vetseun blog musiek mp3 gigs skrywers boeke films skakels soek kontak
Danie Botha .co.za

SA, draai terug na God! Staatsteater Fees 15 - 20 Septembervetseun

Dit moes EEN of ander tyd gebeur. Die beweging wat SA aan die praat het moes musikaal ook vleuels kry en dit gebeur vir die eerste keer in die Staatsteater die 15 - 20ste September. Daar is min tyd om die wêreld hiervan te laat weet, so ons sal dit soooo waardeer as julle dit na AL julle e-mail kontakte toe kan uitstuur dat mense GOED kan weet.

Die voorlopige program vir die Turn2God Staatsteater fees:vetseun
15 Sept - Retief Burger, Nedine Blom, Bobby van Jaarsveld, Ronéll Erasmus, Wian Vos, Louis Brittz
16 Sept - Wanda Bam, Nedine Blom, Retief Burger, Wian Vos, Louis Brittz
17 Sept - Danie Botha, Réana Nel, Nedine Blom, Wian Vos, Louis Brittz
18 Sept - Krisstel, Louis Brittz, Lagnes, Joe Niemand, Pierre Spies, Vertikaal
19 Sept - Bobby van Jaarsveld. Wian Vos, Lagnes, Réana Nel, Louis Brittz
20 Sept - Nedine Blom, Louis Brittz, Joe Niemand, Wian Vos, Elza Meyer (sluit die week af)

- Turn2God Staatsteater Fees (In die "Opera")het ten doel om Pretoria en Suid Afrika na die Here terug te draai. Ons wil die herlewingsvlam hoog sien brand - diep in die stad, buite die mure van die kerk! Ons wil ook ´n stylvolle fees van die hoogste kaliber hou, met uitstekende musikante, kunstenaars en tegnologie...Net ons beste vir Jesus!!

- ´n Fantastiese kunsuitstalling in die foyer van die Staatsteater, gaan "SA, draai terug na God" op ´n kragtige manier uitbeeld. Kunswerke sal te koop wees ten bate van die beweging.

- Nedine Blom tree Dinsdag tot Donderdag op en weer Sondagmiddag, want sy stel "Supercool vir Jesus!" vry. Dis ´n fantastiese CD en DVD vir kinders, en ons moedig die hele familie hiermee aan om die aande en Sondagmiddag by te woon!

- Wian Vos lei die worship-band, en sal elke aand open. Hy neem Saterdagaand (19 Sept) ´n nuwe DVD op met nuwe lof- en bedieningsliedere, en ou treffers soos "Weet jy dat Jesus jou liefhet?" Wian is een van SA se heel beste liedjieskrywers, worshipleiers en pianiste. Sy passie is dat God Suid Afrika kragtiglik sal aanraak, en dat dit in die huisgesin sal begin.

- Louis Brittz sal elke aand praat oor "SA, draai terug na God!". Ons glo hierdie dinamiese beweging kom uit die Here se hart - en dit vat reeds vlam reg oor Suid Afrika! Groot dinge is in die pyplyn en Louis sal niks terughou nie. Louis sal Vrydagaand en Sondagaand ook optree en aanbidding lei (dus nie net praat nie).

- Lagnes is SA se enigste "whose line is it anyway" groep situasie-komediante. Hulle is skreeusnaaks, briljant en natuurlik Christene. Hulle gaan seker maak dat Die Fees nie te swaar in die maag gaan le nie!

- Vertikaal is die 2009 SAMA-wenner vir "beste Afrikaanse gospel produksie". Krisstel is ´n 2009 SAMA nominant vir "best pop/rock gospel".

- Retief, Danie, Ronéll en Wanda het geen bekendstelling nodig nie. Réana was lank stil, maar sy is een van SA se grootste talente, wat al reuse kontrakte in Amerika weggewys het om te bly waar die Here haar wil he. Bobby van Jaarsveld het onlangs begin om vir Jesus op te staan, en hy doen dit lekker eerlik en radikaal!

- Joe Niemand het die land verras toe hy 200 000 cd's weggegee het by die Mighty Men konferensie. Hy sing fantasties, skryf musiek vir rolprente en tree oral op saam met Angus Buchan.

- Pierre Spies sal sy splinternuwe DVD's met getuienisse op hier bekendstel!

- Daar is nog sportmanne wat moontlik sal optree, en ons sal die nuus bekendmaak soos dit "breek".

- Daar is slegs 1300 kaartjies per konsert!!!

Aande begin om 19h30 en hou aan tot 22h00. Elke aand sal ´n pouse hê.
Sondagmiddag (20ste) begin 15h00 en hou aan tot 17h00.

vetseunKOOP/BUY
Kyk Hy Kom DVD . BOTDVD002 2009

vetseunKOOP/BUY
Only Believe DVD . BOTDVD001

vetseun
For Just A Moment ....... CDBOT003 2008 SONY
Disk 1:
1. U Is My God
2. Cross Of Christ
3. Four Days Late
4. Only You
5. I Can Run To You
6. So Real To Me
7. I Will Praise You
8. Hy´t Die Prys Betaal
9. Grant Me Your Grace
10. Hy Is My Lewe
11. Hoor Here Jesus
12. Te Lank
13. Manna Van Die Land
14. Daar´s ´n Krag
Disk 2:
1. I Will Search
2. For Just A Moment
3. Let The Fire Fall
4. There´s A Throne
5. More Than Anything
6. More (Than Oxygen)
7. You Raise Me Up
8. Houtkruis
9. Ek Buig Voor U
10. Mag Die Lied
11. Ons Sal Oorwin

vetseunvetseun
Lei My: Live DVD ................ 2008 SELECT
DVD 1:
1. My Sins
2. Sing
3. Prys Ons God
4. Lei My
5. God Of The Heavens
6. My Hart Wil Sing
7. Die Christen
8. More
9. Take More Of Me
10. Hier Is Ek Heer
11. Only Believe
12. Heilig
13. Creation Calls
14. Onse Vader
DVD 2:
1. Put Your Hand In The Hand
2. Kom Alle Volke
3. Kom Sing ´n Nuwe Lied
4. Juig Al Wat Leef
5. Sing ´n Nuwe Lied
6. I Praise You For Your Faithfulness
7. My Soul Is Waiting For You
8. Al Die Lof
9. Bondeltjie Vreugde
10. I Love To Be In Your Presence
11. Days Of Elijah
12. Amazing Grace

vetseun
50 Gewildste Treffers ....................... 2007 EMI
1. Wie Kan Dit Verstaan?
2. Emmauspad
3. Since I Met Him
4. In Die Skadu
5. Ek Rig My Oë
6. Hierdie Kind
7 Die Lewe
8. Donker Nag
9. Huwelikslied
10. Hy Het Opgestaan
11. The Tide Is Turning
12. Kan ´n Man Dan Nie
13. Jesus Is The Lord Of All
14. Creation Calls
15. Children Of The Living God
16. Help My
17. Wenners
18. Was Nie Die Spykers
19. Walk On Water
20. Vroeg In Die Môre`
21. Val Goliat Val
22. Al Wat Ek Is
23. Blye Versekering
24. Master Of The Wind
25. Hier Is My Lewe
26. Konings en Priesters
27. Jongman
28. We Will Ride
29. Honestly Jesus
30. Bondeltjie Vreugde
31. Oor Die Grense
32. Die Houtkruis
33. Will You Worship
34. Kyk, Hy Kom!
35. Ancient Of Days
36. Nuwe Wyn
37. Ek Hoor Die Sjofar
38. Shalom Jerusalem
39. Moses En Aaron
40. We Are The Voice
41. Let The Rivers
42. Holy, Holy, Holy
43. It´s So Easy
44. No Power
45. The River
46. Why Me Lord?
47. Wings To Fly
48. True Love
49. Little Boy From The Carpenter´s Shop

met Piet Smit
vetseunKOOP/BUY
How Great Thou Art - The Duet Collection . MARD431 MARANATHA

met Piet Smit
vetseunKOOP/BUY
Die Duet Versameling .................. MARD 418 MARANATHA
Duet CD
Duet 2 CD
Disk 3:
1. Ons Is Nie Deur Goud Of Silwer
2. U Het Die Brood Gebreek
3. Loof Hom Met Die Tromme
4. Al Jul Volke, Klap Jul Hande
5. O, Heer My God
6. Ek Roem U Naam
7. Sing Halleluja
8. Heilig, Heilig, Heilig
9. Jesus Groot Bo Almal
10. Ek Is Bly
11. My Enigste Troos
12. Bly Volhard Soos Atlete
13. Wees Stil En Weet "Ek Is Die Heer"

vetseunKOOP/BUY
Bestes ....................................... BOT002
Disk 1:
1. O, Ek Glo
2. O, Heer My God
3. Wenners
4. Heilig Is Die Lam
5. Jerusalem
6. Huwelikslied
7. Glo Jy?
8. Nuwe Wyn
9. Vroeg In Die Môre
10. Jongman
11. U Is God
12. Wie Sal Antwoord?
13. Ja, Ek Glo
14. Too Small A Price
Disk 2:
1. More
2. Honestly Jesus
3. Days Of Elijah
4. He Ain´t Heavy
5. We Will Ride
6. True Love
7. Speak It
8. I´m A Believer
9. Hallowed Be Thy Name
10. Hallelujah Hosanna
11. It´s So Easy
12. There´s A Wind A-Blowing
13. Holy, Holy, Holy
14. Worship Medley
15. Battle Hymn Of The Republic

vetseunKOOP/BUY
Lei My ................................... BOT001 2006
1. Die Christen
2. Lei My
3. Sing
4. Heilig
5. My Hart Wil Sing
6. Prys Ons God
7. There´s A Promise
8. My Sins
9. Only Believe
10. Take More Of Me
11. Hier Is Ek Heer
12. God Of The Heavens
13. Onse Vader
14. Lei My

vetseun
Master Of The Wind .....................
1. Master Of The Wind
2. Waar Sal Ek Gaan?
3. Kan ´n Man Dan Nie
4. I Will Sing Of My Redeemer
5. Right And Wrong
6. Ek Behoort Nou Aan Jesus
7. Great Is Thy Faithfulness
8. I Call Him Lord
9. Worship Medley
10. Little Boy From The Carpenter´s Shop

vetseunKOOP/BUY
Geestelike Wenners ......... MARDD 412 MARANATHA
Disk 1:
1. Wenners
2. Kyk, Hy Kom!
3. Wie Kan Dit Verstaan?
4. Hierdie Kind
5. Was Nie Die Spykers
6. Ek Hoor Die Sjofar
7. Huwelikslied
8. Donker Nag
9. Bondeltjie Vreugde
10. Vroeg In Die Môre
11. Val Goliat Val
12. Kan ´n Man Dan Nie
13. Jongman
14. Blye Versekering
15. Die Houtkruis
Disk 2:
1. The Tide Is Turning
2. Walk On The Water
3. The River
4. Master Of The Wind
5. Wings To Fly
6. Ancient Of Days
7. Honestly Jesus
8. It´s So Easy
9. Holy, Holy, Holy
10. Too Small A Price
11. Why Me Lord?
12. True Love
13. We Will Ride

vetseunKOOP/BUY
Al Wat Ek Is .................... MARD 383 2005 MARANATHA
1. Donker Nag
2. The River
3. Al Wat Ek Is
4. Creation Calls
5. My Hart Het Gebrand
6. Hier Is My Lewe
7. Bondeltjie Vreugde
8. No Power
9. Hoe Heerlik
10. Worthy One
11. Die Waarheid
12. The Light Of Jesus

met Piet Smit
vetseun KOOP/BUY
Dankie ................................ MARD 391 MARANATHA
1. Dankie
2. Nader Al Nader
3. Was Ek Maar ´n Digter
4. Daar´s Niks Soos Ware Liefde
5. Ek Kyk Op Na Die Berge
6. Sweef Soos ´n Arend
7. Ek Wandel Met Hom
8. Ware Liefde Deel Mee
9. Huise Van Glas
10. My Pa Is Die Koning
11. Gebed
12. Die Houtkruis
13. Nader Al Nader
14. Sweef Soos ´n Arend
15. Die Houtkruis

Die Beginjare Box Set 3CD . MARD 370 MARANATHA

met Piet Smit
vetseunKOOP/BUY
Go Light Your World ........ MARD 353 2004 MARANATHA
1. People Need The Lord
2. Where There Is Faith
3. Perhaps Love
4. Go Light Your World
5. What A Friend We Have In Jesus
6. Glory Land
7. Rise Again
8. The King Is Coming
9. He Touched Me
10. Amen
11. Agnus Dei
12. The Love Of God
13. Perhaps Love (Backing Track)
14. What A Friend We Have In Jesus (Backing Track)
15. Agnus Dei (Backing Track)

vetseun
Only Believe DVD ..........
1. Halleluja - Christ Is Lord
2. Halleluja Hosanna
3. Only Believe
4. More Like My Lord
5. Master Of The Wind
6. Time To Say Goodbye
7. Give Me Wings
8. Speak It
9. Take More Of Me
10. I Call Him Lord
11. Too Small A Price
12. Honestly Jesus
13. How Great Thou Art
14. You Are God

vetseun
Kyk, Hy Kom! DVD .............
1. Kyk, Hy Kom!
2. Deur Die Gees
3. Kan ´n Man Dan Nie
4. Nuwe Wyn
5. Put Your Hand In The Hand
6. Juig Al Wat Leef
7. Moses En Aaron
8. Honestly Jesus
9. Onse Vader
10. How Great Thou Art
11. Die Houtkruis
12. Wie Sal Antwoord?
13. You Are God
14. Too Small A Price

vetseunKOOP/BUY
Shofar ............................... MARD 332 2003 MARANATHA
1. The Tide Is Turning
2. Walk On The Water
3. Wings To Fly
4. Let Us Dance
5. In Die Skadu
6. Shalom Jerusalem
7. Lift Him Up
8. We Are The Voice
9. Let The Rivers
10. Laat Die Hele Wêreld Weet
11. Deur Die Gees Van Die Here
12. Will You Worship

met Piet Smit
vetseunKOOP/BUY
Whispering Hope ......... MARD 328 2003 MARANATHA
1. What A Wonderful Worldvetseun
2. The Millennium Prayer
3. Rivers Of Babylon
4. Love Changes Everything
5. We Are The Reason
6. Whispering Hope
7. Friends
8. Thank You
9. The Old Rugged Cross
10. Oh Happy Day
11. Little Drummer Boy
12. It Is No Secret



met Piet Smit
vetseunKOOP/BUY
Amazing Grace ............... MARD 311 2002 MARANATHA
1. Amazing Grace
2. Bridge Over Troubled Waters
3. I Believe
4. Morning Has Broken
5. How Great Thou Art
6. One Day At A Time
7. Why Me Lord?
8. Put Your Hand In The Hand
9. Blessed Assurance
10. Jerusalem
11. The Lord´s My Shepherd
12. The Wind Beneath My Wings

vetseunKOOP/BUY
Shalom .......... MARD 276/CDDCB 284 MARANATHA/DECIBEL
1. How Great Thou Art
2. Lewende Water
3. Vriende
4. Halleluja
5. Uit Diepte Gaan Verlore (Psalm 130)
6. Were You There?
7. Die Wat Wag (Jesaja 40)
8. Ja, Ek Glo (I Believe)
9. Praat Ek Mense Eng´le Tale (Psalm 119 / Gesang 74)
10. Donker Nag
11. Die Stem Van Die Here
12. Daar´s ´n Rede
13. Just Closer Walk (Altyd Naby U)
14. Down On Your Knees

vetseun KOOP/BUY
Kyk, Hy Kom! .................. MARD 279 2002 MARANATHA
1. Master Of The Wind
2. Little Boy From The Carpenter´s Shop
3. Kyk, Hy Kom!
4. Nuwe Wyn
5. God Van Israel
6. Heer, U Ken My
7. Mashiach
8. Loof Hom!
9. Moses En Aaron
10. Wie Kan Dit Verstaan?
11. Kan ´n Man Dan Nie
12. Children Of The Living God

vetseunKOOP/BUY
Shalom . MARD 276 2001 MARANATHA / CDDCB 284 DECIBEL
1. How Great Thou Art
2. Lewende Water
3. Vriende
4. Halleluja
5. Uit Diepte Gaan Verlore
6. Were You There?
7. Die Wat Wag
8. Ja, Ek Glo / I Believe
9. Praat Ek Mense Eng´le Tale (Psalm 119 / Gesang 74)
10. Donker Nag
11. Die Stem Van Die Here
12. Daar´s ´n Rede
13. Just A Closer Walk (Altyd Naby U)
14. Down On Your Knees

vetseunKOOP/BUY
You Are God ................... MARD 258 1999 MARANATHA
1. Ancient Of Days
2. Honestly Jesus
3. It´s So Easy
4. True Love
5. The Wedding Song
6. Holy, Holy, Holy
7. Since I Met Him
8. God Is Good All The Time
9. We Will Ride
10. Great Is The Lord And Most Worthy Of Praise; Lord I Lift Your Name On Up ...
11. You Are God
12. Too Small A Price


vetseun
25 Gunsteling Geestelike Treffers . MARD 220 1999 MARANATHA
Disk 1:
1. Nagmaalslied
2. Oorwinningslied
3. Bring Die Koning Terug
4. Gebed
5. Wenners
6. Hierdie Kind
7. Gekruisigde Hande
8. Ek Gee Jou My Woord
9. My Pa Is Die Koning
10. Via Dolorosa
11. Jesus Gee Krag
12. Soos Die Arend
13. Sê Die Engele
Disk 2:
1. Die Houtkruis
2. Huise Van Glas
3. Ons Glo
4. Sweef Soos ´n Arend
5. Kyk Na Die Lam
6. Vroeg In Die Môre
7. Seilboot
8. Habakuk 3
9. Die Man In Die Middel
10. Jy Is Kosbaar
11. Kaalvoet
12. Jerusalem

vetseunKOOP/BUY
Treffers 1990-1993 ......... CDDCB 318 DECIBEL
1. Wenners
2. Think Of Love
3. Wie Kan Dit Verstaan?
4. Bokka
5. Kers In Die Wind
6. Ek Kan
7. Spel Sonder Reëls
8. Waarnatoe?
9. Reach Out
10. Tye (Vir Daleen)
11. Shosholoza
12 Die Lewe
13. Vir My Is Jy Liefde (Ons Huwelikslied)
14. Wys My ´n Plek
15. Wiele
16. Stille Rivierstroom
17. Almal Droom
18. Skipskop
19. Kom Saam Met My
20. Dit Reën In My Hart
21. You´re A Star
22. Stuur Groete Aan Mannetjies Roux

vetseunKOOP/BUY
Agapé ............................... MARD 250 1999 MARANATHA
1. Wonderbare Krag
2. Was Nie Die Spykers
3. Hallowed Be Thy Name
4. First Love
5. There´s A Wind A-Blowing
6. The Lord´s My Shepherd
7. How Great Thou Art
8. Battle Hymn Of The Republic
9. U Is God
10. Huwelikslied
11. Ja Ja
12. Ek Moes Leer
13. Wonderbare Krag (Instrumenteel)
14. How Great Thou Art (Instrumenteel)
15. Battle Hymn Of The Republic (Instrumenteel)
16. Huwelikslied (Instrumenteel)

met Piet Smit
vetseunKOOP/BUY
Duet 3 .................................... MARD 236 MARANATHA
1. Ons Is Nie Deur Goud Of Silwer
2. U Het Die Brood Gebreek
3. Al Julle Volke Klap Julle Hande
4. Hoe Groot Is U
5. Ek Roem U Naam
6. Sing Halleluja, Loof Die Heer
7. Heilig, Heilig, Heilig
8. Jesus Groot Bo Almal
9. Ek Is Bly
10. Loof Hom Met Die Tromme
11. Ek Behoort Nou Aan Jesus
12. Ons Is Almal Hier Tesaam
13. Bly Volhard Soos Atlete
14. Wees Stil En Weet
15. Ons Is Nie Deur Goud Of Silwer (Instrumenteel)
16. U Het Die Brood Gebreek (Instrumenteel)
17. Al Julle Volke Klap Julle Hande (Instrumenteel)
18. Hoe Groot Is U (Instrumenteel)
19. Ek Roem U Naam (Instrumenteel)
20. Sing Halleluja, Loof Die Heer (Instrumenteel)
21. Jesus Groot Bo Almal (Instrumenteel)
22. Ek Is Bly (Instrumenteel)

vetseun
I´m A Believer ................... MARD 219 1998 MARANATHA
1. To Know Him Is To Love Him
2. I´m A Believer
3. He Ain´t Heavy, He´s My Brother
4. I Will Follow Him
5. Put A Little Love In Your Heart
6. Turn, Turn, Turn
7. Pharooh, Pharooh
8. Stand By Me
9. Let The Sun Shine In
10. Joy To The World
11. Oh Happy Day
12. You Are So Beautiful
13. Oh Lord You´re Beautiful

met Piet Smit
Duet 2 ................................................. 1995/1997 MARANATHA
1. Hy Leef, Hy Het Opgestaan
2. Kom Loof Die Heer
3. Heer Om U As God Te Loof
4. Ek Weet Verseker
5. So Lief Het God Die Wêreld Gehad
6. Kom Soos ´n Duif
7. Die Wat Op Die Here Wag
8. Geanker In Jesus
9. Soek Allereers
10. Loof Koning Jesus
11. Die Gees van die Here
12. O Here, Wie Is Soos U
13. Hy Leef, Hy Het Opgestaan (Instrumenteel)
14. Kom Loof Die Heer (Instrumenteel)
15. Heer Om U As God Te Loof (Instrumenteel)
16. Ek Weet Verseker (Instrumenteel)
17. So Lief Het God Die Wêreld Gehad (Instrumenteel)
18. Kom Soos ´n Duif (Instrumenteel)
19. Die Wat Op Die Here Wag (Instrumenteel)
20. Geanker In Jesus (Instrumenteel)
21. Soek Allereers (Instrumenteel)
22. Loof Koning Jesus (Instrumenteel)
23. Die Gees van die Here (Instrumenteel)
24. O Here, Wie Is Soos U (Instrumenteel)

vetseunKOOP/BUY
Selah ................................ MARD 191 1998 MARANATHA
1. Wenners
2. Heilig Is Die Lam
3. Emmauspad
4. O, Ek Glo
5. Net Soos Jy Is
6. Wat Maak Dit Saak?
7. Konings en Priesters
8 Die Lewe
9. It´s So Easy
10. Run To The Lord
11. Val Goliat Val
12. Are You Born Again?
13. Help My
14. Wenners
15. Heilig Is Die Lam
16. O, Ek Glo
17. Net Soos Jy Is
18. Wat Maak Dit Saak?
19 Die Lewe
20. It´s So Easy
21. Val Goliat Val

vetseun
Jump For Joy .................. MARD 187 1997 MARANATHA
1. All Heaven Declares
2. Great Is The Lord And Most Worthy Of Praise; Lord I Lift Your Name On Up ...
3. Break Dividing Walls
4. True Love
5. God Is Good All The Time
6. Sweet Mercies
7. Hallelujah Hosanna
8. We Will Ride
9. Sing A Song Of Celebration
10. Holy, Holy, Holy
11. Men Of Faith Rise Up
12. I Lift My Hands
13. Great Is The Lord And Most Worthy Of Praise
14. True Love
15. Men Of Faith Rise Up
16. Hallelujah Hosanna

vetseunKOOP/BUY
Die Houtkruis .................. MARD 168 1996 MARANATHA
1. Die Houtkruis
2. Nuwe Wyn
3. Since I Met Him
4. Wie Sal Antwoord?
5. Die Liefde Van Die Here
6. Worship Medley
7. Ek Sien Die Lug
8. Die Houtkruis
9. I Love To Be In Your Presence
10. Ek Wil U Loof
11. Hy Het Opgestaan
12. Oor Die Grense
13. Too Small A Price
14. Worship Medley (Instrumenteel)
15. Die Houtkruis (Instrumenteel)
16. I Love To Be In Your Presence (Instrumenteel)

met Piet Smit
Duet ................................. MARD 162 1995 MARANATHA
1. Elke Een Behoort Te Weet
2. Die Here Is My Herder
3. U Is Waardig
4. Ek Weet Die Here Maak ´n Weg Vir My
5. Ons Bring U Eer Emmanuel
6. Meer Omtrent Jesus
7. As Die Son Opkom
8. Sy Liefde´s Wonderbaar
9. Jesus Is Die Soetse Naam
10. Jesus, My Siel Is Vry
11. Jesus Is Alles Nou Vir My
12. Hy Gaan Kom Op Die Wolke

vetseunKOOP/BUY
El Shaddai ....................... MARD 157 1995 MARANATHA
1. Jong Man
2. Blye Versekering
3. Vroeg In Die Môre
4. Deurgrond My, O God (Psalm 121)
5. Glo Jy?
6. Ek Rig My Oë (Psalm 121)
7. Help Me Stand
8. Ancient Of Days
9. My Eyes Are Dry
10. Honestly Jesus
11. Perfect Choice
12. Time Out
13. Look Out Friend!
14. Holy, Holy, Holy
15. Jong Man (Instrumenteel)
16. Blye Versekering (Instrumenteel)
17. Vroeg In Die Môre (Instrumenteel)
18. Ancient Of Days (Instrumenteel)
19. Honestly Jesus (Instrumenteel)
20. Holy, Holy, Holy (Instrumenteel)

vetseunKOOP/BUY
Loof Die Here ................... MARD 151 1994 MARANATHA
1. Ek Gaan Sy Poorte Binne
2. Ons Is Almal Hier Tesaam
3. Kom Ons Loof Die Heer
4. Loof Koning Jesus
5. Loof Die Naam Van Jesus
6. Jesus Groot Bo Almal
7. Open My Oë Heer
8. U Kan Die Onmoontlike Vermag
9. U Is Waardig
10. Soek Allereers Die Koninkryk Van God
11. Soos ´n Hert
12. U Goedheid Vader
13. Dit Is Die Dag
14. Juig Tot Die Eer Van God
15. Kom Ons Bring Hulde
16. Jesus Is Die Heer
17. Hou Jou Oë Op Jesus
18. Omdat Hy Leef
19. Hoe Groot Is U
20. Ek Gaan Sy Poorte Binne (Instrumenteel)
21. Ons Is Almal Hier Tesaam (Instrumenteel)
22. Kom Ons Loof Die Heer (Instrumenteel)
23. Loof Koning Jesus (Instrumenteel)
24. Loof Die Naam Van Jesus (Instrumenteel)
25. Jesus Groot Bo Almal (Instrumenteel)
26. Open My Oë Heer (Instrumenteel)
27. U Kan Die Onmoontlike Vermag (Instrumenteel)
28. U Is Waardig (Instrumenteel)
29. Soek Allereers Die Koninkryk Van God (Instrumenteel)
30. Soos ´n Hert (Instrumenteel)
31. U Goedheid Vader (Instrumenteel)
32. Dit Is Die Dag (Instrumenteel)
33. Juig Tot Die Eer Van God (Instrumenteel)
34. Kom Ons Bring Hulde (Instrumenteel)
35. Jesus Is Die Heer (Instrumenteel)
36. Hou Jou Oë Op Jesus (Instrumenteel)
37. Omdat Hy Leef (Instrumenteel)
38. Hoe Groot Is U (Instrumenteel)

vetseun
Shofar ............................. CDDCB 284 1993 DECIBEL
1. How Great Thou Art
2. Lewende Water
3. Vriende
4. Halleluja
5. Uit Diepte Gaan Verlore (Psalm 130)
6. Were You There?
7. Die Wat Wag (Jesaja 40)
8. Ja, Ek Glo (I Believe)
9. Praat Ek Mense Eng´le Tale (Psalm 119 / Gesang 74)
10. Donker Nag
11. Die Stem Van Die Here
12. Daar´s ´n Rede
13. Just Closer Walk (Altyd Naby U)
14. Down On Your Knees

Kom Saam .......................................... 1992 DECIBEL

You´re A Star ....................................... 1991 DECIBEL

Ek Kan .................................................. 1990 DECIBEL

vetseun
Wenners ........................ CDDCB 221 1989 DECIBEL
1. Wenners
2. Kers In Die Wind
3. Wie Kan Dit Verstaan?
4. Skokiaansparty
5. Skipskop
6. Bokka
7 Die Lewe
8. Wys My ´n Plek
9. Kon Ek Maar Jou Hart Verstaan
10. Vir Die Vreemdeling
11. Dankie Vir Die Oomblik
12. Winternag

ook op :
Sjoe! 2000 kompilasie
Sjoe! 30 Top Geestelike Treffers kompilasie
Op Vlerke Van Liefde kompilasie
Nuwe Lied Vol 2 kompilasie
Nuwe Lied Vol 1 kompilasie
Afrikaanse Treffers kompilasie 1995
Debuut ´89 kompilasie 1989


skakels : daniebotha.co.za


.vetseun