vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Fokofpolisiekar .co.za
vetseun

Forgive Them For They Know Not What They Do
vetseunvetseun
klankbaan ....................... RR103 2009 RHYTHM
1. Fokofpolisiekarvetseun
2. As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
3. Maak Of Braak
4. Tygerberg Vliegtuig
5. Sporadies Nomadies
6. Hemel Op Die Platteland
7. Die Grootste Gaping
8. Bid Vir My
9. Vernietig Jouself
10. Monoloog In Stereo
11. Vasbeslote Korporasie (Deel 2)
12. Lugsteuring
13. Tevrede?
14. Die Illusie Van Veiligheid
15. Brand Suid-Afrika
16. Antibiotika
17. Wintersdag By Die Seer
18. Ek Skyn (Heilig)



vetseunKOOP/BUY
Antibiotika CD/DVD .............. RR091 2008 RHYTHM
Disk 1: CDvetseun
1. Antibiotika
2. Kyk Noord
3. Van Weelde En Rykdom
4. Tussen Die Krake
Disk 2: DVD
1. Hemel Op Die Platteland VIDEO
2. Tevrede? VIDEO
3. Die Illusie Van Veiligheid VIDEO
4. Hemel Op Die Platteland (Akoestiese Weergawe) VIDEO
5. Ek Skyn (Heilig) VIDEO
6. Brand Suid-Afrika VIDEO
7. Maak Of Braak BONUS VIDEO
8. Tiener Aksie Einde BONUS VIDEO
9. Fokofpolisiekar Dokumentêr Voorskou

is Francois van Coke (Van Coke Kartel), Hunter Kennedy (aKING; Die Heuwels Fantasties), Johnny de Ridder (Soft Light City), Wynand Myburgh (Van Coke Kartel), Jaco (Snakehead) Venter

Nou ja, erken of misken dit, Fokof het dit weer gedoen. Sekondes into die eerste snit is ons stoel die venster uit en spring ons uitermatig op-en-af--en-rond. Die woorde word nog oor ons koppie gesing maar die ritmes neem oor en die krakende kitare laat herinneringe van krete oor die hoendervleis op my voorarms vloei.
Na so half polities korrekte rusperiode met bygaande redes en misterieuse rumours van "uitbrand" of "opbreek". Hulle "brand" nou Suid-Afrika as dele van aKING, Die Heuwels Fantasties, Van Coke Kartel, Inge Beckmann en nog meer.. Johnny produseer ook van die uitgawes en singles. So miskien is konvensie alweer die ding wat "breek"...
Maar die nuwe CD, die nuwe CD... Eina.

sien Francois van Coke Solo Shows

vetseun vetseun
Swanesang .................................... RR071 2006 RHYTHMvetseun
1. Morning Star, Durbanvillevetseun
2. Heiden Heiland
3. Swanesang
4. Bel Vir Middelvinger
5. Vasbeslote Korporasie (Deel 1)
6. Prioritiseer
7. Vir Altyd 07 November
8. Ek Skyn (Heilig)
9. Brand Suid-Afrika
10. Backstage (As Daar Een Is)
11. Déjà Vu
12. Vasbeslote Korporasie (Deel 2)

is Francois van Coke, Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh, Jaco (Snakehead) Venter

vetseunvetseun
A Virtual Collection... ......................... 2006 RHYTHM
1. Fokofpolisiekarvetseun
2. Angsaanval
3. Prioritiseer
4. Ek Skyn (Heilig)
5. Lugsteuring
6. As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
7. Morning Star, Durbanville
8. Monoloog In Stereo
9. Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën)
10. Die Illusie Van Veiligheid
11. Heiden Heiland
12. Tevrede?
13. Tiener Aksie Einde
14. Hemel Op Die Platteland
15. Vir Altyd 07 November
16. Bid Vir My
17. Brand Suid-Afrika
18. Swanesang

is Francois van Coke, Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh, Jaco (Snakehead) Venter

vetseunKOOP/BUYvetseun
Brand Suid-Afrika ................. RR066 2006 RHYTHM
1. Tiener Aksie Einde
2. Brand Suid-Afrika
3. Klipgooi Glashuis
4. Hemel Op Die Platteland (Acoustic Version) + VID
vetseunvetseun

is Francois van Coke, Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh, Jaco (Snakehead) Venter

vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Monoloog In Stereo .............. RR062 2005 RHYTHM
1. Oop Vir Misinterpretasie
2. Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) vetseun
3. Die Illusie Van Veiligheid
4. Wintersdag By Die Seer
5. Monoloog In Stereo
6. Die Seksuele Revolusie

is Francois van Coke, Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh, Jaco (Snakehead) Venter

´n "sagter" fokof, is maar nogsteeds ´n fokof. direktheid en woonbuurt ken is hier volop. kras grensende kitare nogsteeds en tedum-tedum ritmes. Kry vir jou nog voorstadskrete.
........... "dis nie my skuld nie"
die ep sluit ook die eerste liefdesliedjie in, so sê hulle, ons dog Tygerberg Vliegtuig is ´n lovesong? anyway, mooi vertellend van neig en hunker, eerlik vetseunsonder pretensie of nodig hê vir tweekeer se.
........................ "om mense te leer ken"
daardie klank wat ons musiek van hieraf het kom mooi te voorskyn in die effense "Die Illusie Van Veiligheid" wat dwalend rym totdat die galoppende elektriese kitaar berge en vlaktes smee...
........................ "ons los ons ruite oop"
met minder rondspringende mense en gillende dames word die sinchronisasie meer intens en veral in die heel stadige "Wintersdag By Die Seer" word elke instrument een vir een na vore geskuif en hoor mens die amper DM invloed van die afgelope kommissies vir alter-ego en CD4.
....................... "en rooi branders breek"
so ook amper ondraagbare spoed op "Monoloog In Stereo", ´n snit wat letsels los, met of sonder intensie. Ligte boerekitaar wat so spasieus vetseunmoontlik van kant tot kant hipnotiseer, dis mos wat jy wou hê.
.................. "gelukkig skyn die son...."
meer aantuigend, soos die vorige twee albums, druk "Die Seksuele Revolusie" ´n vinger teen die bors van isolasie en afskeiding, praat lelik van onskuldiges en roltrappe...
.................... "stap versigtig met ´n...."
engels in tente orals. sommer so dat daar nogsteeds gesweet en gevloek kan word, maar miskien meer rooiwyn-kuier as bier. nog ´n juweel vir jou Fokofpolisiekar uitstalling...

vetseun
vetseunKOOP/BUYvetseunvetseun
Lugsteuring ......................... RR053 2004 RHYTHM
1. Bid Vir My
2. Sielswartgat
3. Sporadies Nomadies
4. Lugsteuring
5. Tonnelvisie
6. Ontken Altyd Alles
7. Die Grootste Gaping
8. My Lys Verskonings ................. MP3 by fokof...coza
9. Leeg Lê Drome Droom
10. Tevrede?
11. Angsaanval
12. Tiny Town

is Francois van Coke, Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh, Jaco (Snakehead) Venter

.............................." ... die eentonigheid... "
kry een nou...
klank. of hoe sê die Nude Girls? min bands se cd launches word deur ´n strompelende koor bygestaan nie, maar sommer by die eerste snit "bid vir my" hoor mens die skare saamsing... bekendheid is nou nie eintlik iets wat die band benodig nie, daarvan is daar oorgenoeg, en meneer van coke kan op enige stadium die mikroffon oor die voorste paar rye hou vir die woorde...
......................... "bid vir my, bid vir my, bid vir...!!!"
so as jy al by fokof se shows was ken jy van die songs, en staan jy lankal nie meer oopbek en kyk vir kitare nie.. beweeg jou lippe? "... kom stem saam... ", dis nommer drie, moedersmelk. swaai jou kop? sit jy nog? fokof.
geen ander manier nie, die kort opgestapelde amper afgejaagde lirieke in heerlike sportstadium baskitaar en tik-tik (dis dromme..) sleep jou eenvoudig saam in. en dan verstaan mens hoekom ons alles wil aanhaal..
nog baie woorde
............................................" .... die see ... "

vetseunvetseunvetseun
As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand EP . PNSK001 2003 PUNKSKELM/ RR048 RHYTHM / RR 2004 PUNKSKELM/RHYTHMvetseun
1. As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand
2. Maak Of Braak
3. Verklaar
4. Hemel Op Die Platteland
5. Vernietig Jouself
6. Tygerberg Vliegtuig
+. Hemel Op Die Platteland VIDEO (net op re-release)

is Francois van Coke, Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh, Jaco (Snakehead) Venter

vetseun
Maak Of Braak single ....................... 2003 PUNKSKELM
1. Maak Of Braak
2. Fokofpolisiekar - mp3 by website

is Francois van Coke, Hunter Kennedy, Johnny de Ridder, Wynand Myburgh, Jaco (Snakehead) Venter

ook op :
Rots 3 kompilasie
MK89 Hoordosis Vol 1 kompilasie - Brand Suid-Afrika
Rockhart kompilasie - Hemel Op Die Platteland (akoesties)
MK89 Die DVD Video kompilasie - Hemel op platteland
BLUNT The CD - Angsaanval
OK10 Rock - Vernietig Jouself



skakels : fokofpolisiekar.coza : rhythm records.coza : bowline.coza : onanimonanism.com : oppikoppi.coza : glowing-head-gang.deviantart.com














Fokofpolisiekar Gig/Flyer-blad


DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
laat ons van jou musiek weet - vetseun1@gmail.com