vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Jannie du Toit .co.za

Diepverlange ................ KOSD 012 2007 KOSMOS/EMI
1. Die Liefde (I Korintiërs 13)

2. Luisterlied
3. Dasie ´n lantie (Griekwapsalm 8)
4. Die Vrou (Spreuke 31
5. Pie Jesu (Heilige Jesus); Gloria Tibi (Eer Aan U)
6. The Lord´s Prayer
7. Aandgesang
8. In kersfeestyd
9. Somerkersfees
10. Diep verlange
Jannie en die Tannie


Twee Musikante - 20 Jaar DVD . JANUSDVD001/JDT0105 2005/2006 SELECT
1. Ek hou van die nooientjies

2. Tussen Jou En My
3. Dis lekker om lief te hê
4. Rondo
5. Carmen Optiman de Stella
6. Ruïne
7. Le Prochain
8. Madeleine
9. Min Of Meer
10. Huil by my
11. Skilder
12. Eensaamheid
13. Liefde Van Later
14. Die wals van die liefde
15. Vlieg Hoog
16. Lichtjies vande Schelde
17. ´n Liedjie Vir Jou
18. Ons Twee
19. Could It Be Magic
20. Ek Wil Vir Jou


My Treffers .................... CDEMIM 129 2004 EMI
1. Volgende Winter
2. Marieke
3. Afdraaipad
4. De Kleine Man
5. Belastingcontroleur
6. Kinders Van Die Wind
7. Negentien September
8. Herman
9. ´n Liedjie Vir Jou
10. Ons Twee
11. Min Of Meer
12. Die Windpomp
13. Ek Wil Vir Jou
14. Madeleine
15. Liefde Van Later
16. Drie-Uur In Die Môre
17. Sprokie Vir ´n Stadskind
18. Molberge
19. My Wens Vir Julie
20. Gee Ons Vrede
21. Gebed
22. Somerkersfees
sien Nagkantoor klankbaan . MMJ001 2004

Die beste van Jannie du Toit .. so ver .. CDEMIM 072 2003 EMI
1. ´n Liedjie Vir Jou
2. so ver
3. Afdraaipad met christa steyn
4. Die Windpomp met Lucas Maree
5. Boggom En Voertsek
6. Negentien September
7. Stadsgeluide
8. Ek Wil Vir Jou
9. Eenvoud
10. Achter de Horizon
11. Vlieg Hoog
12. Ons Twee met anna davel
13. Madeleine
14. ik zou wel eens willen weten
15. Volgende Winter
16. vra maar
17. Drie-Uur In Die Môre met Andy Lubbe
18. Rosa Rosarum
19. jacobsbaai se aandlied
20. leeuspruit met Vusi Mahlasela
21. Marieke
met Japsnoete
Bybel Op Note ........ CDBRT219 2001 BRETTIAN

Leeuspruit .................. JNSD107 1999/2002 JNS MUSIEK
1. Leeuspruit
2. Ons Twee
3. Vra maar
4. Kiepersol
5. Carmen optima de stella
6. Skilpad
7. Nagloper
8. Rode wijn
9. Vluchten kan niet meer met Lize Beekman
10. Sonkant
11. Sprokie Vir ´n Stadskind
12. Dasie ´n lantie
13. Wie is sy?
14. Leeuspruit toe! met Vusi Mahlasela
Geloof, Hoop En Liefde ....... CDBRT150 1999 BRETTIAN/JNS MUSIEK
1. Gee Ons Vrede (Robert Long, Jannie du Toit)
2. Nogtans Sal Ek Juig (Jannie du Toit, Christa Steyn)
3. Gebed (Koos du Plessis, Jannie du Toit)
4. Laat U Koningkryk Kom
5. Somerkersfees (Koos du Plessis, verwerking: Christa Steyn)
6. Back To Basics (onbekend, verwerking: Reunion met Melody 4)
7. Jesus Is My Lord - Chris Eaton
8. My Wens Vir Julle Is Liefde
9. ´n Nuwe Wêreld - Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn
10. Vlieg Hoog - Jannie du Toit, Christa Steyn
11. Eenvoud (Koos du Plessis, Laurinda Hofmeyr, verwerking: Ansa du Toit)
12. Die Uitnodiging (Jesaja 55) Jannie du Toit, verwerking: Gerhard Niemand
13. My Gebed - Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn
14. Ons Vader - trad

Volgende Winter .............. JNSD44 1996 JNS MUSIEK
1. Volgende Winter (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
2. Afdraaipad (liriek: Jannie du Toit, musiek, verwerking: Christa Steyn)
3. Polfyntjie (musiek, liriek, verwerking: Coenie de Villiers)
4. Die Windpomp (musiek, liriek, verwerking: Lucas Maree)
5. Kinderen van de wind (musiek, liriek: Koos du Plessis, Nederlandse teks: Jannie du Toit, verwerking: Coenie de Villiers)
6. Mnr Teaterkritikus (liriek: Jannie du Toit, musiek: Jannie du Toit, Christa Steyn, verwerking: Christa Steyn)
7. Dis ´n Stryd (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Surendran Reddy)
8. Menslikheid (musiek: Laurinda Hofmeyr, verwerking: Surendran Reddy)
9. Lay down your weary tune (musiek, liriek: Bob Dylan)
10. Negentien September (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: PG du Plessis)
11. Ik zou wel eens willen weten (musiek, liriek: Jules de Corte, verwerking: Christa Steyn)
12. Kelkiewynfontein (musiek: Kobus de Witt, liriek: Boerneef, fluitpartye: Jannie du Toit)
13. Die draai van die eeu (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Mauritz Lötz)
14. Back To Basics - Onbekend
15. Nogtans Sal Ek Juig (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit (na Habakuk 3))
16. Die Vaalrivier (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)

De Kleine Man ............... JNSD16 1990/1994 JNS MUSIEK
De Kleine Man Spoorloos! . 2000 JNS MUSIEK
1. Het liedtje van die wind - Jules de Corte
2. De Kleine Man - Louis Davids
3. De Vogels - Jules de Corte
4. De Zwerver - Jules de Corte
5. Een Vriend Zien Huilen - Jacques Brel/Willem Wilmink
6. Zingende Doden - Willem Wilmink/Herman van Veen
7. Ze Weten niet wat Ze doen - Jules de Corte
8. Je Vous Aime - Jules de Corte
9. De Nuttenlozen van de nacht - Jacques Brel
10. Water bij de wijn - Wim Sonneveld
11. De Enkeling - Jules de Corte
12. Liefdeslied - Herman van Veen/Erik van der Wurff
13. Als jij het wilt - Jules de Corte
14. Hebben en houwen - Rob Chrispijn/Dario Fo
15. Rustige Ouwe Dag - Urbanus
16. Belastingcontroleur - Urbanus
17. Het Kleine Mannetjie - Jules de Corte
18. Eendag voor ik moet sterven - Jules de Corte
19. Ik zou wel eens willen weten - Jules de Corte
verwerkings en aanpassings vir klavier deur Christa Steyn
Liedjies van vroeër (Vaarwel aan viniel) . JNSD07 1992 JNS MUSIEK

Skadu´s klankbaan .......... JNSD06 1992 JNS MUSIEK
1. Skadu´s Teen Die Muur
2. Middernagtrein
3. Swerwers
4. Kinders Van Die Wind
5. Skimme
6. Molberge - Herinneringe aan Springs
7. Nes Ek Wil
8. Herman
9. Najaarsdroom
10. Sprokie Vir ´n Stadskind
11. Groet Sonder Woorde
musiek, liriek: Koos du Plessis, verwerkings: Christa Steyn, met Marié du Toit, samesteller, regisseur, Stephan Bouwer

Palet ................................... JNSD04 1990 JNS MUSIEK/EMI
1. Vrede vanaand (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
2. Draaiorreltjie (musiek, liriek: Gerhard Labuschagné, verwerking: Ansa du Toit)
3. Madeleine (musiek, Franse teks: Jacques Brel, Nederlandse teks: Willem Wilmink, verwerking: Christa Steyn)
4. Ensemblespel (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)
5. Droommensie (musiek, liriek: Blake Toerien, verwerking: Christa Steyn)
6. Liefde Van Later (musiek, Franse teks: Jacques Brel, Nederlandse teks: Lennaert Nijgh, verwerking: Christa Steyn)
7. Laat U Koningkryk Kom (musiek, liriek, verwerking: Jannie du Toit)
8. Vlieg Hoog (musiek, verwerking: Christa Steyn, liriek: Jannie du Toit)
9. Achter de Horizon (musiek, liriek: Robert Long, verwerking: Christa Steyn)
10. Gebed (musiek, liriek: Koos du Plessis, verwerking: Jannie du Toit)
11. Pantoffelregering (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Christa Steyn)
12. Eenvoud (musiek: Laurinda Hofmeyr, liriek: Koos du Plessis, verwerking: Ansa du Toit)
13. Jacobsbaai se aandlied (musiek, liriek: Marie Tredoux, Verwerking: Jannie du Toit
14. Gee Ons Vrede (musiek, liriek: Robert Long, Afrikaanse teks: Jannie du Toit, Instrumentele verwerking: Didi Kriel, Vokale verwerking: Jannie du Toit

Drie-Uur In Die Môre ......... JNSD02 1987 JNS MUSIEK
1. Drie-Uur In Die Môre
2. Die Uitnodiging (Jesaja 55, verwerking: Gerhard Niemand)
3. Kan Jy Nog Onthou? (musiek, liriek, verwerking: Christa Steyn)
4. Klopkoppie (liriek: Pieter Claassens, musiek: Jannie du Toit, verwerking: Gerhard Niemand)
5. Foto´s
6. Resitasie (musiek, liriek: Francois Jacobs, Jannie du Toit, verwerking: Jannie du Toit)
7. Westawind (musiek, liriek: Jannie du Toit, verwerking: Witte Beetge, Clive Doubell, Christa Steyn, Derek de Bruin, Jannie du Toit)
8. Ek Wil Vir Jou (musiek, liriek, verwerking: Christa Steyn)
9. Luister Na Die Liedjies (musiek, liriek, verwerking: Jannie du Toit, Tjello-obligaat: Christa Steyn)
10. ´n Nuwe Wêreld
11. Troebadoer
12. My Wens Vir Julle
sien Koos se Plaat 1987
Gansdans musiekblyspel (TUKS 84) . TUK02 1986

Uittreksels uit die Musiekblyspel Loeloeraai
gebaseer op die werk van CJ Langenhoven. TUK001 1984 TUKS/SAMRO
.A1. Proloog - As ons mekaar die hand kon reik
.A2. Dit is ´n middag laat in 1923 en in Oudtshoorn sit Sagmoedige Neelsie en sy vroutjie, Lenie, rustig op die tuinbank.
.A3. Tot almal se verbasing land daar skielik ´n Interplanetêre vliegmasjien op die erf - net Langenhoven se dogter, Engela, sien die romantiese moontlikhede van die saak in!
.A4. Die besoeker blyk Loeloeraai, ´n inwoner van Venus, te wees en spoedig gee Engela vir Loeloeraai ´n Taalles in Afrikaans.
.A5. Loeloeraai maak gou vriende, maar verlang tog na sy tuiste - Venus - die simbool van liefde. (Venus is ons aand en môrester)
.B1. Na ´n botsing met die Unieregering ontvang Loeloeraai ´n boodskap van Venus - hy moet terug na sy Skone Aandster. Engela wil saamgaan, maar Willem pleit dat sy by hom moet bly om saam die aardse stryd voort te sit.
.B2. Loeloeraai ervaar iets wat al eeue reeds op Venus vergete is: Is dit dalk hartseer?
.B3. Die regering stuur ´n gesant om Loeloeraai mee te deel dat hulle ´n fout gemaak het, en almal juig: Loeloeraai, jy is nou welkom hier!
.B4. Loeloeraai nooi Kerneels en sy geselskap om ´n vinnige besoek aan die Man in die maan te bring voor dat hy self die terugtog na Venus aanpak.
.B5. Vanuit die ruimtetuig kry almal beter perspektief op die aarde en selfs ou Stoffel moet nou glo dat die aarde rond is want: Kyk hoe draai al die lande verby.
.B6. Uiteindelik moet Loeloeraai sy vriende groet en na Venus teruggaan. Hy swaai ver verby die aarde se draai. Raai Raai Loeloeraai (Temaliedjie)
aangepas uit tekse deur prof. Anna Neethling-Pohl en René Tredoux.
.met Ansa du Toit, Innes Benadé, Karin Cruywagen, Nalize van Nieuwenhuizen, Koos Swarts, Iann Schonken, Tertius Bester.
.....en Retha Badenhorst, Willem Boshoff, Nuzelle Botha, Herman du Toit, Diek Grobler, Talitha Klopper, Ilona Naudé, Michelle Nigrini, Riekie Oberholzer, Drice Odendaal, Hendrik Pieterse, Christa Swarts, Antjie van der Merwe, Lizette van Rensburg, Varien van Wyk, Johan Viljoen, Chris Zietsman, Hannelize Brand, Hermien de Lange, Lidia Geldenhuys, Ebbie Malan, Ronel Nel, Lorinda van der Bergh, Louise Venter, Anne Becker, Milankie Burger, David du Plessis, Pieter Potgieter, Hannetjie Viljoen, Jannes Fourie, Lucas Maree, Petro von Wielligh, Derek de Bruin, Hendrik Pieterse, Ben Viljoen, Pikes Cronjé


´n Liedjie Vir Jou . TC/LP L4 JNS01/JNSD01 1981 JNS MUSIEK
1. Lied Van ´n Swerwer
2. Min Of Meer (lirieke: met F Jacobs)
3. Boggom En Voertsek (lirieke: C Leipoldt, F Jacobs)
4. Skimme (lirieke: met Koos du Plessis)
5. ´n Liedjie Vir Jou
6. Rosa Rosarum (lirieke: met U Krige)
7. Trekliedjie (lirieke: met P Claassens)
1. Magnoliadal (lirieke: met B Pretorius)
2. Klag Van Die Kitaar (lirieke: U Krige, M Greenacre)
3. Stadsgeluide
4. wys my die plek (lirieke: met C Leipoldt)
5. Serfyntjie (lirieke: met P Claassens)
6. Cholesterol (lirieke: met JJ Reyneke, F Jacobs)
7. Droom Langs Stille Waters (lirieke: met A Lubbe, F Jacobs)
met R Bashew, M Greenacre, C Shapiro, Z Cronjé, T Mego, G Pearce
Liedjie Vir Jou / Min Of Meer 7"
PD 1833 1976/1980 GALLO
sien Trilogie, Sterau, Ad Libitum
ook op :
So Onthou Ons.Koos du Plessis - Sprokie Vir ´n Stadskind
Musiek met "feel" 2 - ´n Liedjie Vir Jou
Tydloos 2 - ´n Liedjie Vir Jou
Klankgrens Vol 1 - Volgende Winter
Renaissance: JNS Musiek 10 Jaar - Laeveldliedjie
Aandag: Aardklop! - Volgende WinterBR> Koos se Plaat - Somber Deuntjie, Stemme In Die Môre, Om Deur Te Breek, Gebed met Lucas Maree
skakels : janniedutoit.coza

2008 02 16 - ATKV Liertoekenning: Retief Burger, Jan Hoogendyk, Jannie du Toit, Rina Hugo, Mervis van der Merwe, Die Straatligkinders, Anne-Marie van Heerden, Cornel Driessen, Willie en die Wenspan, Mosaïek, Johannesburg









