Vetseun FacebookFacebook 2Vetseun PageTwitterTwitter (Maarman)YouTubeLast.fmSoundcloudKalahari.comKlout.....
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Gert van Tonder (Groep Twee)
vetseunKOOP/BUYvetseun
Herleef Groep Twee met Gert van Tonder en vriende . TOCFCD 1006 2009 FANTASIA
1. Die Ou Kraalliedjie
2. Dink Jy Darem Nog Aan My?
3. Wie Sal Kom Nagsê?
4. Linda
5. Daar's Niks Soos Ware Liefde
6. Al Lê Die Berge Nog So Blou
7. Die Padda Wou Gaan Opsit
8. Liewe Maan
9. Mangwane Mpulele
10. Oliekolonie
11. Ek Is Lief Vir Die Wêreld
12. Die Seewind Bring Heimwee
13. Mamma Leonie
14. Sproetjies
15. My Hart Sing Van Liefde
16. Parstyd In Die Boland
17. Jy Is So Wonderlik
18. Haas Das Se Nuuskas
19. Klein Karoo
20. Solank Daar Treine Loop

met Juanita du Plessis, Nicholis Louw, Eden, Steve Hofmeyr, Snotkop, Ronéll Erasmus, Alan Ladd, Anton Botha, Richard van der Westhuizen, Arno Jordaan, Rudi Claase & Corlea Botha, Izak Davel, Sonja Herholdt, Rouel Beukes, André Schwartz, Jannie Moolman, Lianie May, Gerhard Steyn, Theuns Jordaan, Pieter Smith, Limpopo

met Kristie Herbst
vetseun
Boerneef op sy beste ......................

vetseunKOOP/BUY
Wielie-Walie Liedjies LP/CD . SELKPCD1004 1996 SELECT/KINDER PRET
1. Wielie-Walie-logo
2. Opstaan
3. Doempel Kadoemps
4. Sal Jy Dit Glo?
5. Vitamine C
6. Stilletjies
7. Die Vissies
8. Die Mier
9. Almal Dra 'n Jas
10. Gesonde Kos
11. Die Lappop
12. So Ry Die Trein
13. Die Kameel
14. Al Die Veld Is Vrolik
15. Bytjie Blaas
16. Bennie Boekwurm-lied
17. Die Drie Bere
18. Ag, Assebliefie
19. Mars Van Die Eende
20. Borsel, Borsel
21. Bliksoldaatjie
22. Skoenmaker
23. Die Padda Wou Gaan Opsit
24. Wippie En Snippie
25. Kosie Kramer
26. Apie Op 'n Stokkie
27. Ou Jakkals
28. Aai, Aai, Die Witborskraai
29. Die Olifant
30. Die Dapper Muis
31. Die Uil
32. Dit Is My Mense
33. Die Mannetjie
34. Jakkals Nooi Vir Gansie
35. Ek Sou Kon Doen Met 'n Miljoen
36. Lekker Fluit
37. Die Monsterlied
38. Verkleurmannetjie
39. Lekker Loslitliedjie
40. Die Groot Lag
41. Die Stoeilied
42. Grotman
43. Die Kokosboom
44. Wielie-walie-nuwejaar
45. Sal Vriende Ooit Mekaar Vergeet?

met Magda van Biljon en Gert van Tonder, Bennie Boekwurm, Sarel Seemonster, Karel Kraai, Die Bytjie en Die Blommetjies, plus meer ...

vetseunvetseun
Repelsteeltjie LP ......... MFK 85065 1985 MUSIC FOR PLEASURE
- en ander mooi kinderverhale
Kant Een:
1. Repelsteeltjie (Liesl Meyer)
2. Seekoei Verloor Se Stert (Bettie Haupt)
3. 'n Boer Maak 'n Plan (Susan Kotze)
Kant Twee:
1. Waarom Hond Vir Kat Jag (Bettie Haupt)
2. Peppie Die Dapper Muis (Susan Kotze)
3. Jakkals En Ooievaar (Bettie Haupt)

Dit is vir my wonderlik om stories van al my maats te vertel. Op hierdie plaat vertel ek van "repelsteeltjie", Hoe seekoei se stert verloor het" en nog 'n paar ander heerlike kinderverhale. Ek is seker julle sal dit baie geniet. - Gert van Tonder - omslag

Jan Grové en Gert van Tonder
vetseunvetseunvetseun
Onthou Jy My? LP ....... DCB(M) 130 1984 DECIBEL
Kant A:
1. Lola (G. van Tonder)
2. 'n Lekker-Liedjie-Lewe (J. Grové/R. Lennox)
3. Onthou Jy My? (J. Grové)
4. Ek En Jy (K. du Plessis)
5. Ek Verlang Vanaand Na Jou (G. van Tonder)
6. Ek Dink Aan Jou (K. du Plessis)
Kant B:
1. Weet Jy Hoe Ek Werklik Oor Jou Voel? (G. van Tonder)
2. Ek Is Lief Vir Jou (K. du Plessis/J. Grové)
3. Daar's 'n Liefde (J. Grové/G. van Tonder)
4. Nog 'n Oomblik (Christa Steyn)
5. Verlange (K. du Plessis)
6. Sy's 'n Vrou (J. Grové)

Harmonie lê dieper as net in die musiek. Dankie Boet, André en Gert vir die geleentheid om saam met julle te kom werk. En aan u die luisteraar, "Hoop u geniet die liedjies." - Jan Grové
Gedurende my Groep 2 jare was elke nuwe liedjie wat ons opgeneem het , elke konsert, elke persoon wat ek gedurende ons landswye reise ontmoet het, 'n wonderlike ervaring. Ek beleef nou weer die ekstase om liedjies te skryf vir hierdie nuwe langspeler saam met Jan en sien daarna uit om 'n nuwe fase in my musieklewe te betree. - Gert van Tonder

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: Jan Grové

vetseunvetseunvetseun
Ek Het U Nodig LP . MFP (CC) 57020 1982 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Ek Het U Nodig (S.F. Adams/L. Mason)
2. Nader My God By U (Lowell Mason)
3. Jesus Vir My (Wm J. Fitzpatrick)
4. Weet Jy Wat Dit Sal Kos? (A.J. Hodge)
5. Wat 'n Vriend Het Ons In Jesus (J. Scriven)
6. Jesus Besit Nou My Hart (R.H. Madaniel/Chash Gabriel)
Kant Twee:
1. Wat God Kan Doen (Hamblin/G. van Tonder)
2. Liefde Red My (James Rowe/ Howard Smith)
3. Kom Na Jesus (Gert van Tonder)
4. In Die Tuin (C. Austin Miles)
5. Vir Jou En My (W.L.T. Will/L. Thompson)
6. Trek My Nader (F.J. Crosby/W.H. Doane)

Verwerk en aangebied deur Nick Labuschagne

vetseunvetseun
'n Mooi Dag Saam Met Jou / Ek Het Jou Nodig Nou 7" . BRS 3194 1982 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. 'n Mooi Dag Saam Met Jou (N. Ingman) Afr. G. van Tonder (Stemverwerking: Dave Polecutt)
Kant Twee:
1. Ek Het Jou Nodig Nou (Goodrum) Afr. G. van Tonder (Verwerking: Nic Labuschagne)

Min Shaw and Gert van Tonder
vetseunvetseun
What A Friend LP ......... MFP 54992 1979 MUSIC FOR PLEASURE
Side 1:
1. Didn't He Shine (A. Reynolds/B. McDill)
2. He Touched Me (Gaither/Gaither)
3. Holding My Saviour's Name (Unknown)
4. Higher Ground (Unknown)
5. All In The Name In Jesus (Unknown)
6. Every Knee Shall Bow (Unknown)
Side 2:
1. Medley: His Banner Is Love; I Delight To Thy Will; If My People; I'm Gonna Stay Right Under The Blood (Unknown)
2. What A Friend We Have (Trad. Arr. J. Owens)
3. I Surrender All (Unknown)
4. Nearer My God To Thee (Mason/Davis)
5. There's Something About That Name (W.M. Gaither)
6. The Comforter Has Come (Unknown)

Do you ever long for:
Peace in this troubled world?
An answer to your problems?
Loving care instead of loneliness?
A bright future when surrounded by uncertainty?
Release from the tensions of life?
Guidance when faced with difficult decisions?
Healing when there seems no hope?

This album has been designed with you in as we would share in songs "What a friend we have in Jesus ". As you listen, our prayer is that the One who is our Theme, will become very real to you, and as you open your heart and life to Him, you too, will know, and receive His wonderful forgiveness, acceptance and love, and experience the joy we have found in knowing Him. - omslag

Producer - Boet Pretorius
Engineer - Owen Wolf

met Min Shaw
vetseunvetseunvetseun
When I Sing For Him LP . SRSJ 8058 1978 MUSIC FOR PLEASURE
Side One:
1. When I Sing For Him
2. There Is Someone
3. Speak To The Sky
4. There Is A River
5. Unworthy
6. Again And Again
Side Two:
1. Something Beautiful
2. I Love You With The Love Of The Lord
3. Medley: Let's Just Praise The Lord; Thy Loving Kindness; For Thou Art Great; The Joy Of The Lord
4. Because He Lives
5. How Great Thou Art
6. Why Me Lord?

When two devout Christians like Min Shaw and Gert van Tonder sing for Him, it becomes a musical experience never to be forgotten.
Part of Min Shaw's success as a recording artist is due to her kindness and devotion to the needy and the lonely. Min was one of the original contributors to the Springbok Radio Christmas Fund, donating her total earnings from one specially recorded L.P. annually to the Fund. She also initiated a free Christmas concert tour to the Republic's borders to entertain our anti-terror forces. In recent years, Min has devoted her life and her talents entirely to the work of God.
Gert van Tonder, known as the one half of Group Two, is also someone for whom the spreading of God's Word has become all important. Where Min has made numerous gospel records, this was the first time for Gert. The many people who have whistled and sung Group Two's popular songs, will no doubt be enchanted and inspired by Gert's contribution to this beautiful new L.P., featuring some of the world's most beloved gospel songs.
"When I Sing For Him" by Min Shaw and Gert van Tonder is their way of testifying to the Glory of God. - A.V. - omslag

vetseunvetseun
Slaaptydstories LP ...... MFP 54512 1972 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Druppeltjie-Dou (Rose van Tonder)
2. Die Slim Klein Muisie (Rose van Tonder)
3. Langoor, Die Ontevrede Donkie (Nita Maré)
Kant Twee:
1. Die Bloekombome Van Bergplaas (Gert van Tonder)
2. Die Visstok (Rose van Tonder)
3. Tjoekie Die Outydse Stoomlokomotief (Nita Maré)

"Julle maatjies ken mos almal vir Oom Gert van Tonder. Hy is daardie omie wat so lekker saam met oom Sias Reinecke sing en hulself GROEP TWEE noem. Wie van julle het nog die liedjies "Die Padda Wou Gaan Opsit" , "Die Oukraalliedjie", "Daar's Niks Soos Ware Liefde" en "Dink Jy Darem Nog Aan My?" gehoor nie? En hierdie seimste oom Gert kan stories vertel dat mens eintlik tot by jou kleintoontjies kriewel en lekkerkry. Vra maar vir sy dogtertjie Tanie wat saam met hom op die omslag van ons heerlike kinderplaat verskyn. Elke aand as dit slaaptyd is, en pappa Gert sing nie saam met oom Sias by 'n konsert nie, vertel hy tania se gunstelingstorietjies aan haar totdat Klaasvakie haar vir die nag kom haal.
Kleinspan, belowe mamma en pappa julle sal baie, baie soet saans gaan slaap nadat oom Gert vir julle SLAAPTYDSTORIES vertel het. Ek is seker hulle sal graag dan hierdie plaat vir julle speel." - omslag

vetseunvetseun
Willie Wakkermaak in Feëtjieland LP . MFP 54507 1972 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Willie Wakkermaak (Gert van Tonder)
2. Willie Wakkermaak En Die Westewind (Gert van Tonder)
Kant Twee:
1. Willie Wakkermaak En Die Feëparty (Gert van Tonder)

Stories oor die stoutste kabouter in feëtjieland

"Julle kleinspan ken almal vir Klaasvakie. Nou ja, Willie Wakkermaak is presiesdie teenoorgestelde. Waar Klaasvakie 'n dierbare soet kaboutertjie is, is Willie Wakkermaak 'n regte kalant. Hy het rooi hare, sproetgesigge, en die koddigste bak beentjies. Klaasvakie is die kaboutertjie wat saans sand in julle ogies kom strooi net voor slapenstyd. Willie Wakkermaakis daardie parmantige kabouteetjie wat julle soggends sp vroeg kom wakkermaak as pappa en mamma nog probeer slaap.
Op hierdie plaat vertel oom Gert van Tonder die mooiste en lekkerste storiestjies oor al die manwales van Willie Wakkermaak; die feetjies en heks van Feëtjieland.
Julle kleinspan kan gerus een oggend vroeg by die venster uitloer net na julle wakker geword het. As julle vinnig genoeg kyk, sien julle miskien Willie Wakkermaak. Julle sal hom erken aan sy krom beentjies! "


ook op :
sien Rakker die vriendelike ruimte seuntjie
Afrikaanse Treffers kompilasie (1995)
Skittersterre kompilasie (1980)


skakels :















DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou.)