2000 GALLO
1. Lisa Se Klavier
2. Boer In Beton
3. Johnny Is Nie Dood Nie
4. Onder In My Whiskeyglas
5. Bicycle Sonder ´n Slot
6. Travel In Staail
7. Springbokheld
8. Rooi Kombuis
9. Kytie
10. Winterkind
11. Lalie
12. Huisie By Die See
13. A.W.B. Tiete
14. Babilon
15. Verslaaf Aan Ruk-En-Rol
16. Die Sommige Ou Tannies-Blues
17. Almal Kaffers
"...niemand weet van my pyn, want dit ..."
skakels : iafricareview
Blou Kombuis .................................... 2000
1. Lisa Se Klavier
2. Hartseerland
3. Lente In Die Boland
4. Oorlog Van Die Lem
5. Huisie By Die See
6. Liefde Uit Die Oude Doos
7. Everybody Wants You
8. Johnny Is Nie Dood Nie
9. Verslaaf Aan Ruk-En-Rol
10. Paranoia In Parow-Noord
11. Die Sommige Ou Tannies-Blues
"...en alles is normaal net soos dit hoort ..."
met Albert Frost
skakels : amuzine : news24


Koos se Mooiste Love Songs WILD014 1998 WILDEBEEST
1. Lisa Se Klavier
2. Coca-Cola Nooi
3. Liefde Uit Die Oude Doos
4. Springbokheld
5. Lady Van Die Bo-Dorp
6. Gipsy In Jou Oë
7. Atlantis In Jou Lyf
8. Onder In My Whiskeyglas
9. Mona Lisa
10. Pockets Of Your Jeans
11. Bicycle Sonder Slot
12. Sweet Freedom
13. Rooi Kombuis
... " .. en toe jy wou bly, was die antwoord, nee .. "
met Piet Botha en Anton Goosen
Koos se Doos Disk 1:


Blameer Dit Op Apartheid . WILDE 001 1997 WILDEBEEST
1. Almal Kaffers
2. Liela Se Kitaar.
3. A.W.B. Tiete.
4. Blameer Dit Op Apartheid.
5. Everybody Wants You.
6. Verslaaf Aan Ruk-En-Rol.
7. Losers Universe
8. Roger Waters
"Gee my nog ´n stukkie van daai opstyg-afkoel"
Koos se Doos Disk 2:


Madiba Bay ...................... WILD 004 1997 WILDEBEEST
1. Rock & Roll
2. Madiba Bay
3. Hartseer Land
4. Who Killed Kurt Cobain?
5. Winterkind
6. Sweet Freedom
7. Atlantis In Jou Lyf
8. Pockets Of My Jeans
9. Mona Lisa
10. Huisie By Die See
11. Live Beyond The Law
12. Voortrekker Road
13. Duco Box Rasta
14. Hidden Harry
"...tussen drome en reality ..."


Niemandsland en beyond! SHIFTY01 TC 1990 SHIFTY/BANGCD03 1994 TICTICBANG 
1. Paranoia
2. Liefdeskwela
3. Lisa Se Klavier
4. Bomskok Babelaas
5. Blond & Blou
6. Swart September
7. Babilon Blues
8. Autobank Vastrap
9. Sweet Paradise
10. Kaalvoet
11. Onder In My Whiskeyglas
12. Baskitaar
13. Susanna Van Agulhas
" .. tra-la la-la la-la-la-la-la ..."
Onder In My Whiskeyglas ook opgeneem deur stef bos en Johannes Kerkorrel (getransformeer)



Elke Boemelaar Se Droom CDGMP40452 1994 "HOUSE OF BUSHROCK" GALLO
1. Intro: Radio Kombuis (1)
2. Travel In Staail
3. Boer In Beton
4. Bicycle Sonder Slot
5. Kytie
6. Rooi Kombuis
7. Prayer For Port St. Johns
8. Ons En Hulle
9. Kaptein Koebaai
10. Lisa Se Klavier
11. Elke Boemelaar Se Droom
12. Radio Kombuis (2)
13. Springbokheld
14. 30 Silwer Sikkels
15. Johnny Is Nie Dood Nie
16. Radio Kombuis (3)
17. Babilon
18. Radio Kombuis (4)
19. Die Sommige Ou Tannies-Blues
20. Radio Kombuis (5)
21. Voete Van Johannesburg
22. Boer In Beton Reprise
"soete stilte word ´n vroedvrou - stukkies dood ..."
Wit Uhuru
´n LIVE opname, party in nederlands


Ver Van Die Ou Kalahari ... BANGCD013 1990 TICTICBANG 
1. Ontug In Die Lug
2. Elmarie
3. Swart Transvaal
4. Voedselvergiftiging
5. Lalie
6. Bar Op De Aar
7. Valerie
8. Ver Van Die Ou Kalahari
9. Coca-Cola Nooi
10. Lady Van Die Bo-Dorp
11. Boer In Beton
12. In Afrikaans
13. Saamwoon
14. Favourite Goed
"net ter wille van die record ..."
André Letoit met "Jimmy Blues (Bernoldus Niemand)(Kakkerlakke)", "Bokkie Buys (Piet Pers van die Gereformeerde Blues Band)(Kakkerlakke)","Steve the Hippy (tromme)(Kakkerlakke)","Olifant Stander (kitaar) (Kakkerlakke)"
Niemandsland kasset . SHIFTY01 TC 1989 SHIFTY
.....
Onder In My Whiskeyglas
Paranoia In Parow-Noord
Swart September
Lisa Se Klavier
.....
met Bernoldus Niemand
Onder In My Whiskey-Glas / Lisa Se Klavier (Promo) 7" . SHIS 10 1989 SHIFTY

... vêr van die Ou Kalahari... kasset . SHIFT 21 1984 SHIFTY
Kant 1:
1. Ontug In Die Lug
2. Elmarie
3. Swart Transvaal
4. Voedselvergiftiging
5. Lalie
6. Bar Op De Aar
Kant 2:
1. Valerie
2. Ver Van Die Ou Kalahari
3. Coca-Cola Nooi
4. Lady Van Die Bo-Dorp
5. Boer In Beton
produseer, Louis Tross
Eendrag Maak Bach ............ THIRD EAR MUSIC
.....
Kaptein Koebaai
Johnny Is Nie Dood Nie
Springbokheld
Die Sommige Ou Tannies-Blues
Bicycle Sonder Slot
Paranoia In Parow-Noord .....
.....
Kombuis musiek
ook op :
Voëlvry DVD
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
OK10 Rock - Sestien Jaar(met ´n vals kitaar)
Diep - Musiek vir jou Siel Vol 3 - Kerke Van Die Nag
Volksbesit - Hasie
Musiek met "feel" - Bicycle Sonder ´n Slot
Geraas: Allesbehalwe Vol 1 - Jy Was Nog Nooit In Langstraat As Dit Reën Nie
Afrikaanse Reggae - Babilon
Vloek Van Die Kitaar - Kaalvoet, Bomskok Babelaas
Zing Top 10 - Lisa Se Klavier
Woema - Sestien Jaar Met ´n Vals Kitaar
Skallabrak - Musiek vir my Spaceship - Kytie, Verslaaf
Afrikaanse met Attitude - Blameer Dit Op Apartheid
Alternatief op sy beste 2 - A.W.B. Tiete, Onder In My Whiskeyglas, Lied van die Kabeljoue
Die Beste vanDozi En Vriende - Boklied
Voëlvry Die Toer klomp
Draadloos Volume 1 - Lisa Se Klavier (2002)
Boland Bash / Insig CD - Johnny Is Nie Dood Nie (2001)
Tydloos 2 - Lisa Se Klavier
Sonvanger - Lied Van Die Boland, Hartseerland
Oppikoppi Bushveld Blast - Johnny Is Nie Dood Nie
Oppikoppi Live - A.W.B. Tiete
Skouspel 2001 - Lisa Se Klavier, Onder In My Whisky Glas
Diep - Musiek vir jou Siel Vol 2 - Lisa Se Klavier
Muses op Besoek - Lisa Se Klavier
Alternatief op sy beste - Bar Op De Aar
Ekslusief - Lisa Se Klavier
Splashy Fen 10 Years - Johnny Is Nie Dood Nie
Diep - Musiek vir jou Siel - Lalie
Tassenberg All Stars - Onder In My Whiskeyglas, Kytie
Wingerd Rock 1 - Beethoven is Dying, Verslaaf
Voëlvry - André le Toit - Boer In Beton
Houtstok Rockfees - Die Sommige Ou Tannies-Blues
skakels : kooskombuis.coza : oneworld.coza : anna´s page - lirieke + pics : intekom interview : harold gess photography - foto´s van al die grotes : naspers argiewe (burger,beeld,rapport,volksblad,city press)
Koos Kombuis Gig/Flyer-blad
................................................................................................................................................









