vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Funny Carp


Die Beste Funny Carp . CDCLL7053 2003 COLOSSAL/SONY BMG
1. Boesman Lambada
2. Too Damn Duidelik
3. Ska-Rumba
4. Somerlied (oorspronklik deur Die Radiators)
5. Blaas My Bal
6. Liefling
7. Sarah/Saartjie (Die Khoi-San Venus)
8. Die Bokke
9. Mother City
10. Save The Children
11. My Broertjie, My Bra
12. Washeka met Q-Roc
13. Moeder
14. Ons Is Funny Carp
15. Hier Kom Jou Poes
skakels : click2music.co.zareview

Die Afta-Partie ............. CDCLL7036 2000 COLOSSAL/SONY BMG
1. Intro
2. Ay Yah Yah
3. Rent
4(a) Ain´t Nothin´ Goin´ On But The Rent (Re-Recorded Chorus)
5. Balletjies
6. We Will Stop You
7(a) We Will Rock You .............
8. (Re-Recorded Segment)
9. Boeta Ghakkie Pt. 2 1/2 Interlude
10. Corner
11. Lawaai
12. Awards (Interlude)
13. Save The Children
14. My Broertjie, My Bra
15. Matric Ball (Interlude)
16. After Party
17. Sheilah (Interlude)
18. Nonna
19. Loco
20. Sex Drive
Kasset : L4CLL7036 COLOSSAL
skakels : die afta partie review: : 3 :

Sop-Nat ...................... CDCLL7022 1998 COLOSSAL/SONY BMG
1. Intro
2. Mother City
3. Boesman Lambada met A Farid
4. Daar Is-sie Werk-ie
5. Naai Man
6. Moeder
7. Wie Ruk Die Jol?
8. Boeta Ghakkie
9. Ska-Rumba
10. Shake It! Shake It!
11. Die Kaap Is Deurmekaar
12. (Too Damn) Duidelik
13. Almal Is Vrek Pt. 2
´n nuwe ou cd, 13 snitte snelheid ...´n totale aanslag op die situasie deur middel van lirieke en ritme. om meeste van die lirieke weer te gee of te probeer aanhaal is defnitief die eerste idee gewees maar as mens na die overalls (gekleurd) en die stance (hip) en die hare (wat-de-hel) en dan die berg in die agtergrond (tafel) kyk kry jy die gevoel.
die manne maak in dele en dele van groepe al musiek vir jare. sop-nat maak defnitief ´n groot deel uit van die plek wat hulle vir hulself in die keelsny industrie gemaak het.
produksie deur BLAZE, en ingenieur deur Vince Louis, Alex Power en Al Etto (Groove Station) is die kwaliteit nie iets om aan te dink nie, kry liewer lekker skoene en skuif ... hoogtepunte in die hele album, maar soos geraas sê moeder is baie cool, ook voorkoptreffers soos Naai Man, Boeta Ghakkie word afgewissel met bekendes soos Ska-Rumba wat iemand ook al gedoen het en duidelik wat nie net is wat die kaap is nie maar wat jy sal word ...
Kasset : L4CLL7022 COLOSSAL

Too Damn Duidelik single . CDCLLS 716 1999 COLOSSAL/SONY BMG
1. Ska-Rumba
2. Too Damn Duidelik
3. Moeder
4. Die Bokke
5. Ska-Rumba Dub
6. (Too Damn) Duidelik Dub
.
´n kaapse groep. en hulle is êrens tussen "pashaash" en "duidelik".
"Ska-Rumba" laat min tot twyfel, lekker beats en daai kaapse aksent en stories. "Too Damn Duidelik" is ´n danserige remix van die nou landswye bekende "duidelik". "moeder" is ´n amper merkbare rustige liedjie met prys en seën vir almal se ma. en dan word die cd afgerond met FC se ode tot ruggas, "die bokke" en twee dubs, "Ska-Rumba" effens uitgerek en meer housy, "duidelik" dans nou.

Dahla Flet ............................................ 1998 SONY BMG
1. Intro
2. Pille En Dagga
3. Hier Kom Jou Puss
4. Blaas My Bal
5. Hoekom Krap Jy In My Gat?
6. Ek Trap Jou Bek Pap
7. Jy Vang Net Kak Aan
8. Jou Lelike Parak
9. Ons Is Funny Carp
10. Almal Is Vrek
11. Ek Trap Jou Bek Pap (Girlie Version)
12. Interlude
is Kop Majied, Kleintjie Pryms, Pankie Darel, Stretch "artist" Langaan
skakels : click2music.co.zareview
ook op :
Hectic - Boesman Lambada
skakels :









