vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Jan Blohm .co.za


7 Jaar ...................................... AARD107 AARDVARK RECORDS

1. Rosie
2. 7 Jaar
3. Tangerine
4. Hoor Jy My
5. Chardonay
6. Lyfie
7. Ode Aan Die Einde Van Tyd
8. Se My Weer
9. Hallelujah
10. O My Engel

Live at the Performer DVD . F1001205 2007 BOWLINE
1. Groentrui
2. Laaste Wals
3. Maria Magdalena
4. Opgedra Aan Dinsdag
5. Harlekyne & Treine
6. Watchout
7. Disa
8. Jane Jane
9. Sondaglover
10. Johnny K
2006 11 27 - Jan Blohm CD LAUNCH, The Performer Theatre, Pretoria



Groen Trui ............... F1001016 2006 BOWLINE/HATHOR
1. Laaste Wals
2. Maria Magdalena
3. Groen Trui - mp3 by myspace
4. Opgedra Aan Dinsdag
5. Jane Jane
6. Harlekyne & Treine - mp3 by 24, myspace
7. Sondaglover
8. Watchout
9. Disa
10. Johnny K - mp3 by myspace
met Jan Blohm, Johan "Noddy" Willemse, Herman Kruger
Jan Blohm - Groen Trui

foto´s - katvrou 

´n Stille Runaway ............... F1000849 BOWLINE
1. In Wens

2. Symondstraat No 30
3. Truly Trudie
4. Mona
5. Waterdief
6. Ja
7. Loneranger
8. Dromer
9. Soos ´n Rots - mp3 by 24
10. Mossie Bruin
11. Vanoggend Van Gogh
12. My Wens Vir Jou
KOOP :


Melkstraat Confessions .. WILD026/F1000412 2004 WILDEBEEST/ WOLMER
1. Baby, Baby
2. Anna
3. Breyten Se Brief
4. 9mm Blues
5. Rooiwyn & Mary-Jane
6. Boere Cinderella
7. Sondag Lover
8. Aan Elize
9. Voodoo
10. Melkstraat
KOOP :


Jan Blohm - Anna
Jan Blohm - Breyten Se Brief
ook op :
Rots 3 kompilasie
Kabous Verwoed - Beenkamers en Gange
Rockhart kompilasie - In Wens
MK89 Die DVD Video kompilasie - Anna
Orion klankbaan - Groentrui, Jy´s Heroin
Goue Sterre DVD kompilasie - Breyten Se Brief
Diep DVD kompilasie - In Wens
Laataand kompilasie - Boere Cinderella, Breyten Se Brief
Rots DVD kompilasie - Anna
Diep 5 kompilasie - Ja Ma
Skouspel 2005 DVD kompilasie - 9mm Blues
Skouspel 2005 kompilasie - 9mm Blues
Rots 2 kompilasie - Lone Ranger
Laataand kompilasie - Breyten Se Brief
Rots kompilasie - Breyten Se Brief
Volk Jou Ook - Sondag Lover, 9mm Blues
flyers :
2007 11 22-24 - Jan Blohm, Die Boer, Durbanville
2007 10 11 - Jan Blohm, Die Blou Hond
2007 09 23 - Erik Holm Benefit Concert: (MC: JOHANN BOTHA) Runica, Ménage à Trois, (MC: MARLON ROELOFSE) Pipe Bong, éF-éL, (MC: MICHELLE AIDEN) Swartskaap, Myburgh Grobbelaar, (MC: MELT SIEBERHAGEN) Radio SA en Kabous Verwoed, E3N,
Albert de Vos, Jan Blohm, (MC: HANNES BRUMMER) Die Gespanne Passasiers, Prinses Petro, Bok van Blerk, Anika Kruger, Brenda Burnit, Rhythmsection Africa en Michael Canfield, Mel Botes, Bonsai, (MC: IVAN ZIMMERMAN) Radio Kalahari Orkes, Nike Holm, Beeskraal, Zenobia (Fiela), Snotkop, (MC: IZAK DAVEL) Revolusie, Riku Lätti, Bacchus Nel en Trike, (MC: JACQUES BLIGNAUT) Die Kombikraal Blues Band, Piet Botha, Paul Riekert, (MC: DORETTE POTGIETER) Havoc Vultures, Willim Welsyn, Oppidam, Hartbeespoort, 11:00, R100 2007 09 22 - Barcelona Festival: The Parlotones, Anton Goosen, Valiant Swart, Jack Hammer, Jan Blohm, Klopjag, Die Melktert Kommissie, Die Kaalkop Waarheid, Wouter van de Venter, Janice & the Halfjacks, Mrs. B, éF-éL, Glaskas, Revolusie, SciCoustic, Café Barcelona, R150
2007 05 12 - Riku Lätti, Tidal Waves, Jan Blohm, Manu Mundo Festival, Boorn, Antwerpen
2007 03 19 - Beyerskloof Musiek Marathon: Kaleidsoskoop, Slagyster, Lukraaketaar, Gian Groen (Spinnekop), Klein Libertas Teater
2007 03 20 - Beyerskloof Musiek Marathon: Die Hartvruggies, The Orange Stilletto´s, DNA Strings, Jan Blohm, Klein Libertas Teater
2007 03 21 - Beyerskloof Musiek Marathon: Go Team!, Rastamie, Captain Stu & The Llama´s, Klein Libertas Teater
2007 03 22 - Beyerskloof Musiek Marathon: The Violent Free Piece, Gerald Clark, Southern Gypsey Queen, Boulevard Blues Band, Klein Libertas Teater
2007 03 23 - Beyerskloof Musiek Marathon: Sondag Sensasie, Foto Na Dans, Die Helde, Bed On Bricks, Klein Libertas Teater
2007 03 24 - Beyerskloof Musiek Marathon: Hanru Niemand, Koos Kombuis, Dikazzins, Zinkplaat, Rory Eliot, Klein Libertas Teater
2005 15 September - Jan Blohm, Die Blou Hond, R175
2005 10 24, 25, Dorpstraat Teater, CL Jan Blohm
2005 10 19-22, Die Boer, Durbanville Jan Blohm
2005 08 18-20, Dorpstraat Teater, CL Jan Blohm
2005 08 10-18, Dorpstraat Teater, CL Jan Blohm + Bacchus Nel
2005 07 31, Pierneef-teater, Pretoria Droogland - ´n Musikale reis deur Afrikaanse poësie, Jan Blohm, Sallas de Jager, Neil Sandilands samusic.co.za
2005 06 12, Pierneef-teater, Pretoria Droogland - ´n Musikale reis deur Afrikaanse poësie, Jan Blohm, Sallas de Jager
2005 06 11, Die Blou Hond, JHB Jan Blohm
2005 05 05, AULA, Pretoria, Anton Goosen + Jan Blohm
skakels : janblohm.co.za : myspace.com/janblohm
Op 25 September ´08 is dit weer Bohaai by die Blues Room. Die eerste "Bohaai by die Blues Room" (wat in Aug afgeskop het) was ´n groot sukses en dit het regtig gewys dat Afrikaans KAN werk in Sandton!
Ons hoofkunstenaar vir die aand is Jan Blohm en ons het die voorreg om hom (toevallig) op sy verjaarsdag by ons te hê! Om die aand vir julle (en vir Jan) ´n bietjie ekstra spesiaal te maak sal ´n paar van Jan se vriende help verjaarsdag vier deur ´n paar songs te speel nadat Jan se optrede verby is. Die spesiale verjaarsdagkunstenaars gaan wees:
* Die Kaalkop Waarheid (akoesties)
* Verniel (met Niel McDonald)
* Riku Lätti en Lani Pieters
* Ilse Lotz en Brenda Burnit
* Andra
Couvert: R90
So maak seker dat jy ´n sit-en-luisterplek het vir hierdie eenmalige geleentheid op 25ste September!
Die vertoning begin om 20H00.
Skakel 011 784 5527 vir besprekings.
Adres:
Bues Room, Village Walk-Winkelsentrum, Hv Rivonia & Maude str
Sandton
Allegro wens Jan Blohm baie geluk met sy Huisgenoot Tempo Toekennings 2007 vir GUNSTELING ROCK ARTIST en GUNSTELING ROCK ALBUM

BOWLINE MUSIC EXTENDS THEIR CONGRATULATIONS TO Jan Blohm ON ACHIEVING THE HONOUR OF WINNING BOTH THE FAVOURITE ROCK ARTIST AND FAVOURITE ROCK ALBUM AWARDS FOR WHICH HE WAS NOMINATED FOR THE HUISGENOOT TEMPO-TOEKENNINGS 2007. HE RECEIVED THIS AWARD on Sunday, 14 October 2007.
Lozana Straat Toer
Die 2007 Lozana Straat Toer gaan gehore die kans bied om die nuwe "songs" van Jan Blohm te hoor. Bewonderaars gaan die geleentheid kry om die gedaante wisseling van die Groen Trui-sanger van nader te aanskou. Baie onthou hom as die skaam man wat onder deur sy blonde kuif na die gehoor geloer het, maar na sy internasionale toer na België, blyk dit dat daar nou meer skuil agter die kuif as wat baie besef het.
In die midde van die Belgiese dorp Antwerpen, waar hy opgetree het saam met onder andere Amanda Strydom, het Jan besef dat daar nuwe geleenthede is wat hy graag met sy ondersteuners wil deel. Nuwe emosies en gedagtes wat ontbloot moet word. Nuwe musiek style. ´n Nuwe Jan Blohm.
´n Meer volwasse Jan Blohm.
Die Lozana Straat Toer skop af die 28ste Julie by JR2 in die Vrystaat en eindig op die 1ste September by die Gariep Fees in Kimberley. Dié toer beteken ook die einde van ´n hoofstuk en die einde van die 'ouer' Jan Blohm songs. "Jy kan nie vorentoe beweeg as jy agter toe kyk nie, dit is hoekom ek die leisels van dié "songs" in die lug in laat gaan. Ek moet plek maak vir die nuwe "tunes" wat in my binneste draai. Wie weet wat kruip nog weg in my onderbewussyn. Met die egskeiding van die "golden oldies" gaan ek plek hê vir nuwe "songs" in my hart," is Jan se mening omtrent die radikale besluit.
Venues wat die toer gaan huisves, sluit in die Dorpstraat Teater, Die Boer, Potters´ Place en Durbanville Kunskafee.
Vir inligting oor die toer besoek www.janblohm.co.za
Datums van die toer:
Sat 28 Jul JR2 - Kroonstad, Free State
Wed 1 Aug Laerskool Paul Greyling - Vishoek
Thu 2 Aug Die Boer - Cape Town, Western Cape
Fri 3 Aug Die Boer - Cape Town, Western Cape
Sat 4 Aug Die Boer - Cape Town, Western Cape
Fri 10 Aug Waterpoel Intimate Theatre - Paarl, Western Cape
Sat 11 Aug Kaktus Sports Pub & Grill - Langebaan, Western Cape
Tue 14 Aug Die Hoenderhok Theatre - Cape Town, Western Cape
Wed 15 Aug Damas Restaurant and B&B - Worcester, Western Cape Brandwacht
Thu 16 Aug Die Durbanville Kunskafee - Cape Town, Western Cape
Fri 17 Aug Dorpstraat Teater Café - Stellenbosch, Western Cape
Sat 18 Aug Dorpstraat Teater Café - Stellenbosch, Western Cape
Wed 22 Aug The Barnyard Theatre - Mossel Bay, Western Cape
Thu 23 Aug unlisted venue (EC) - unspecified (EC), Eastern Cape BARKLYSTRAAT TEATER UITENHAGE
Fri 24 Aug Potters Place - Jeffery´s Bay, Eastern Cape
Sat 25 Aug Potters Place - Jeffery´s Bay, Eastern Cape
Tue 28 Aug Tasca El Sol - Eastern Cape
Wed 29 Aug The Lighthouse at Boardwalk - Port Elizabeth, Eastern Cape
Fri 31 Aug Gariep Kunstefees - Kimberley, Northern Cape KLIP INNIE BOS TENT
Sat 1 Sep Gariep Kunstefees - Kimberley, Northern Cape RSG TENT
Sat 1 Sep Gariep Kunstefees - Kimberley, Northern Cape CASTLE TENT
BEKKER EN BLOHM BY WATERPOEL
Gert Bekker, redelik onbekend in die Paarl en Jan Blohm tesame met Ryno Velvet, reeds oorbekend, tree onderskeidelik 8 en 10 Augustus op by die intieme Waterpoel teater op die Agter Paarlpad.
Gert Bekker gaan van sy eie liedjies sowel as verwerkings van ander kunstenaars soos Koos du Plessis, Stef Bos en Jacques Brel sing. Hy woon in Cullinan en is ´n sielsmens wat skryf en sing oor emosies. Hierdie is die ideale romantiese bederf vir die vrou of man in jou lewe op die vooraand van Vrouedag.
Jan Blohm met gaskunstenaar Ryno Velvet gaan alle uithaal met heerlike blues, rock en sielvolle ballades.
Gert Bekker 8 en Jan Blohm met Ryno Velvet 10 Augustus. Heerlike sop, bruschetta en ´n groot vuur. Bespreek sommer nou by Trudy 082 8969863. Net 50 sitplekke. R120 per kop.
BEKKER AND BLOHM AT WATERPOEL

Gert Bekker is relatively unknown in Paarl but Jan Blohm together with Ryno Velvet need no introduction. They are performing on 8 and 10 August respectively at the intimate Waterpoel Theatre on the Agter Paarl Road.
Gert Bekker composes his own songs and easily slips into personas like Koos du Plessis, Stef Bos and Jacques Brel. He resides in Cullinan, feels drawn to emotions and lives soulfully. Treat your woman or man to a romantic evening on the eve of Woman´s Day.
Jan Blohm with guest artist Ryno Velvet, are going to blast you with blues, rock and soulful ballads.
Gert Bekker on 8 August and Blohm together with Velvet on 10 August. Delicious soup, bruschetta and a huge fire. Bookings: Trudy 082 8969863.Only 50 seats. R120 per head.















