vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Gramadoelas (Alex van Heerden)
Ek voel dit as ek dans (myspace)

Gramadoelas ..................... heart002 2001 AFRIMUSIK
1. Reisiebaanstraat
2. Sakkie-sakkie
3. Gramadoelas
4. Gee ´n Bietjie Water
5. Karooprinses
6. Nou Sukke Rukke
7. Die Vastrap (myspace)
8. Wat Nie Dood Maak Nie, Maak Vet (myspace)
9. Psycho Phastrap Phatbeat Phunk
10. Wals
11. Bokkas en Madeleine
12. Het Kruis (myspace)
13. Willemina Regop
14. If Only
15. Gesange
op nuwe album afgekom by oneworld, van die gig hieronder en so bietjie inligting van geraas, sal ek sê die cd rock, hulle speel iets soos weskus trans of iets soortgelyks, in die video was dit die wit dudes saam met drie kleurling kaapse klopse types wat deur die kaapse dokke amok maak en rondhardloop. "hoop om binnekort samples te hê want dit is ´n mustbuy"
ALBUM RELEASE @ THE JAM, DISTRIK 6, JULIE 21, saam met BVK (official) en Not My Dog checkkit gramadoelas speel toe by die 206 bar, baie reminiscent van duusman. die musiek, die verwerking en herlewing van afrikaanse "vastrap" tunes, oud en nuut. met die kenmerkende trekklavier van ons man alex wat leiding neem. met sukke effens "rukkerige" melankolie het gramadoelas die plekkie heerlik verhit teen die koue nag, hulle het meer relaxed en gejazz voorgekom as die vorige show. hulle het geopen vir bvk en Not My Dog, en ook na die Not My Dog set weer gespeel. dit was op verskillende stages so alhoewel dit weird klink was dit heel gramadoelas.
daar gekom ens. bier. en na een liedjie deur die opgeboude band, lees arnold vermaak se broer ´n stukkie uit die buys boek. heel cool. daarna weer vet aan die woord, al babbelend aan sy afrikaanse slagspreuke en aanhalings. die band het ses members op die stage gehad. die gramadoela dude - trompet en trek klavier --- vet - lirieks en aanmoediging --- twee kitaar dudes, een bass en een lead --- dromspeler --- dj opperman - alles met turntables te doen.
ook op : Dolla se Album - If Only
flyers :
20020907bushwa bk
20000721jam bk
19990714buys
skakels : official site : afrimusik.com : za@play Drum ´n´Buys : afribeat : E.L.X.-site by music.org.za : sien gramadoelas by eboeke :










