vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Godessa


Spillage ............................ VOLT003 2004 HIGHVOLTAGE ENT/KMD
1. Nguwe
2. Journey of Mine
3. First Wave to Nebula
4. Free from Time
5. Dissfunksion
6. Mindz Ablaze
7. These Times
8. Mike Lesson
9. propAgenda
10. Newsflash
11. Armour Get On!
12. Just a Thought
13. Hedz Or Tales met DJ Azuhl
met EJ von Lyrik, Shaheema Williams en Bernadette Amansure op die mic en produksie deur Grenville Williams en EJ von Lyrik, live band Grenville Williams, Sean Ou Tim, Ricci Moretti en Amon "Dubmasta" China africasgateway.com
flyerSocial Ills SINGLE LP/CD . DOPE 1204/ADOPECD008 2002 AFRICAN DOPE
1. Social Ills
2. Social Ills Remix
3. Social Ills Instrumental
4. Social Ills Remix Instrumental
Godessa - Social Ills VID
-ooo, hier´s ´n warmmmm een. Godessa van die vlakte, beplan en ritme, die dames laat jou bene bewe, Godessa is "hard to the core", en not likely to be ignored. die single is ´n blik na die klanke waarmee die trio hulleself laat weerklank, Social Ills, ´n woord spiraal song wat soveel inne as redes en uitdrukkings het, vol breaks en gly hip-hop/jazz ritmes, en die drie se stemme, samesmeltend en harmoniserend, aggressief en liefdevol, vertellend aan ´n komplekse storie wat van die sosiale probleme verduidelik, en hoofsaaklik oor hoe min dit saak maak. kry hom ...
....die produksie is gedoen deur nine en firing squad lid, grenville, wat op ander african dope goed deel uitmaak, die remix is dan ook daardie bekende swaai en druk bas en ligte melodieë wat kaapse jazz kenmerk.
..die launch. ´n koprukker. dub masta chyna op decks en voor die aanval deur Godessa se musikale klomp goed is dit die lions of zion, sien hoe hulle dit laat klop op die cape of good dope cd binnekort. die perfekte inleiding tot Godessa se driedubbelle reggae, dub, hip-hop, r´n´b, d´n´b, breakbeat, dancehall, vol woorde bydrae. hul spog ook met ´n voorkop treffer in afrikaans, tydelik genoem: "ons los jou vedale ..."
skakels : african-rap.comreview
flyers :
2005 02 25, Independant Armchair Theatre, Obs Godessa + Theba bastardmedia.co.za
2005 02 12, The Castle, CT Rage for The Revolution flyer back MC Ready D, Mr Fat MC. Springbok Nude Girls, Tumi & The Volume, Fokofpolisiekar, Nine, Godessa, Bed On Bricks, African Dope Sound System, Hog Hoggidy Hog, Kallitz (condom) 5fm.co.za oppikoppi.co.za
7 Julie 04, Colour Bar, Melville, JHB Godessa Spillage CD LAUNCH
10 Julie 04, Independant Armchair Theatre, Obs Godessa Spillage CD LAUNCH
15 Julie 04, Mercury live, CT Godessa Spillage CD LAUNCH
10 04 04, Oudtshoorn KKNK 2004, Kaktus op die Vlaktes Valiant Swart, Mandoza, Ddisselblom, Koos Kombuis, Brasse Vannie Kaap, Max Normal, Fokofpolisiekar, Godessa, Kobus!, Kristoe Strauss, Bed On Bricks, The Finkelstiens sien website vir program karoofees.com
2004 27 12 Company Gardens FREE Re:Gen met Bongo Maffin, Godessa, Freshlyground, Fifth Floor met replay
2003 11 10, Mercury Live, CT (The Jam) Goddessa EP LAUNCH flyer
2003 08 28-30, Pukkelpop 2003 godessa en mandoza by belgië se groot fees met bekende name vanoor die hele wêreld...pukkelpop.be
2003 03 21, Verbal Tribez by music.org.za flyer mense regte en 21ste verjaarsdag van hip hop in sa met godessa, brasse vannie kaap, black noise, jamayka, Looptroop, Timbuktu en Black Twang regte mense. mense regte. stamme, met stemme. ´n aand van hip-hop en woorde, almal saam "george ****!!" suid-afrika se beste, swede bydra en brittanje verteenwoordig.
2002 10 11 Godessa
2002 06 15, Moodphase5ive met Godessa HIP HOPeration Live Recordings goodhopefm.co.za
2000 12 01, (World AIDS Day), Princeton High, Mitchell´s Plain, R5 Bush Radio´s HIV HOP flyer bush radio 89.5fm (live):: niza.nl :: madunia.nl DJ Ready D, Oscar, BVK (Brasse Vannie Kaap), Mr Devious, Dantai, M, Godessa, Cool Funk 05 - 06 00, Bush Radio: Shows (Dins 1600-1700), "Headwarmers" hip-hop show (Vrydae 2200- 0100) na die inwinning van inligting oor HIV/AIDS van professionele werkend in die veld, is hip-hop kunstenaars data gegee om te interpreteur en daaroor skryf. opgeneem en geproduseer by bush Radio, met kompetisies en gereelde shows is ernstig waarskuwende boodskap wyer uit gedra. bushradio.co.za special projects : madunia.nlhivhop (africanhiphop.com) : daveyd.comshaheen ariefdien artikel
20040410kaktus kknk2004.htm
200402upthecreek
200304squaretunes2
21 Maart, 2003 Verbal Tribez by music.org.za flyer mense regte en 21ste verjaarsdag van hip hop in sa met godessa, brasse vannie kaap, black noise, jamayka, Looptroop, Timbuktu en Black Twang - godessa: die drie dames bring regte harde woorde en heerlike heuning ritmes na die mikrofoon. saam met hul Social Ills song is daar nog vele meer wat hulle om mekaar malend en stip in die oë kykend oor die ritmes klets. dit was ook die eerste keer wat daar saam met ´n live band gespeel is, iets wat nou ´n gewoonte gaan wees. keyboards, dromme, bass, dj, en die dames. - Jamayka Poston:
20020616wordofmouth 2
20001201hivhop
ook op :
The Collaboration - Here We Are met The Narrow
Cape of Good Dope - Social Ills
Heal the Hood Vol 2 - Hard To The Core
Super Deluxe Mode - Moodphase5ive met Godessa
Studentlife Selection #2 - Social Ills
skakels : music.org.za : rage.co.za : panagency.chbio : africasgateway.com/reviews



















