Vetseun FacebookVetseun PageTwitterTwitter (Maarman)InstagramYouTubeLast.fmSoundcloud . . . . . . . . __
Vetseun
Vetseun Boeke Vetseun LPs Vetseun TCs Vetseun VHS Vetseun CDs Vetseun DVDs Vetseun Blu-Rays Vetseun MP3s Vetseun VIDs
Dimpel Pretorius (Boet Pretorius) (Die Platinums)
vetseun
"Goue Grotes" - Dimpel Pretorius LP . 1988 TEAL
Kant Een:
1. Master Jack
2. Up, Up And Away
3. Something Stupid
4. Timothy
5. Stap Saam Met My Deur Die Land Van Son
6. Hasta Luego
7. Vaya Con Dios
8. Adios Amigo
9. Fanagalo
10. Shockwave
11. Boesman Kwêla
12. The French Song
13. Send Me No Roses
14. I Love You
15. Hanswors
16. Skokiaan
Kant Twee:
1. Green Green
2. Massachusetts
3. Outa In Die Langpad
4. She Wears My Ring
5. Blue Skirt Waltz
6. Delilah
7. Zambesi
8. Daspoort
9. Hello Dolly
10. Aandlied Van Kransdraai
11. Wooden Heart
12. Cinderella Rockafella
13. Jy Is My Liefling
14. Apple Blossom Time
15. Are You Lonesome Tonight
16. Bon Soir Mademoiselle
17. Pearly Shells
18. Seeman

Boet Pretorius Sangers
vetseunvetseunvetseun
36 Skittertreffers LP ... DCB (L) 202 1988 DECIBEL
Kant Een:
1. Ruiter Van Die Windjie; Parstyd In Die Boland; Trein Na Die Noorde; Bartolomeu Dias; Die Oupad Om Die Dorp
2. Troepie Doepie; Ons Tyd Bymekaar; Vader Tyd; Kan Jy Nog Onthou; Aan Die Einde Van Ons Liefhê; Silver de Lange
3. Dasiefoutie; Doedelsakkiepakkie; Jêmkoek; Hillbrow Blues; Ystertrein
4. Drakensberge Van Verlange; 'n Tikkie Vryheid; Was Ek Maar 'n Digter; Dis 'n Land
Kant Twee:
1. Province!!; Die Rugbyonthaal; Doring Van Despatch; Briekdans
2. Ou Grootwiel; Rooi Kitaar; Alles Reg; Mollie
3. Ek Lewe; Jou Hart Is Weer Myne; Elke Liewe Skemer; Neem My Op Vlerke
4. As Die Suidoos Gaan Lê; Dis Lekker Innie Army; Duitswes Wals; Die Dagbreek Wals

Boet (Dimple) Pretorius is nie net die produksiebestuurder van el die groot name in Afrikaanse musiek nie, maar bring ook gereeld 'n samestelling van al die grootste Afrikaanse treffers vir die luisteraar.
36 SKITTERTREFFERS is 'n heerlike vrolike, saamsing plaat!

Produksie: Boet Pretorius
Ingenieur: Keith Forsyth

Boet Pretorius
vetseunvetseunvetseun
45 Treffers TC/LP . L4 MFP 58017/MFP 58017 1982 MUSIC FOR PLEASURE/DECIBEL
- Boet Pretorius - Die Mooiste Liedjies deur Die Jare. -
Kant Een:
1. Kwela-Kwela (Carstens, Segal, De Waal, Styger)
2. Die Ou Kraalliedjie (M. de Villiers)
3. Die Wilgerboom (D. Pretorius)
4. Ramaja (S. Segal, A. Simone, M. van Rensburg)
5. My Hart Is Soos 'n Blommetuin (Hoekoeman/S. Myburgh)
6. Groen Is Die Land Van Natal (A. Arletowicz, A. de Waal)
7. My Hart Het 'n Kleine Venster (A. Mayer, M. van Rensburg)
8. Heidi (Bruhn, Weinzier, Wagner, T. Esterhuizen)
9. Byeboerwa (A. Goosen)
10. Mallemeule (G. Fourie)
11. Boemelaar (J. Loudermilk, H. Engelbrecht)
12. Trein Na Die Noorde (S. Reinecke, A. Viljoen)
13. Aai-Aai (A. Goosen)
14. Trompie (A. Goosen)
15. Daar Is Niks Soos Ware Liefde (Jurgens, Relin, Toerien)
16. Ek Kyk Graag So Diep In Jou Oë (Siegel, Behrle, Korsten)
17. Kruidjie-Roer-My-Nie (A. Goosen)
18. Sproetjies (S. Whipple, G. van Tonder)
19. Liefste Madelein (Tradisioneel, C. Steyn)
20. Gee Haar 'n Roos (P. Britz)
21. Die Grenswag (R. Bornman)
22. My Hart Sing Van Liefde (S. Reinecke)
23. Die Goeie Ou Tyd (Tradisioneel, J. Laas)
Kant Twee:
24. Ernst Se Bas (N. Carstens)
25. Bloubergstrand (N. Carstens)
26. Skoppelmaai (N. Carstens)
27. Hasie (N. Carstens, A. de Waal)
28. Wipneusie (S. van der Vyver, J. du Plessis)
29. Paddatjie (N. Carstens, A. de Waal)
30. Outa In Die Langpad (C. du Toit, N. Steyn)
31. Haar Pa Wou Nie Gaan Slaap (Piet Pompies)
32. Die Bok Se Klok (Hillard, Mann, Pretorius)
33. Die Brakke Van Turffontein (D. Pretorius)
34. Hak Hom, Blokkies (D. Kramer)
35. Penniefluitjie Kwela (F. Woolridge)
36. Kinders Van Die Wind (K. du Plessis)
37. Die Klokkiewals (N. Carstens)
38. Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans (A. Goosen)
39. Die Hartseerwals (Tradisioneel, J. Laas)
40. Neem My Saam (N. Carstens, M. Petersen, A. de Waal)
41. Ons Lag, Sing en Dans (H. Susan)
42. Dis Lekker Om Te Lewe (N. Carstens, A. de Waal)
43. Kalkoentjie (C. Segal, A. de Waal)
44. Tant San Van Christiana (Tradisioneel, J. Laas)
45. Bloemfontein Se Rose (T. Roering)

Regisseur: Boet Pretorius
Verwerkings: Johan Laas
Ingenieurs: Phillip Nel, André Herbst
Klankmeng: Ian Martin

Hier is 'n plaat met trefferliedjies van die afgelope vier dekades. Dit is 'n huldeblyk aan Afrikaanse musiekmakers wat deur die jare luistergenot op plaat aangebied het. Destydse treffers van onder andere Hendrik Susan, Jurie Ferreira, Nico Carstens, Die Petersen Broers, Al Debbo, Danie Pretorius en Neels Steyn word op hierdie plaat gehoor, asook onlangse suksesse van Groep Twee, Glenys Lynn, Herbie en Spence, Carike Keuzenkamp, Gé Korsten, Sonja Herholdt, Sias Reinecke, Laurika Rauch en Anton Goosen.
Hier is VYF-EN-VEERTIG TREFFERS wat op sprankelende wyse deur BOET PRETORIUS vir lekker luister en partytjiepret aangebied word.

Dimpel Pretorius
vetseunvetseunvetseunvetseun
Dimpel Pretorius TC/LP . L4 MFP 56011/MFP 56011 1976 MUSIC FOR PLEASURE
Kant Een:
1. Ramaja (Simone/Regal/Van Rensburg)
2. Hello Nádine (Dorset); Woogie Boogie (Andrews)
3. My Klein Witte Duifie (Bouwens/Venter)
4. One Day At A Time (Wilkin/Kristofferson); Boereparty (Kikillus)
5. Let Me Be There (Rostill)
6. Annabelle (Kennet/Winner/Venter)
Kant Twee:
1. Hou Jou Soentjies Vir My (HIller/Sheridan/Lee/Venter)
2. Mississippi (Theunissen/Viljoen); Heuning Soeter As Suiker (Schroder/Levine/Viljoen)
3. Sonder Jou (De Wet)
4. Hou My Vas (Martine/Lansberg)
5. We Are On The Telephone (Bourtayre/Barnes); Wedding Bells (Boone)
6. Ek Verlang Na Daardie Dae (Bowling/Van Tonder)

Regisseur: Boet Pretorius
Ingenieurs: Glen Pearce, Owen Wolf

Dimpel Pretorius En Sy Springbokspan
vetseun
Springbok Rugbydans Met Die Rustenburg Express LP . BRS. 392 1975 BRIGADIERS MUSIEK

vetseunvetseun
Annette Engelbrecht & Coetzee van Eck - Hello Aletta / Dimpel Pretorius - Hartseer Wals 7" . BR 3114 1975 BRIGADIERS MUSIEK
Kant Een:
1. Hello Aletta - Annette Engelbrecht & Coetzee van Eck (D. Vermaak) (Uit die Rolprent "Jakkalsdraai se mense")
Kant Twee:
1. Hartseer Wals - Dimpel Pretorius (Trad. Verw. D. Pretorius)

met Nico Carstens
vetseunvetseun
Sounds Lekker LP . LSS 20/BRS. 354 1973 SOUNDS SUPERB/BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant 1:
1. Shambala (D. Moore)
... Stuck In The Middle With You (Egan, Rafferty)
... I Can See Clearly Now (J. Nash)
2. Tie A Yello Ribbon Round The Ole Oak Tree (Levine, Brown)
... When Bouzoukis Played (Panas, Munro, Arnie, Lloyd)
3. Opelika Alabama (Suish, Leathwood)
4. Sunday Girls (O'Sullivan)
5. Rum Baba (Morris)
... I'd Love You To Want Me (Lobo)
6. Time (Colim, Horten, Jennings)
... I'm On Fire (Findon, Anthony)
Kant Twee:
1. Kentucky Blues (Zimmerman, Jay, Dempsey)
... Yellow Boomerang (Chinn, Chapman)
2. Boma Boma (Carstens)
... Kombuis Kwela (Carstens)
3. Long Haired Lover From Liverpool (Kingsley)
... I Can't Keep It In (Stevens)
4. Ek Is Baie Lief Vir Jou (Siegel Jr., Behrle)
... The Love In Your Eyes (Theodorakis, Newell)
5. We Believe In Tomorrow (Cumberland, Hertha, Verdi)
... Bianca (Tchaikovsky, K. Hertha, Cumberland)
6. Jambalaya (Williams)
... Hearts Of Stone (Ray, Jackson)

Regisseur: Boet Pretorius
Musiekverwerking: Dave Pollecutt
Klank: Jeremy George

Dimpel Pretorius
vetseunvetseun
Kooky Looky LP ................ BRS 316 1971 BRIGADIERS MUSIEK/GALLOvetseun
- 33 Treffers Vir 'n Warm Partytjie - 33 Hits For A Warm Party -
Kant Een:
1. Looky Looky (Moroder, Rainford)
b. Chirpy Chirpy Cheep Cheep (Stott)
c. Rose Garden (South)
2 Sea Cruise (Smith)
b Konsertina Boogie (Steyn)
c. In The Summertime (Dorset)
3 Liefste Madelein (Trad. Steyn)
b. Sweet Maria (Kaempfert)
c. Vicki (Dempsey)
4 Cracklin' Rosie (Diamond)
b. Knock Three Times (Levine)
c. Get Me Some Help (Vangarde)
5 Outa In Die Langpad (Du Toit, Steyn)
b. 'n Vlooi Is 'n Ding Wat Byt (Carstens-De Waal)
c. When Love Comes Knocking (Sedaka)
6 Love Travels Over The World (Cronjé)
b. Die Hartseerwals (Trad. Viijoen)
Kant Twee:
1 Never Ending Song Of Love (Delaney)
b. Skoonspruit Seties (D. Smit)
c. Pretty Belinda (Andrews)
2 Flinny Funny (Chinn)
b. Nosy Rosy (Juwens)
c. Kalkoentjie In Die Strooi (Grainger)
3 Dink Aan My (Williams)
b. Silver Threads And Golden Needles (Rhodes, Reynolds)
c. Solank Daar Treine Loop (Jurgens, Relin, Toerien)
4 Daar's Niks Soos Ware Liefde (Jurgens, Retin, Toerien)
b. All The Tears In The World (Dempsey)
5 Co Co (Chinn, Chapman)
b. Simple Simon (Chiprut)
c. Yellow River (Christie)
6 Skotse Polka (Van Vuuren)
b. Zakezoe Zakeza (Ross)
c. Looky Looky (Moroder, Rainford)

vetseunvetseun
Fielies En Sy Maters LP . MFP/SRSJ 7092 1970 MUSIC FOR PLEASURE
Kant 1:
1. Fielies En Sy Maters (Sherman-Sherman) >>>
2. Die Riekie, Tiekie, Trein (Trad. A. Viljoen)
3. Die Padda Wou Gaan Opsit (Rose van Tonders)
4a. Jan Pierewiet (Trad. Verw. Pretorius);
...b. Apie Slim (Trad. Verw. H. Nell)
5. Dorstyd (Anna Rudolph)
6. Riksja Booi (Nico Carstens-A. de Waal)
Kant 2:
1. Tingeling (Nico Moolman)
2. Mieliepap (Zoon Oberholzer)
3. As Ek Verjaar (Ross-Bagdasarian)
4a. Bobbejaan Klim Die Berg (Trad. Verw. Pretorius);
...b. My Sarie Marais (Trad. Verw. Pretorius)
5. Die Toonleerwals (André Viljoen)
6. Hanswors (Piet Pompies)

"Daar doen in die bosveld, aan die Limpoporivier en op die grens van Botswana en Rhodesië, het die Brigadiers Plate-omies 'n heerlike vakansie Wildsplaas by name "Little Muck". En op "Little Muck" het oom Albie Venter die heel eerste keer vir Fielies, die apie, ontmoet.
Oom Albie het vir oom Dimpel Pretorius van Fielies vertel... en oom Dimpel het onmiddelik 'n plan gemaak om met fielies te gaan gesels.
Na 'n groot gesoebat en mooipratery deur oom Dimpel, het Fielies uiteindelik ingestem om 'n plaat te maak... mits... ja, mits sy twee maters Hansie en Twakkies kon saamgaan.
En so het dit gekom dat Fielies En Sy Maters hierdie plaat gemaak het. Dis 'n baie mooi praat... net jammer die Fielies is so stout. Arme oom Dimpel het amper grys... (onvoltooid) - omslag

vetseun
Golden Special / Treffer Goud LP . BRS.212 1968 BRIGADIERS MUSIEK/EMI

Dimpel Pretorius
vetseunvetseunvetseunvetseun
Dans 33 Treffers LP .......... BR 206 1967 BRIGADIERS MUSIEK/EMI
Kant Een:
1. Timothy
...b. Stap Saam Met My Deur Die Land Van Son
2. Kaapse Draai
...b. Wipneusie
...c. Tamatiesous En Kerriekos
3. Die Laaste Wals
...b. Kom Terug Na My
...c. My Hart Is Vol Vreugde
4. Icecream Kwela
...b. Konsertina Kwela
5. Mockingbird Song
...b. Seil Na Bombaai, Seil Na Rio
...c. Red River Valley
6. Little Go-Go Girl
...b. Oliekolonie
...c. Oukraalliedjie
Kant Twee:
1. Boeretuintjie
...b. Puppet On A String
...c. Umfaan
2. Chime Bells
...b. Agnes Waltz
...c. Mom And Dad Waltz
3. Cold Cold Heart
...b. Walking In The Sunshine
...c. Release Me
4. Jim Muller Keurspel
...b. Jampot Polka
...c. Ressano Garcia
5. Bon Soir Mademoiselle
...b. Pearly Shells
...c. Seeman
6. Green Green Grass Of Home
...b. Tahiti

Vandag is hy Suid-Afrika se gewildste boere-orkesleier. Hier is 'n plaat met drie en dertig danstreffers wat die voete sal laat juk en die sweet sal laat rol! Balke Boere! - omslag

Opnames: Geoff Tucker
Nommerkeuse: Roy Evans
Produksie: Albie Venter
Omslag: Henk Oosthuysen

Dimpel Pretorius
vetseun
Speel Dans Treffers LP ......... GBS 21 GALA/GALLO
Side One:
1. Sunglasses; Windy; Groen En Goud
2. Congratulations; Sandspruit Seties; Wish Me A Rainbow
3. Picking Up Pebbles; There Goes My Everything; Mexicali Rose
4. Dominique; Voom Ba Voom; Langs Die Stroompie By Ou Coertzenburg
5. Pata Pata; Click Song; Guantanamera
6. Swazi Girl; La Bamba; Lemon Tree
Side Two:
1. Die Jare Gaan Verby (Those Were The Days); Lily Marlene
2. Wheels; Sousboontjies; Quando Quando
3. Cara Mia; Charmaine; Kromdraai
4. Vrolike Musikant; Oom Bossie Van Die Bosveld; Groen Koring Lande
5. Blouwildebees; Tannie Met Die Rooi Rokkie; ...
6. ...


Dimpel Pretorius
vetseun
Deur Die Nag - 50 Fantastiese Treffers LP . EMI/BRIGADIERS MUSIEK

vetseun
Treffer Goud LP ....................................
- Dimpel Pretorius speel 34 Goue Treffers! -
Kant Een:
1. Master Jack; Up, Up And Away; Something Stupid
2. I Need You; What's New
3. Hasta Luego; Vaya Con Dios; Adios Amigo
4. Fanagalo; Shockwave; Boesmankwêla
5. The French Song; Send Me No Roses; I Love You
6. Hanswors; Skokiaan
Kant Twee:
1. Green Green; Massachusetts; Outa In Die Langpad
2. She Wears My Ring; Blue Skirt Waltz; Delilah
3. Zambesi; Daspoort; Hello Dolly
4. Aandlied Van Kransdraai; Wooden Heart; Cinderella Rockafella
5. Jy Is My Liefling; Apple Blossom Time; Are You Lonesome Tonight
6. Green Tambourine

vetseun
Super Suid-Afrikaanse Sing-Song LP . BRIGADIERS MUSIEK

ook op :
Kersfees Groete kompilasie - Die Goeie Ou Tyd (1997)


skakels :












bidorbuy South Africa - Bid, Buy or Sell cameras, computers, diamonds, coins, cars & more on auction at cheap prices



DIE VERENIGING VAN ELEKTRISITEITS TRANSFORMASIE SITUASIE EN UNIFIKASIE NAVORSING
kontak ons by vetseun1@gmail.com (© Kopiereg voorbehou. )