vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Francois van Coke (Fokofpolisiekar, Oorlog Frankenstein)

vetseun

2007 09 12 - Lentedag: Biertuin Stage: Francois van Coke, Love Jones, Bok van Blerk, Die Straatligkinders, Desmond & The Tutu´s, LA Cobra, Ménage à Trois, Havoc Vultures, Just About Done, Police To Meet You, Joolplaas - Comedy DJ stage: Monde, Black Coffee, Thebe, C-Live, Skeelo plus foam pit en waterslide

vetseunvetseun
2007 06 27 - Francois van Coke, Die Blou hond
2007 06 28 - Francois van Coke, Back2Basix, R50
2007 06 30 - MaxNormal.tv, Francois van Coke, KOBUS!, NuL, plus meer, Zeplins Sun to Moon Festival, Pretoria

TWEE LIVE VIDEOS OP YOUTUBE
Francois van Coke Solo Toer - Unplugged VID
Francois van Coke Solo Toer - Unplugged 02 VID


2007 04 18 - Francois van Coke, Back2Basics, Westdene
vetseun vetseun
Aaaaa, damn die plek was packed, en met twee akoestiese kitare individueel voor Francois, was die stemming nogal amper elektries hoorbaar. Met elke vierkante sentimeter beset, en drankies klinkend, is die afwagting getemper met die klanke van Warren (Soulja) en Laudo vetseunLiebenberg (Broers, Romeo en Julia, vele meer) wat so bietjie passie aan die geleentheid verleen het met hul eie songs. Warren met die kenmerkende mengsel rap/folk/rock gevoel en Laudo met akoestiese folkerigheid, maar eintlik die inleiding, soos hulle ons laat weet het met so klein steekproef elke nou en dan, om te sien of die skare reg is..
Toe sonder groot ligblitse of rooitapyte is die akoestiese Kar op stage, bietjie groet hier en daar en dankies bring ons by die musiek... Ons hoor musiek vanaf al die albums, oues soos Hemel Op Die Platteland en crescendo makers vanaf Swanesang, soos Ek Skyn (Heilig). Daar is ook ´n paar nuwes wat in dieselfde verslawende lyn akoestiese klanke met emosioneles meng en diamante voortbring.
Daar is hope datums, kyk of julle die show kan vang, ´n wnnr...
Sien ook die nuwe bewegingding Van Coke Kartel, waaroor hulle laat wet het...
2007 04 23 - Francois van Coke, Maloney´s, Hatfield

flyers :
2007 06 25 - Francois van Coke, Dorpstraat Teater, Stellenbosch
2007 06 01 - Francois van vetseunCoke, Lighthouse, PE
2007 05 31 - Francois van Coke, Tapas Al Sol, PE
2007 05 25 - Francois van Coke, Armchair Theater, Observatory
2007 05 18 - Francois van Coke, Berties Mooring, Gordons Bay
2007 05 17 - Francois van Coke, Stones, Table View
2007 05 16 - Francois van Coke, Stones, Table View
2007 05 12 - Francois van Coke, Armchair Theater, Observatory
2007 05 03 - Francois van Coke, Tapas Al Sol, PE
2007 05 02 - Francois van Coke, Lighthouse, PE
2007 05 01 - Francois van Coke, Kunskafee, Durbanville
2007 04 30 - Francois van Coke, Kunskafee, Durbanville
2007 04 28 - Francois van Coke, Corner Bar, Durbanville
2007 04 26 - Francois van Coke, Stones, George
2007 04 25 - Francois van Coke, Mystic Boer, Bloemfontein
2007 04 24 - Francois van Coke, Waenhuis Teater, Bethlehem
2007 04 23 - Francois van Coke, Maloney´s, Hatfield
2007 04 21 - Francois van Coke, Maloney´s, Roodepoort
2007 04 20 - Francois van Coke, High Flyers, Boksburg
2007 04 19 - Francois van Coke, Steak´n´Ale, Lyttleton
2007 04 18 - Francois van Coke, Back2Basics, Westdene
2007 04 17 - Francois van Coke, Café Barcelona, Elardus Park
2007 04 16 - Francois van Coke, Tings´n Times, Pretoria



skakels :