vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Kalahari Surfers .co.za
met Greg Hunter


Turntabla ............................. MZA 022 2009 M.E.L.T.
1. Kunene Jazz Drive
2. Gita
3. Wading Through The Sea
4. Epupa Falls
5. What Is She Saying To Me
6. Dawn
7. Garuda Express
8. Another Goat
9. Lisa Upanishad

Panga Management ..... MDCD009 2005 MICRODOT MUSIC

1. Disarm Him (Country Music)
2. Slava
3. Mazda Village
4. Catch Them In The Act
5. Kavady
6. Braai Nylon
7. Tsa Na Na (Dubious Remix)
8. Popshield
9. Shack (Zim Remix)
10. Panga Management
11. Damn Fool
12. Disarm Him

Music from Tall Horse .. MRCD008 2005 MICRODOT
1. The Mbira Effect
2. Zarafa
3. Raindance (septet)
4. Lovesick
5. Hunt
6. Travelling
7. Heavy Queen
8. Newsman (Invasion)
9. Strand (La Mer)
10. Science Link
11. Partchment
12. Science Link 2
13. Marseilles
14. Newsman (Caravan)
15. Glass Concerto
16. Newsman (Queen)
17. Killerkids in Lyon
18. Newsman (Dogs)
19. The Mbira Effect (reprise)
20. Pasha
21. Cock Tales
22. Arrival
23. Bird Soup
alle info by loophole
met Chronic Clan

The Sound Of Dub 12" .. SELECT CUTS 6077 2005 SELECT CUTS
A1. Kalahari Surfers Gangsta (Long Version) met M21
A2. Kalahari Surfers Gangsta (DJ Dope´s Ragga Dub) met M21
B1. Chronic Clan Gimme Da Weed
B2. Kalahari Surfers Into The Light


The Eighties Vol 2 ......... MDCD008 2005 MICRODOT MUSIC
1. Our Leaders Have All Gone Underground
2. Running Out Of Time
3. Good Advice
4. Houghton Parents
5. Our Plan For Peace
6. Potential Aggressor
7. Teargas
8. Another Potential Aggressor
9. Brighter Future
10. Telly Phone
11. Goldreef City
12. The Maids Day Off
13. Hippo In Town
14. Tongaat
15. Reconnaissance
16. Fraud City
17. Limpet Mine
18. Free State Fence
19. Surfer
20. This Land
21. Protect The People Of South Africa (Hillbrow Edits)
22. Golden Rendezvous
23. Crossed Cheques
24. September 84
25. Veraaiers

Conspiracy of Silence .. MDCD006 2004 MICRODOT MUSIC
1. A Mercator Projection
2. Zuluz la Trek
3. Aerial Surveillance
4. Over the Presidential Palace
5. Kunene Jazz Drive
6. A New Chemical Entity
7. Locust Storm
8. The Stimulated Herdsman
9. Sustainable Development
skip-skip, gewig, knik daai kop musiek. nog ´n variasie op die musiek palet deur die Kalahari Surfers se nimmereindigende studio-sisteem, en hierdie is bold musiek, highlighted musiek, en stukke van hierdie musiek is onderstreep. ritmes met ´n stewige trance tribal invloed is die hoofidee en die kenmerkende klanksnit biblioteek word meer as ´n paar keer besoek om met ondermeer Himba, Venda en Zukile Malahlana se Xhosa te voorskyn te kom.
daar is nie baie tyd vir rondsit en tone tel met hierdie klankbaan nie, dit is dans musiek, waar die soniese Akasic Record en die netso soniese nuwe Muti Media miskien geharde skudders en stampers van ledemate teleurgestel het maak hierdie nege snitte dubbel-en-dwars op. met meer elektronies eksperimenteel klinkende nommers soos aerial surveillance tot drywende baslyne en standaard trance dromme op die meeste ander is beweging amper net so belangrik soos die verstaan wat in die goed opgesluit is.
behalwe die opvallende polities geïnspireerde titels word daar in die omslag meer inligting oor die oorsprong van die songs gegee, daar ook word verskillende globale situasies verlig onder (weereens baie) meer, soos AIDS, die verspeiding van die europieërs en verstedelikking...


Muti Media ............... ADOPECD011 2003 AFRICAN DOPE
1. Diengele (The Generals)
2. The Generals Walk Free .............. mp3 by OOO
3. Versatile Flying Options
4. Durga´s Belt Of Skulls (Move Into The Light)
5. What Have They Done To You?
6. The Equator (Umlamli)
7. The Secrecy Of Science
8. Coptic Handcross
9. Slow Speed
10. You´re Breaking Up (Press The Hash Key)
11. Herdsman
12. The Great Depression
13. Faust (Excerpt)
A Dope Day Out, Distrix Café (Opp Castle), CT 16 Des 03
AFRICAN DOPE SOUNDSYSTEM & Kalahari Surfers CD LAUNCH
met Teba, Chronic Clan, Black Dillinger, Red Lion, JJ
met DJ Dope, Juan Thyme, The Kalahari Surfer, Judah (Roots Sound), China & King Yellow (2Seven Soundsystem) africandope
soos ons al voorheen gesê het, ons het nie ´n puntesisteem nie, dit is weggegee. soos ´n dier wat jou dophou bring die aanmekaar bas ´n rustige soort spanning oor mens. met verskeie kenmerkende atmosferiese klanke en direkte ritmes word die dier vervriendelik en laat dans.
met ´n paar heel eksperimentele draaie en effekte kom die vol amper lewendige band gevoel meer elektronies oor as op "akasic record" alhoewel die stemming en pas daarvan volgehou indien nie versnel word nie. meer gestruktueerde liedjies, waar gangsta seker die debut op african dope se hoof liriek snit was, is muti media vol sulke rym en ritme minute. Lesego Rampolokeng dra woorde by op snit 4 wat vinnig in een van die woordkastele ontaard wat maande se uitwerk niks aan verander nie, sien end beginnings.
Ghetto Muffin

Paralyser .......................... MRCD001 2003 MILESTONE/FREE STATE MUSIC
alle musiek sluit Kalahari Surfers in. ´n ernstig gelukkige reggae dancehall bydrae wat hop en gloei vergemaklik tot die punt van oortuiging, indien jy nie daarmee begin nie.
Sound & Pictures Cape Town

kompilasie ........................ #03 2002 MINI INTERNATIONAL
1. Moodphase5ive - Miles
2. Kalahari Surfers - Dig It
3. Kalahari Surfers - Gangsta met M21
4. Krushed & Sorted - Makesome Breaksome met Ernie
en ook
Fur - Horizon VID
Lard - Elevator Girl VID
mini video
"Kapstadt" tydskrif


Akasic Record ................. ADOPECD04 2001 AFRICAN DOPE
1. Dig It (ook op African Dope Vol 01)
2. 9866
3. Kicked By The Ball
4. Shikhar Tal
5. High Ground
6. Gangsta met Mzi (ook op African Dope Vol 01), lirieke, M Mbutuma
7. Taako (ook op African Dope Vol 01)
8. Devi Dasi
9. Noise Rem
10. Gethsemane
11. Temptation, lirieke, Lesego Rampolokeng
12. Leka-Leka
´n aleesopnemende plaat, allesinnemende plaat. geen kop sal nie met Dig It begin skud nie. en kort voor lank is. Akasic Record is AFRICAN DOPE RECORDS se vierde Cd wat presies verteenwoordig wat die titel beteken. In kort is dit ´n alomteenwoordige suidelike Afrika klankbaan, volgeprop met blips en beeps en allerhande klanke wat klink soos Déjà Vu. In sy eerste solo album in 13 jaar, weerspieël Warrick Sony ´n mengelmoes van die invloede wat suidelike afrika-ners in die laaste dekade of twee musikaal gevorm het. Na die Cd vir die eerste keer deurgespeel het kan mens ´n duidelike progressie van Kalahari Surfers hoor. Asof Sony probeer wegbreek van die 80´s politiek gemotiveerde satiriese musiek en nou sy talente in die studio opskerp om ´n bydrae te lewer eerder as om die NUWE beweging in musiek teen te staan. Watse tipe musiek is dit? Ek weet regtig nie, IDM? Dub? Trip Hop? Jazz? Funk? Lounge? House? Tradisioneel? DnB? Hip Hop? Wie weet. In my opinie is dit ´n unieke album wat lig werp op die kunstenaar se vermoë om musiekstyle van regoor die wêreldkultuur te kombineer en dit ´n "eie" gevoel te gee. ´n Voorbeeld : tr. 7 TAAKO en tr.10 GETSHEMANE gebruik Sony buitengewone samples van die Himba nasie van noord Namibië. Hy het die klanke opgeneem vir die klankbaan van sy dokumentêre film "Ochre and Water" wat oor die toestand van dié nasie verslag lewer. TAAKO is ´n stadige liedjie met ´n funky klaviererige melodie wat in die agtergrond saamsmelt met die bassline wat op sy beurt saamsmelt met al die ander kleurvolle klanke. En so gaan dit deur die hele album. Akasic record is soos die binneblad sê : "The record of all that is, has been, or will be. The invisible light, the basis of all."
Meeste van die instrumentele werk is deur Sony, die alleenlid van Kalahari Surfers, self gedoen. Hy gebruik, ´n baskitaar, 6 en 12 snaar kitare, dromme (live en samples), platespelers, keyboards, ´n tabla, sitar, udu pot en ander afrika en indiese percussion wat hy ook self deur digitale produksie meester. Hou ´n oor oop vir Lesego Rampolokeng wat voorheen saam Kalahari Surfers opslae gemaak het asook insette deur violis Cara Pentzhorn, MC Mzi van Ghettomuffin en basspeler Umhlanga Roxx. Om meer van Warrick Sony te hoor gaan na kalaharisurfers.co.za
met Trans Sky

Killing Time ............... BANGCD 039 1997 TICTICBANG

Vol 1& 2, 1985 - 1990 .......................


Vol 1: The Eighties .. CU-RERKS1-CD 1996 RECOMMENDED
1. Grensvegter
2. Europeans
3. 1999
4. Township Beat
5. Safety Seat
6. Radical Style
7. Zola And The Budget
8. Song For Magnus
9. Reasonable Men
10. Play It Backwards
11. Trouble On The Way
12. Xmas In Krugersdorp
13. Let´s Go Shopping
14. Bigger Than Jesus
15. The Last Kick / On Verwoerd In The Grave
16. National Party
17. Don´t Dance
18. More Radical Style
19. Rewind
20. Silence
21. Don´t Dance
this CD contains all of Living in the Heart of the Beast and half of Bigger Than Jesus.
skakels : @rootsworld.comreview - @rerrecordings audio samples
met Lesego Rampolokeng

End Beginnings ................. LRSCD1 1990/93 RECOMMENDED
1. Heavyweight
2. End Beginnings
3. Sebokeng Siege
4. Tapeworms
5. Treason
6. Dark Explode The Blues
7. Transitions
8. Desk
9. Guerilla
10. Rapmaster
11. Lightweight
ook op :
Mandela komp CD (1987) - Heavyweight, Guns and Pangas
LR skakels : @music.coza : pangea.org : za@play 2 : m&g
skakels : @mulonga.net - @rootsworld.comreview - islandlife.commandelasoundtrack
met Shaun Naidoo .com

Season of Violence .. L4 SHIFT (EY) 47 1990 SHIFTY
1. Facing a Revolution
2. Strange Fruit
3. Quick Scam
4. Lusaka Airport
5. Season of Violence
6. State Banquet
7. Mr Rajbansi
8. Corporate Holes
9. Media Show
10. The Great Resurrection
i) The Effects of Cruxifiction
ii) Deliver Us
iii) The Family
iv) This Little Land of Ours
v) Meet The Revolution

Urgent Release kasset .. GNP222 1989 GENERAL NATIONAL PRODUCT/SHIFTY
A1. Urgent Release
B2. Running Out of Time
B3. Limpet Mine

Bigger Than Jesus LP ........... RR38 1988 RECOMMENDED/SHIFTY
verban vir Godslastering, sien Vol 1: The Eighties
skakels : gajoobreview

Sleep Armed LP ...................... RR26 1986 RECOMMENDED
A1 Prologue
A2 Houghton Parents
A3 Healthy Way Of Life
A4 Potential Aggressor
A5 Remember The Corporals
A6 Golden Rendezvous Part 2
A7 Leaders Underground
A8 This Land (Bab Boon, Pat Boon)
B1 Hoe Ry Die Boere? (bekfluitjie, Ekkus Van Niekerk)
B2 Mafikeng Road (tromboon, Jannie With The Golden Voice)
B3 Rademeyer´s Letter To His Wife (Fraud City)
B4 Maid´s Day Off (klavier, Bra Graeme)
B5 Potential Aggressor
B6 Greatest Hits / Teargas
B7 Brighter Future
skakels : @megacorp.com - recrecords

Living in the Heart of the Beast LP .. BRAC24/RRC24 1985 RECOMMENDED
1. Dance of the Young Fascists
2. Grensvegter
3. The Branch
4. Hoërskool Grenswag
5. Singing In The Rain
6. Europeans
7. Safety Seat
8. 1999
9. Township Beat
10. Zola & the Budget
11. Song for Magnus
12. Reasonable Me
13. Play it Backwards
14. The Voice of Rage & Ruin..
skakels : @musicweb.com- recrecords - planet logreview

Own Affairs LP ............. GNP333 1984 GROSS NATIONAL PRODUCT
A1 Free State Fence
A2 Surfer
A3 Prayer For Civilisation
A4 Hillbrow I
A5 Hillbrow II
B1 Hippo In Town
B2 Independence Day
B3 Don´t Dance
B4 Crossed Cheques
B5 September 1984
/ C&P Shifty Music (tape)
1. Free State Fence
2. Surfer
3. Prayer for Civilisation
4. Hillbrow 1
5. Hillbrow 2
6. Hippo in Town
7. Independence Day
8. Don´t Dance
9. Crossed Cheques
10. .......................................
11. Prayer for Civilisation
skakels : @musicweb.com - recrocords.sublabel - koop LP hier
Burning Tractors Keeps Us Warm 7" .. 1984 PURE FREUDE

Gross National Product kasset . 235/ 2 1983 SHIFTY/235
A1 Ndincede (Help Me!)
A2 Messer Im Kopf I
A3 Tolls Of The Trade
A4 Suburban Surface
A5 Putting Back The Cloud
A6 4 African Countries
A7 Stroll Through The Country
A8 Broederbond
B1 Upon Looking Up At The Statue Of Cecil John Rhodes
B2 Part Of The Empire
B3 Another Iron Fridge
B4 John Medlow
B5 Singing In The Rain
B6 Knife In Head II
B7 Scared Of The Police
B8 Man On Parade
B9 The Night Owl
B10 Gross National Product
B11 Cut Ups
met Brian Rath , Hamish Davidson, Warrick Sony

Beat about the Bush EP ....... PF 17 1982 PURE FREUDE
A1 Beat about the Bush
B1 Try to Käwasaki
B2 No Problems in Capetown
C1 Burning Tractors Keep Us Warm
D1 Burning Track
D2 Beat about the Mind
20040901loophole
20020616wordofmouth
ook op :
OK10 Urban met Gangsta
Breathe Sunshine: Vol 1 met "Kicked by the Ball" Alien Safari kompilasie Area 69 met "Herdsman"
Studentlife Selection #9 - Skopiaan
Cape of Good Dope met "Gangsta (DJ Dope´s Ragga Dub)"
Cape Town 2AM met "Kicked By The Ball"
Super Deluxe Mode - Moodphase5ive - Miles (Kalahari Surfers"Prezedential Suite Dub)
Studentlife Selection #1 - Moodphase5ive - Miles (Kalahari Surfers Presidential Suite Remix)
Dunhill Dimensions Vol 01 kompilasie met "Devi Dasi"
Krushed & Sorted Re-Hash: African Dope´s Greatest Hit kompilasie -
African Dope Vol 1 met "Gangsta", "Dig It" en "Taako"
Trans Sky - Killing Time, tilt.cozareview : photojourn.cozafoto´s
The Original Evergreen - Burn The Evidence, openrecordreview : Melt200.com
The Original Evergreen - Addictive Personalities, openrecordreview : Melt200.com : Larger Mentality Interview :
Voëlvry komp CD - "Die Naaimasjiene - Jong Dames Dinamiek" geremix
Jump The Gun(Arnold Shepperson) video klankbaan (1997) met Joe Nina, hier african film and television, hier 2 berlynse filmfees, review new international
Forces Favourites met "Don´t Dance"
A Naartjie in Our Sosatie met "Prayer For Civilization"
Mandela komp CD (1987)
Busi Mhlongo - UrbanZulu The Remixes hier
VacuumPacked - The Sound Of South Africa´s Alternative Suburbia kompilasie 1984 hier

flyers :
2006 13 Oktober - in-SAN-ity 2006 Line-Up: Stage 1 (blunt magazine/Mutha FM) Nick E Louder (Mutha FM), Chris Klass (Mutha FM), Leo, Digital Dilemma, Los Diablos, Teba, Kalahari Surfers, Pops Mohamed, Mzwandile (Amapondo), 7th Son, Hog Hoggidy Hog, Apocalypse Cow. Stage 2 (Zuluwarrior Records), DMMT (Live), Dave Mac, DJ Psyfly (Mushroom Magazine) (GER), Brendon (Corona) (Sanskara Records/Zuluwarrior Rec.), Headroom (Live/DJ) (Nano Records/ Earthdance), Cooks (Nano Records/ Earthdance), Regan (Nano Records/ Earthdance), Lox (Vortex). Stage 3 The Island (Zula Sound Bar) World, dub and reggae, funk, chill DJs, Richard Summer of
Love, Wakeboarding Show Andrew Bourne, Movement Yoga & Relaxation, Peter Pan Workshop, Story Telling Festival Tales, Healing, Drumming & Samba, Telling and Poetry, Story Telling Festival Tales http://www.in-san-ity-festival.info.ms/ 2005 07 27, Deer Park Café, Kalahari Surfers CD LAUNCH
2004 20 12 Vudu Lounge The Fantastically Festive Free Xmas Party The Kalahari Surfer, Markus Wormstorm, A Blunted Stuntman, DJ Trouble, DJ Roach, DJ HoneyB, Da Minx dbass.net
2004 16 12 Distrix Café (Opp Castle), CT A Dope Day Out AFRICAN DOPE SOUNDSYSTEM & KALAHARI SURFERS CD LAUNCH met Teba, Chronic Clan, Black Dillinger, Red Lion, JJ met DJ Dope, Juan Thyme, The Kalahari Surfer, Judah (Roots Sound), China & King Yellow (2Seven Soundsystem) africandope

1 09 04, Independent Armchair Theatre, Obs Loopholeflyerbk met Kalahari Surfers, Tykoon Suit (D-Form, Mr. Mo), Lionz of Zion, Seven Ark
2003 07 12-08 17 African Dope Overdope LAUNCH Cape Town (vudu lounge, 79 church street) Jozi (115 anderson street, tokyostar bar, 206 carfax) Durban(the wavehouse complex) CL (mystic boer) PE (52 parliament) Grahamstown (pop art café) Bloemfontein (mystic boer) en ook by Oppikoppi, Northam Krushed & Sorted, The Real Estate Agents, The Kalahari Surfer, HoneyB, A Blunted Stuntman, Markus Wormstorm, DJ Trouble en Low, landswyd vir meer as ´n maand, moenie mis nie.africandope.co.za /overdope
skakels : kalaharisurfers.co.za : myspace.com/kalaharisurfers : african dope records - discogs.com - @africandope.coza - @mayibuye.org - @vergemusic.com - @musicweb.com - @bitterkomix-ding - @chris cutler ccutler.com - @artthrob - @ williamfehercollection - in boek









