vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
VETSEUNS: 1 en 1
vetseun
kompilasie ................. WEB MP3s 2004 SAMP3
1. Akkedis - Sweet Stellenganga
2. Wilde Als - Siener
3. Kallitz - Oppie Yaat
4. Hex - Sonskynkind
5. Laurinda Hofmeyr - Heksery
6. Alta Joubert - Meisie Van Die Ooste
7. Koos Kombuis - Who Killed Kurt Cobain?
8. Kop - Telefoon Blues
9. Abel Kraamsaal - Saad van ´n Psigopaat
10 Jakkie Louw - Geek
11 Die Melktert Kommissie - Jy
12 SAM - Bring Vir Elvis Terug
13 Spinnekop - Spook
14 Kobus! - Kultuurfeestent
15 Amanda Strydom - Engel Met ´n Angel
16 Anton Goosen - ´n Hemel Vol Blou Akkers
17 Kaal - Einde van die dae
18 Piet Botha - Sien Jou Weer (live 2003)

WINAMP .M3U of PLAYLIST FILE - KLIEK HIER

VETSEUNS: 8, 9 en 7
vetseun
kompilasie ............... WEB MP3s 2003 SAMP3
1. Valiant Swart - Jy Is Opium
2. 13 - Vreemdeling
3. Kop - So Jy Skim
4. Brixton Moord en Roof Orkes - Geraamtes In Jou Kas
5. Spinnekop met Albert Frost - 0-100
6. Jakkie Louw - Klein Karoo Cowboy
7. Diff-Olie - Lekker by die see
8. Breyten Breytenbach - Jy Gee Geboorte Aan Jou Asem/Blomme Vir Boeddha
9. Anton Goosen - Blommetjie Gedenk Aan My
10 Myburgh - Kuslangs
11 Kobus! - O, Boereplaas
12 Kop - Dit Gebeur
13 Akkedis - Jannie Cocaine
14 Koos Kombuis - Sestien Jaar Met ´n Vals Kitaar
15 Piet Botha - Al Die Stede
16 SAM - Vassit Op Die Vlaktes
17 Valiant Swart- Ek En Jy En Die Highway
18 12Hz - Suit

WINAMP .M3U of PLAYLIST FILE - KLIEK HIER

VETSEUNS: 5, 3 en 14, bendelid, polisieman, brandweerman
vetseun
kompilasie ................ WEB MP3s 2002 SAMP3
1. Wildebeest (Piet Botha) - Bossies
2. Frosted Orange - Kamakastig Land
3. Piet Botha - Goeienag Generaal (Live)
4. Kobus! - Hoenderman
5. Battery 9 - Twyfelaar
6. Kalahari Surfers - Gangsta
7. Felix Laband - Donkey Rattle
8. Moodphase 5ive - Rhymedrop (Grenville´s Bombshelter Hi-Fi Remix)
9. Valiant Swart - Diep in die Bos
10 Brixton Moord en Roof Orkes - Brixton-Dae
11 Wilde Als - Wonderaar
12 Albert Frost (Koos Kombuis) - Lente In Die Boland
13 Diff-Olie - Rock Pop
14 Spinnekop - Vier Seisoene Kind
15 Voël - Langs Die N2

WINAMP .M3U of PLAYLIST FILE - KLIEK HIER

´n email geinsprireerde kompilasie deur vetseuns 6, 8 en 14. deur net die aflaaibare mp3s op samp3.com te gebruik word een van die land se mees direk steurende kompilasies op die elektroniese verbindings losgelaat. in rekord tyd is die menigte mp3s deursoek vir merkbaar seun snitte met ´n vetterige smaak miskien, voor- of na-, hopelik terwyl. verwag als met ´n skewe draai daarin, oer-ou Bossies saam met gangsta van die african dope stal, Hoenderman en Rock Pop. ´n growwe deursnit cd met motor-vering en saamsing.


skakels : samp3.comfavourites : winamp.com













DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)