vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Isaac Mutant (KAK, Parliament)

"Isaac has decided to put the side-show freak album up for sale incl. ownership rights.." --- kontak ons as julle belangstel
isaacmutant@webmail.co.za / vetseun1@gmail.com

vetseun
side-show freak Vol 1: ah!freak-kaans . 2004 CAPE FLATS UPRISING/VSN
1. Hosh!
2. Rymklets met Terror Blanche
3. Waiting For Da Rev met D-Mus, Terror Blanche
4. Sorry Girl
5. Fadaala-Smirf
6. Side Show Freak met Scally Wag
7. ´aai Ras met G-Boy, Doogie (Plain Madniz LIVE AHHI 2002, Black Noise)
8. Backward Souljah
9. Coloured Affairs - mp3 by loadtheshow
10. Mental Perception - mp3 by loadtheshow
11. Rappin 20´s Pt. 2 (K.A.K) met Scally wag, Terror Blanche
12. Immune System
13. ´n Woman Wattie Kekkel´ie
14. Messiah met Doogie
15. None Nwattas
16. MSG
17. Damn Cell In Distress
18. Mr. Devious met Terror Blanche, Judah, D-Mus - mp3 by loadtheshow
19. Staan Vas! met K.A.K, terror blanche, scally wag

prod:: Hipe vir Hiperdelic Productions, 1, 2, 3, 4, 5, 9, 10, 12, 15, 16, 18
prod:: Man Staal vir Steel Productions, 6 met Ready D, DJ Explode, 8, 11, 13, 17, 19
prod:: Greg Neer vir Worxtation Productions, 13

DIE CD IS TER NAGEDGTENIS VAN MR DEVIOUS

ons gaan nou op hou sjoe sê ... anyway werk beter.
´n 19 snit cd met afrikaans en engelse hiphop vanuit die hoogste rakke. as al die name langs mekaar geskryf word lyk dit so ...
Ready D, Black Noise, K.A.K, Parliament, Plain Madnizz .. + + +
produksie en lirieke, ryms en beats, ritme en buie, liefde en haat, chappies en ´n das. vir puriste ´n CAPE FLATS UPRISING CD
................."...ons is "aai ras, wat jou beat gan crush ...!!"
vanaf snit 1 word jou hemp voor jou bors vasgevat en nader getrek, soda jy hoooor wat "rymklets" is. dialekte en lettergrepe word verbruik en misbruik hierso, die ouens rym die taal dat hy snaaks voel. "waiting ..." is ´n rustiger informasie nommer, wat mens aan medevlakkers Godessa en Black Noise se gevoel herinner. "Sorry Girl" is ´n tydlose nommer waar isaac van hierdie ander x-chick verduidelik, ´n liefdesliedjie. kniediep innit met "fadaala smirf" se rukke, en rolle, ´n vriendskapsong vir ´n ou een.




skakels : myspace.com/isaacmutant









vetseun

vetseun2007 08 24 - Cosmic Wars II: Konfab, Isaac Mutant, League of Shadows, Driemanskap plus vele meer, Mercury Live

2005 05 20, Zula Bar, CT , Bootleg Drive-By R20
....Terror MC, Ben Sharpa
, ... en neem die verhoog oor (en oor). scaly, pit, opaque, isaac elk met ´n mic ... en later bietjie ragga met judah. en bietjie vra vir beats, en rondskuif ... dan in Staan Vas! in, al tooia tooia met almal wat hulle heupe sirkel, ´n driedubbele treffer.
..........................."wasie robbishe, ons is hosh!!.."
al malend om mekaar kom die vier/vyf voor met alles wat verwoord kan word met killa-b op die decks, b-boom, die een se einde van ´n sin word die hoofletter aan die volgende een se uitroep, wat weer in die middel van nog een se sinne inpas. heerlik ernstig en sonder ophou, vinnig opgestapelde lirieke en lekker uitgetrekte kore met die heupe al swaaiend, nog steeds, en in engels ook, niemand staan terug hier nie ...
......................"staan vas! hie´ sa jy moet buk vir jou geluk!!.."
en voetstamp judah, wat saam met BVK ook mics gebruik, kry meer as een kans om die jol so bietjie te verhit met lirieke wat amper agterstevoor uitkom en rondhang ... totdat iemand anders weer aangaan, en gaan hulle nie aan nie. nommers van verskeie demo´s en kombinasies, meeste vanaf die side-show freak Vol 1 album.

14 08 04, Independent Armchair Theatre, Obs Peanut Butter Karma II CT Live: Teba, Fukn Rad (Sibot, Waddy Jones), The Innovators, The Real Estate Agents, Sir Isaac Newton met KAK, Jamayka Poston, Supa Dan, CT DJs: Laetrec, Klinikal, Remington Steel, Sibot, host Halle Brooke (Japan Blak) JHB Live: Kwabulawayo Kraal, Bhubesi, Tha Hymphatic Thabs, The Real Estate Agents, JHB DJs: Liver, Sibot, Kenzhero, Chong africasgateway.com