vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Francois & Elizabeth Fourie .co.za
vetseunKOOP/BUYFRANCOIS...co.za
Hanekraai ....................... CDBRT330 2007 BRETTIAN/SELECT
1. Hanekraai
2. Drome Van Gister
3. Sonpatroon
4. Ein Prosit Keurspel
5. Geelsonskyn
6. Song vir Cindy
7. Hoera Keurspel
8. Perhaps Love
9. Bly By My
10. Vir Jou
11. Altyd
12. Partykeer
13. Klein bietjie meer
14. To Know Jesus
15. Wil Jy Dans, Carina?

vetseunKOOP/BUYFRANCOIS...co.za
Grootste Gospel Treffers . SELBCD615 SELECT
1. Ek Het Vandag Vir Jou Gebid
2. Halleluja Keurspel: Ek Kan Hoor Die Heiland Roep My;
....................................... Saggies En Teer;
....................................... Nader, My God, By U;
....................................... Strome Van Seën;
....................................... Ek Weet Verseker
3. Al Die Kinders Van Die Wêreld
4. Psalm 23
5. Son, Maan en Sterre
6. Lei U Ons Lig
7. Wonderlik Voorwaar
8. Daarom
9. Magaliesburgse Aandlied
10. Were You There?
11. Kumbaya
12. In Die Stad Van Koning Dawid
13. Bethlehemster
1. Bring Lof Aan Die Vader
2. Kom Na Die Waters
3. Lof Keurspel: U Is Waardig;
............................. Die Here Is My Herder;
............................. Dierbare Kruis;
............................. Wat ´n Vriend;
............................. Loof Koning Jesus;
............................. Ek Sien In My Gees
4. Juig Voor Die Heer
5. Gebed Vir ´n Tiener
6. Daar Is ´n Lig
7. Modimo Wa Re Rata
8. Die Sin Van My Bestaan
9. Dan Sien Jy Hom
10. The Mind Of A Child
11. Jerusalem
12. Kom Kyk Na Jesus
13. Kersfeesklokke
14. Modimo Wa Re Rata (Acapella)

vetseunFRANCOIS & ELIZABETH
Die Hemel Het ´n Nommer . CDBRT276 BRETTIAN
1. Prys Die Lam
2. Kosbaar
3. Ek Roem U Naam
4. Lovely Medley
5. Dink Aan Jou Skepper
6. Meer werd as goud
7. God Be With You
8. Hande
9. Almal Wat Die Here Lief Het
10. Aan U Liefde
11. Lappiesliefde
12. Die Hemel het ´n nommer
13. Amazing Grace (Instrumenteel)

Francois and Elizabeth Fourie are a husband and wife team who minister together, sharing God´s good word around the country. Their album Die Hemel Het ´n Nommer is filled with Afrikaans and English songs that will inspire you to praise the name of Jesus.

vetseunKOOP/BUYFRANCOIS..co.za
Hou Van Jou! ..................... SELBCD381 SELECT
1. Ek Hou Van Jou
2. Saam Met Jou
3. Kon ek my lewe weer oor hê
4. Hoenderpotjie
5. Solank Daar Treine Loop
6. Deutsche Lieder Leckerlei
7. Foto
8. Liefde sonder einde
9. Meer En Meer
10. Alleenloop
11. Que Sera Sera keurspel
12. Droom Elke Droom
13. Afskeidsgroet

vetseunKOOP/BUY
Voetspore ....................... SELBCD332 SELECT
1. Bring Lof Aan Die Vader
2. Kom Na Die Waters
3. Ek sien in my gees
3. Lofkeurspel: U Is Waardig;
........................... Die Here Is My Herder;
........................... Dierbare Kruis;
........................... Wat ´n Vriend;
........................... Loof Koning Jesus
4. Juig voor die Heer
5. Gebed Vir ´n Tiener
6. Daar Is ´n Lig
7. Modimo Wa Re Rata
8. Die Sin Van My Bestaan
9. Dan Sien Jy Hom
10. The Mind Of A Child
11. Jerusalem
12. Kom Kyk Na Jesus
13. Kersfeesklokke
14. Modimo Wa Re Rata (Acapella)

Francois & Elizabeth Fourie se uiters suksesvolle musiekloopbaan het ´n volgende hoogtepunt bereik met die vrystelling van hul splinternuwe Christelike CD getiteld "Voetspore". Hulle musiekvertolkings en sjarmante verhoogoptredes lê verkeie Afrikaanse musiekaanhangers na aan die hart. Francois & Elizabeth het nog met elke CD vrystelling Christelike musiek op hul CD's ingesluit. Hul eerste volledige Christelike CD "Strome Van Seën" het egter ´n oorweldigende reaksie uitgelok. Hul unieke styl word voortgesit op "Voetspore" wat weereens spog met ´n reënboog van Christelike musiek eie aan dié duetpaar. Elizabeth se Afrikaanse lirieke en unieke melodië verdien beslis spesiale vermelding. Die tema's wat sy op die CD aanraak maak ´n deel uit van elkeen se daaglikse bestaan. Dis maklik om jouself met hul musiek te vereenselwig en selfs ´n bietjie meer van Francois & Elizabeth te leer. Gewoonlik word een of twee van die beste liedjies op ´n CD uitgesonder. Met "Voetspore" is dit egter onnodig aangesien elkeen ´n eie boodskap en ´n goeie tyding bring. Die musiek is rustig, maar tog opgewek. "Voetspore" is ´n CD wat ´n mens van snit 1 tot snit 14 bekoor. Francois & Elizabeth se CD "Voetspore" word bemark en versprei deur Select Musiek.

vetseun
Grootste treffers ooit ...... SELBCD257 SELECT
1. Wil Jy Dans, Carina?
2. Vredendal Tot Beestekraal
3. Somer In Singapoer
4. Meer As Woorde
5. Pienk Sjampanje
6. Kan Jy Onthou?
7. Heidekleure
8. Serenade
9. Um Twana Wa Afrika
10. As ´n ster verskiet
11. Verre Kalahari
12. Droommelodie
13. Drie Hoera´s Vir Die Mossiespan
14. Branders
15. Vir Mamma
16. Ken jy die pad
17. Ek Hou Van Jou
18. Day O Keurspel

vetseunKOOP/BUY
Strome Van Seën ........... SELBCD234 SELECT
1. Ek Het Vandag Vir Jou Gebid, Halleluja Keurspel
2. Ek Kan Hoor My Heiland Roep My
3. Saggies En Teer
4. Nader, My God, By U
5. Strome Van Seën
6. Ek Weet Verseker
7. Al Die Kinders Van Die Wêreld
8. Psalm 23
9. Son, Maan En Sterre
10. Lei U Ons Lig
11. Wonderlik Voorwaar
12. Daarom
13. Magaliesburgse Aandlied
14. Were You There?
15. Kumbaya
16. In Die Stad Van Koning Dawid
17. Die Heiland Is Gebôre
18. Bethlehemster

vetseun
Somer In Singapoer ...... SELBCD183 SELECT

vetseun
Meer As Woorde ............ SELBCD165 SELECT

vetseun
Wil Jy Dans, Carina? ...... SELBCD132 SELECT
1. Wil Jy Dans, Carina?
2. Vredendal Tot Beestekraal
3. Somer In Singapoer
4. Meer As Woorde
5. Pienk Sjampanje
6. Kan Jy Onthou?
7. Heidekleure
8. Serenade
9. Um Twana Wa Afrika
10. As ´n ster verskiet
11. Verre Kalahari
12. Droommelodie
13. Drie Hoera´s Vir Die Mossiespan
14. Branders
15. Vir Mamma
16. Ken jy die pad
17. Ek Hou Van Jou
18. Day O keurspel
/
1 ´N NUWE DAG
2 SEEMEEU
3 LUGKASTEEL VOL DROME
4 KAN JY ONTHOU?
5 Net Maar Vir ´n Oomblik
6 JY´S MY LIEFLING
7 GEE HIERDIE LAND
8 Wil Jy Dans, Carina?
9 VERRE KALAHARI
10PIENKE SJAMPANJE
11 DIE MALLEMEULE
12 MINNETTE
13 MY BESTE JARE


skakels : francois-en-elizabeth.co.za