vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Insek .co.za

2007 03 20 - Insek CD LAUNCH, NuL, The Bo´Janglers, Diesel Whores, The Bo, R20-R30
vetseunvetseun
vetseunvetseun

2006 12 08 - The JHB X-Mas Massacre - Bloodline Ltd, Insek, Slashdogs, Misled, Bohemian
vetseunLekker laataand kom ons in die bebosde Bohemian se hoekie aan. Met hope swartgekledes en diepkitaarklanke wat daaruit stroom, defnitief goeie tydsberekening..
Misled is aan die woord met harde lirieke en meer kitare. ´n Malende groep mense vorm die icon moshpit en jy moet maar balans hou op by die bar uit te kom.
Volgende is Bloodline Ltd, met die getattoeerde voorman en kitaarspeler wat mekaar se engelse sinne klaarmaak, gepunktueerd met aaneenhoudende kitaar geraas.
En die befokte quote, wat ons van buite af gehoor het, die voorman wat "Hey yu guys, if you wanna fight, I´m gonna join!!", daar was toe nie ´n fight nie.
vetseunToe sonder enige aankondiging is dit die beurt van die bebloede Insekte, so paar klank oefeninge, en dis aan.
Die songs is hewig, hard en vinnig, ´n kombinasie wat enige musiekkenner (jammer Litnet) sal laat kiertsregopstaan.
Dis net tjoef-tjaf, dan is dit weer die volgende een, en jou ore moet ingestel wees op die doodlirieke, want die twee vormanne se sinne oorvleuel, en die geraas is onophoudelik, lekker. Daar´s Terug van die Dood, Derrick en Mense Lieg, almal op myspace beskikbaar, plus ´n hele gros ander, wat die een so hard soos die volgende is.
Die ouens het na die sukses met Groinchurn besluit om ´n afrikaanse aandeel te maak, en het hulle nie!! Seker die mees innoverende band, saam met rockers soos André van der Walt, Nul en miskien ´n song of twee in afrikaans deur meestal engels spelende bands, is dit die ding wat jy miskien gesoek het, of misgekyk het die eerste keer.
Die live show is afgryslik, met bloed wat deur hul klere sypel en vetseunaanhoudende rondmasjeer op die verhoog, wat soos die binnegoed van iets gelyk het met die beligtingof afwesigheid daarvan. Die CD Maaiers is klaar en word volgende jaar 17de Januarie gelanseer op ´n niksvermoëdende volkie wat miskien maar ´n valium of tweedrie voor die show moet vat, defnitief na die tyd ook. Net in ons boek was hulle headliners in ´n show wat BMRO afgeskop het, maar hey...


vetseun
Maaiers ................................................... 2007
1. Terug van die dood. - mp3 by myspace, VID by youtube
2. Maklik om te praat.
3. Mense Lieg
4. Fucking with the law. - mp3 by myspace
5. Slawerny
6. Drogbeeld
7. Good night sweet princess
8. Kyk dit mis.
9. Revenge
10. Die lewe gaan aan.
11. Satan is liefde - mp3 by myspace
12. Derrick
13. Saggesproke slet.
14. Haat wat jy ken.

mp3s :
Terug van die dood VID - youtube
Terug van die dood - myspace
Derrick - myspace
Mense Lieg (unmixed) - myspace

is Christo Bester (Groinchurn), Ewald van Vuuren, Emile Hoogenhout

ook op :
ons kerk se mense kompilasie

flyers :
2007 07 13 - Insek, Horror Café, Johannesburg, 20:00
2007 07 07 - Insek, Rafterz, Vanderbijlpark, 20:00
2007 06 22 - Insek, Sundowners, Alberton, 20:00
2007 06 02 - Insek, Bloodline Ltd, New Found Disorder, Reason to Live, Suicide Kings, Zeplins, Pretoria, 20:00
2007 04 14 - Insek, Thrashers skate park, Pretoria, 18:00
2007 04 14 - Insek, Chaos Theory, Man in Suit, André van der Walt, Suicide Kings, The Nile, Pretoria, 21:00
2007 03 10 - Insek, Rafterz, Vanderfokkenbijlpark
2007 01 19 - Death by Monkeys, Insek, Touched by Nausea, Solitary Confinement, London Calling, 20:00, R20 +
2006 11 25 - Hair of the Dog - Insek, Suicide Kings, Japan And I, Sub Machine, Vaughans Pool Terrace, Edenvale
2006 11 18 - André van der Walt, Insek, Chaos Theory, Convalescent, Nile Crocodile, Pretoria
2006 18 Oktober - Insek en Convalescent, Odd´s, Pretoria
2006 6 Oktober - Insek & Forlorn, R30, Back2Basics, JHB


vetseun

skakels : insek.co.za : youtube.com : myspace.com



vetseunvetseunvetseunvetseunvetseun vetseunvetseun vetseunvetseunvetseunvetseun vetseunvetseunvetseunvetseun